AfriForum-teenboelieveldtogspan besoek kleuterskole saam met Solidariteit Helpende Hand
| |

AfriForum-teenboelieveldtogspan besoek kleuterskole saam met Solidariteit Helpende Hand

Die burgerregteorganisasie AfriForum se teenboelieveldtogspan het op 8 Junie 2022 by die Laerskool Danie Malan, Tshwane North Outreach, Toy Story Kleuterskool en Blommeland Kleuterskool in Pretoria besoek afgelê in samewerking met Solidariteit Helpende Hand se #Handjievatdag en #Kosblikkieprojek. Dié teenboelieveldtog dien as bewusmaking van afknouery in skole en sluit inligtingsessies met leerders in. “Dit is…

AfriForum se teenboelieveldtogspan besoek Laerskool Mayville
| |

AfriForum se teenboelieveldtogspan besoek Laerskool Mayville

Die burgerregteorganisasie AfriForum se teenboelieveldtogspan het op 9 Junie 2022 by die Laerskool Mayville in Pretoria besoek afgelê. Dié veldtog dien as bewusmaking van afknouery in skole en sluit inligtingsessies met leerders in. “Dit is vir AfriForum belangrik om saam met leerders, onderwysers en ouers te werk om ’n verskil te maak en afknouery in…

Standerton-tak vul slaggate met doloriet
| |

Standerton-tak vul slaggate met doloriet

Die AfriForum-tak in Standerton het op 4 Junie in samewerking met Sahara Sand en Penta Nissan Standerton begin om slaggate met doloriet te vul. Hierdie projek is geloods om die swak toestand van die paaie in Standerton tydelik te verbeter, totdat ’n meer permanente plan gemaak kan word. Slaggate in Dr. Beyers Naudéstraat is vanaf…

Sasolburg-tak sny 23 ha gras in Mei
| |

Sasolburg-tak sny 23 ha gras in Mei

Die AfriForum-tak in Sasolburg het in Mei steeds onverpoosd gewoeker met die grassnyery om die dorp netjies te hou. Daar is 23 ha gras gedurende Mei in verskillende areas gesny, waaronder die gebied agter die onderwysdepartement, Oliviershoek, die groenstrook by die NG kerk Fonteine na die Primêre Skool Fonteine, Hoёveld Tuine, Oppermanstraat, die groenstrook by…

Entrepreneur van die Jaar-kompetisie: Opleiding begin volgende week
|

Entrepreneur van die Jaar-kompetisie: Opleiding begin volgende week

As deel van die Entrepreneur van die Jaar-kompetisie bied AfriForum Sakenetwerk opleidingsessies aan in samewerking met Akademia oor verskeie onderwerpe wat verband hou met belangrike elemente van die entrepreneurswêreld. Die opleiding vind vanaf 13 tot 23 Junie 2022 plaas. AfriForum Sakenetwerk glo dat entrepreneurs en sake-eienaars verantwoordelikheid en eienaarskap moet neem oor hul onderneming. Jy…

Piet Retief-tak maak begraafplaas skoon, beplan nog skoonmaakprojekte
| |

Piet Retief-tak maak begraafplaas skoon, beplan nog skoonmaakprojekte

Die AfriForum-tak in Piet Retief het op 2 Junie die begraafplaas in Mullerstraat skoongemaak. Hierdie projek is geloods nadat die tak verskeie versoeke gekry het van gesinne wat nie by hul geliefdes wat hier begrawe is se grafte kan besoek aflê nie. Die projek is voltooi met behulp van ’n kontrakteur en daar word beplan…

Ventersdorp-tak verwyder agt ton rommel in ’n maand
| |

Ventersdorp-tak verwyder agt ton rommel in ’n maand

Die AfriForum-tak in Ventersdorp het gedurende Mei voortgegaan in hul poging om die dorp rommelvry te maak en altesaam 296 vullissakke vol rommel verwyder. Daar is ook twee munisipale asblikke leeggemaak en 10 bakkievragte rommel weggery. Ongeveer 8,5 ton se rommel is uiteindelik in Mei verwyder. Strate wat skoongemaak is, sluit in die hoek van…

Basiese skietopleiding bemagtig lede in die Bo-Karoo
| |

Basiese skietopleiding bemagtig lede in die Bo-Karoo

AfriForum se Bo-Karoo-tak het van 30 Mei tot 4 Junie aan ongeveer 28 mense van Orania, Douglas en Modderrivier basiese skietopleiding in samewerking met Leo Prinsloo aangebied. Op Orania het agt mense hulself op die skietbaan kom bemagtig. Hulle het geleer hoe om hul wapens doeltreffend te gebruik om hulself en hul naastes te kan…

AfriForum eis daadwerklike aksie teen gearresteerde Guptas en korrupsie
| |

AfriForum eis daadwerklike aksie teen gearresteerde Guptas en korrupsie

AfriForum verwelkom die inhegtenisneming van die Gupta-broers Atul en Rajesh Maandag in Dubai. Hierdie arrestasie is ’n stap in die rigting van geregtigheid, maar daar is nog ’n lang pad wat voorlê en AfriForum het ’n paar eise wat geregtigheid sal help seëvier. Suid-Afrika en die Verenigde Arabiese Emirate het in April 2021 ’n uitleweringsooreenkoms…

|

:

Na aanleiding van vrae oor Vrydag 10 Junie 2022 se aangekondigde nasionale Shutdown die volgende: Dit lyk asof die nasionale Shutdown onder andere deur twee taxiverenigings, naamlik The National Taxi Alliance en SANTACO, beplan word. Die EFF het egter ook op die wa gespring, wat op sosiale media reeds tot ongemak lei by mense wat…

End of content

End of content