Verhoordatum vasgestel in saak van seksuele aanranding teen voormalige waarnemende regter
| |

Verhoordatum vasgestel in saak van seksuele aanranding teen voormalige waarnemende regter

Die streekshof in Johannesburg het ’n verhoordatum vasgestel vir die saak van seksuele aanranding en teistering teen ’n voormalige waarnemende regter. Die beskuldigde het vandag vlugtig in die hof verskyn waar sy regsverteenwoordiger bevestig het dat hulle die dossier van die staatsaanklaer ontvang het. Die verhoor is vir 25 en 26 Augustus 2022 vasgestel. ’n…

Beskuldigde pleit skuldig ná dood van verloofde paartjie
| |

Beskuldigde pleit skuldig ná dood van verloofde paartjie

’n Dronkbestuurder het skuldig gepleit op klagtes van strafbare manslag byna vyf jaar nadat hy die noodlottige ongeluk veroorsaak het wat die lewens van ’n pasverloofde paartjie geëis het. Die saak is eers verlede jaar op die rol geplaas, nadat AfriForum se privaatvervolgingseenheid betrokke geraak het. Andrew Kagiso Malele het vandag skuldig gepleit op die…

Heidelberg-buurtwag behaal groot suksesse saam met SAPD
| |

Heidelberg-buurtwag behaal groot suksesse saam met SAPD

Die AfriForum-buurtwag in Heidelberg en die SAPD het op 20 Mei kragte saamgespan om misdaad in hul gemeenskap te bekamp en verskeie arrestasies gemaak. Die aksies het in twee skofte plaasgevind. Die eerste skof het Vrydagoggend omstreeks 08:00 begin waartydens 10 buurtwaglede in samewerking met die polisie twee skrootdiewe gearresteer het. Verder is drie verdagtes…

Delportshoop-tak woon plaaslike munisipale GOP-vergadering by
| |

Delportshoop-tak woon plaaslike munisipale GOP-vergadering by

Die AfriForum-tak in Delportshoop het op 19 Mei die Dikgatlong Plaaslike Munsipaliteit se vergadering oor die geïntegreerde ontwikkelingsplan (GOP) in dié dorp bygewoon. Die raadslid vir wyk 6 het verskeie rolspelers en lede van die gemeenskap na die vergadering genooi. AfriForum se beampte by plaaslikeregeringsake het opleiding oor deelname aan die hersieningsproses van dié takke…

AfriForum dien strafregtelike klagtes in teen munisipale bestuurder van Matjhabeng Plaaslike Munisipaliteit
| |

AfriForum dien strafregtelike klagtes in teen munisipale bestuurder van Matjhabeng Plaaslike Munisipaliteit

AfriForum het op 19 Mei strafregtelike klagtes teen Zingisa Tindleni, munisipale bestuurder van die Matjhabeng Plaaslike Munisipaliteit, ingedien oor rou riool wat al jare lank oorspoel in vleilande, boere se plase, velde, besigheidsgebiede en selfs in erwe uitborrel. Die strafregtelike klagte volg nadat AfriForum die Matjhabeng-munisipaliteit op terme geplaas het oor die rioolprobleme in Welkom…

AfriForum dien strafregtelike klagtes in teen munisipale bestuurder van Moqhaka Plaaslike Munisipaliteit
| |

AfriForum dien strafregtelike klagtes in teen munisipale bestuurder van Moqhaka Plaaslike Munisipaliteit

AfriForum het op 19 Mei strafregtelike klagtes teen die munisipale bestuurder van die Moqhaka Plaaslike Munisipaliteit ingedien oor rou riool wat al jare lank oorspoel in vleilande, die Valsrivier, velde, besigheidsgebiede en selfs in erwe uitborrel. Die strafregtelike klagte volg nadat AfriForum die Moqhaka-munisipaliteit op terme geplaas het oor die rioolprobleme in Kroonstad en geen…

AfriForum se Machadodorp-tak reorganiseer
| |

AfriForum se Machadodorp-tak reorganiseer

Die AfriForum-tak in Machadodorp het op 17 Mei gereorganiseer en is reeds besig met die beplanning van projekte wat in die nabye toekoms uitgevoer sal word. Die nuwe takbestuur bestaan uit Henrico Duvenhage (voorsitter en veiligheidsvoorsitter), Delon Duvenhage (ondervoorsitter), Sarel Fasen (tesourier), Rico Smit (plaaslikeregeringsake), Danie van Der walt (omgewingsake) en Coenraad Wolmarans (jeug). Die…

Brakpan-buurtwag ontvang bloedingbeheeropleiding
| |

Brakpan-buurtwag ontvang bloedingbeheeropleiding

Die AfriForum-buurtwag in Brakpan het op 18 Mei opleiding ontvang wat hulle bemagtig om op die korrekte wyse op te tree in noodsituasies. Hierdie opleiding is gefokus op die beheer van bloeding en sal die patrolleerders die kennis gee om mekaar op die regte wyse by te staan indien iemand ’n ernstige wond opdoen. Hierdie…

End of content

End of content