Skryf nou in vir die Entrepreneur van die Jaar-kompetisie
|

Skryf nou in vir die Entrepreneur van die Jaar-kompetisie

Entrepreneurs wat wil wys wie’s baas kan nou inskryf vir AfriForum Sakenetwerk se Entrepreneur van die Jaar-kompetisie. AfriForum Sakenetwerk bied sedert 2017 die Entrepreneur van die Jaar-kompetisie aan, met uitsondering van 2020, as gevolg van die Covid-19-pandemie. In 2022 bou ons voort op die verlede en bou sterker aan die toekoms vir dié kompetisie. Hierdie…

AfriForum staan Onderwyswetsontwerp teen, veroordeel Lesufi se polariserende kommentaar
| |

AfriForum staan Onderwyswetsontwerp teen, veroordeel Lesufi se polariserende kommentaar

Die burgerregteorganisasie AfriForum het opnuut ’n beroep op die publiek gedoen om die Wysigingswetsontwerp oor Basiese Onderwyswette, wat tot 15 Junie 2022 vir openbare insette beskikbaar is, te veroordeel. Dié beroep volg na aanleiding van Panyaza Lesufi, Gautengse LUR vir Onderwys, se kritiek gister (30 Mei 2022) teen diegene wat die wysigingswetsontwerp teenstaan. In sy…

AfriForum se Vryburg-tak woeker voort met volhoubare projek
| |

AfriForum se Vryburg-tak woeker voort met volhoubare projek

Die AfriForum-tak in Vryburg woeker steeds voort met die instandhouding van die konsentrasiekamp op hierdie dorp. Die tak maak maandeliks die perseel skoon deur gras te sny, vullis te verwyder en die bome te snoei.  AfriForum het gedurende die week van 23 Mei weer aandag aan die konsentrasiekamp gegee en die area netjies gemaak.  Dit…

Wes-Moot tak stel nuwe mobiele kameraprojek bekend
| |

Wes-Moot tak stel nuwe mobiele kameraprojek bekend

Die AfriForum-tak in die Wes-Moot het op 28 Mei hulle nuwe mobiele kameraprojek bekend gestel by “coffee with a cop”-inisiatief. “Coffee with a cop” is ’n insiatief gereël deur die Hercules-GPF en -SAPD vir die gemeenskap om die lede van hierdie plaaslike polisiekantoor te ontmoet. Die Wes-Moot-tak het die mobiele kamera aan die gemeenskap bekendgestel…

Botswana-aangeleentheid: Uitspraak in herroepingsaansoek voorbehou hangende samesprekings
| |

Botswana-aangeleentheid: Uitspraak in herroepingsaansoek voorbehou hangende samesprekings

Waarnemende adjunkregterpresident T.J. Raulinga het vandag uitspraak voorbehou tot 6 Junie 2022 in die Suid-Afrikaanse regering se aansoek om herroeping van die beslissing wat die regering noop om wedersydse regshulp aan die Botswana-regering te verskaf. Uitspraak is voorbehou ten einde die partye die geleentheid te gee om samesprekings te hou oor die Suid-Afrikaanse regering se…

AfriForum se teenboelieveldtogspan besoek Laerskool Dr. Havinga
| |

AfriForum se teenboelieveldtogspan besoek Laerskool Dr. Havinga

Die burgerregteorganisasie AfriForum se teenboelieveldtogspan het op 27 Mei by Laerskool Dr. Havinga in Witpoortje besoek afgelê. Dié veldtog dien as bewusmaking van afknouery in skole en sluit inligtingsessies met leerders in. “Dit is vir AfriForum belangrik om saam met leerders, onderwysers en ouers te werk om ’n verskil te maak en afknouery in skole…

AfriForum en Lekwa Clean Up Crew maak besige kruising skoon
| |

AfriForum en Lekwa Clean Up Crew maak besige kruising skoon

Die AfriForum-tak in Standerton het op 23 Mei in samewerking met Lekwa Clean Up Crew die kruising by Baumanstraat en Beyers Naudestraat in hierdie dorp skoongemaak. Tydens die aksie is die gras op die kruising netjies gesny en rommel is opgetel. Hierdie kruising is een van die sleutelpunte in die dorp met besoekers van Ermelo,…

Zeerust-tak sit slaggatprojek voort, onderhou monument
| |

Zeerust-tak sit slaggatprojek voort, onderhou monument

Die AfriForum-tak in Zeerust het op 21 Mei hul slaggatprojek voortgesit en altesaam 250 sakke teer van 25 kg elk gebruik om die slaggate in hierdie dorp te vul. “Die Zeerust-tak het gewys hulle is nie bang om te werk nie. Hulle het saamgestaan en ongeveer ses ton teer gebruik om die slaggate op te…

Gesamentlike oefening bring veiligheidstrukture in die Bo-Karoo byeen
| |

Gesamentlike oefening bring veiligheidstrukture in die Bo-Karoo byeen

Die AfriForum-tak in die Bo-Karoo se Havengabrug-protospan en die Orania-taakspan het op 27 Mei aan ’n gesamentlike veiligheidsoefening deelgeneem. Die doel van hierdie oefening was sodat die lede mekaar beter kon leer ken en om sodoende samewerking tussen dié twee groepe in die streek te versterk. Altesaam 16 mense was deel van hierdie oefening onder…

Kenner maak Oraniërs touwys met selfverdediging
| |

Kenner maak Oraniërs touwys met selfverdediging

AfriForum se Bo-Karoo-tak het op 26 Mei selfverdedigingsopleiding vir Oraniërs aangebied in samewerking met Leo Prinsloo. Die opleiding het gefokus op verskillende tegnieke hoe ’n mens jouself kan verdedig indien jy nie gewapen is nie. Die opleiding het begin met teorie waar sekere scenarios bespreek is, asook regsaspekte. Van studente, vroue tot meer gevorderde veiligheidsbeamptes…

End of content

End of content