AfriForum se buurtwagte in die Oos-Kaap neem deel aan nasionale patrollie
| |

AfriForum se buurtwagte in die Oos-Kaap neem deel aan nasionale patrollie

AfriForum se veiligheidstrukture in die Oos-Kaap het op 14 en 15 Julie aan dié organisasie se kwartaallikse nasionale patrollie deelgeneem. Meer as 249 AfriForum-lede, ongeveer 84 lede van private sekuriteitsmaatskappye en lede van die Suid-Afrikaanse Polisiediens (SAPD) het deelgeneem. Ongeveer 228 voertuie het meer as 4 587 km afgelê en drie voorvalle hanteer. Gedurende die padblokkade…

Wes-Moot-tak maak Japie le Roux-park skoon
| |

Wes-Moot-tak maak Japie le Roux-park skoon

AfriForum se Wes-Moot-tak het op 15 Julie ’n skoonmaakaksie van stapel gestuur en die Japie le Roux-park skoongemaak. Hierdie aksie is geloods om vir die inwoners ’n skoner en veiliger omgewing te skep en die agteruitgang van die woonbuurt te stuit. Die park se gras is gesny en ongeveer 35 sakke vullis is verwyder. Die…

Strand-tak en Strand Patrol-buurtwag skenk tonne troeteldierkos
| | |

Strand-tak en Strand Patrol-buurtwag skenk tonne troeteldierkos

AfriForum se Strand-tak en die Strand Patrol-buurtwag het op 14 Julie ongeveer 1 900 kg troeteldierkos ingesamel en aan die Animal Welfare Society (AWS)en PetPals in die Strand geskenk. Hierdie besluit is geneem aangesien organisasies soos dié se uitdagings nooit stop wanneer dit by die versorging van diere kom nie. Verskeie skenkings van troeteldierkos en kontantdonasies van…

Centurion-buurtwag ontvang opleiding om bloeding te beheer
| |

Centurion-buurtwag ontvang opleiding om bloeding te beheer

AfriForum se buurtwaglede in Centurion het op 18 Julie Stop the bleed-opleiding ontvang waartydens hulle drie vinnige tegnieke geleer het om ’n lewe te red voordat iemand uitbloei. Hierdie opleiding is ’n groot behoefte by AfriForum-buurtwagte omdat buurtwagpatrolleerders daagliks by ongelukke en traumaverwante voorvalle help. Die buurtwaglede het geleer hoe om hul hande te gebruik…

AfriForum stel handleiding bekend om boere te help om eiendom te beskerm
|

AfriForum stel handleiding bekend om boere te help om eiendom te beskerm

Die burgerregteorganisasie AfriForum het vandag ’n assesseringsdokument bekendgestel wat boere as ’n handleiding kan gebruik om te verseker dat hulle die nodige veiligheidsmaatreëls in plek het om plaasaanvalle te help voorkom. Hierdie dokument sal boere ook leiding gee oor hoe om doeltreffend ná ’n aanval op te tree. Dié dokument dien as ’n afmerklys wat…

Privaatvervolgingseenheid en Tshwane-gemeenskapsveiligheid staan saam teen korrupsie
| |

Privaatvervolgingseenheid en Tshwane-gemeenskapsveiligheid staan saam teen korrupsie

Adv. Gerrie Nel, hoof van AfriForum se privaatvervolgingseenheid, en Grandi Theunissen, Tshwane se burgemeesterskomiteelid vir gemeenskapsveiligheid, het vandag die hofverskyning van drie Tshwane-metropolisiebeamptes bygewoon wat van afpersing en roof aangekla word. Johnson Lebombo, Aubrey Phalane en Makgoba Raboshacia het vlugtig in die Landdroshof in Pretoria verskyn. Nel het buite die hof gesê dit is belangrik…

Raskwotas: AfriForum dien kommentaar teen voorgestelde raskwotas vir watergebruik in
| |

Raskwotas: AfriForum dien kommentaar teen voorgestelde raskwotas vir watergebruik in

Die burgerregteorganisasie AfriForum het vandag omvattende kommentaar op die omstrede konsepregulasies oor watergebruiklisensies, wat op 19 Mei 2023 vir openbare deelname in die Staatskoerant gepubliseer is, ingedien. Die vernaamste verandering wat hierdie beoogde wysigings aan waterwetgewing in die vooruitsig stel, is die vereiste dat ’n aansoeker vir ’n watergebruikslisensie tot soveel as 75% swart eienaarskap sal…

AfriForum woon openbare verhoor oor grondonteiening sonder vergoeding by
| |

AfriForum woon openbare verhoor oor grondonteiening sonder vergoeding by

AfriForum-verteenwoordigers het op 13 en 14 Julie die openbare verhoor oor die wysiging van artikel 25 van die Grondwet om grondonteiening sonder vergoeding moontlik te maak in Gqeberha en Oos-Londen bygewoon. Dirk Burger, AfriForum se voorsitter vir die Port Elizabeth-tak, en Dave Nettle, AfriForum se voorsitter vir die Oos-Londen-tak, het elk ’n voorlegging gelewer. Burger…

AfriForum-buurtwagte neem deel aan nasionale patrollie
| |

AfriForum-buurtwagte neem deel aan nasionale patrollie

AfriForum se buurtwagte in die Boland en aan die Weskus het die afgelope naweek aan ’n nasionale patrollie deelgeneem. Verskeie private sekuriteitsmaatskappye, 287 lede van AfriForum en 143 lede van die Suid-Afrikaanse Polisiediens (SAPD) het aan die patrollie deelgeneem. Hulle het sowat 176 voertuie gebruik, ongeveer 7 304 km afgelê en 19 insidente hanteer. Omdat die…

Springbok-tak maak resultate van watergehalte aan inwoners van Nama Khoi Munisipaliteit bekend
| |

Springbok-tak maak resultate van watergehalte aan inwoners van Nama Khoi Munisipaliteit bekend

AfriForum se Springbok-tak het die resultate van watermonsters wat onlangs deur ’n geakkrediteerde laboratorium getoets is aan die inwoners van die Nama Khoi Munisipaliteit bekend gemaak. Die drinkwater wat deur die Nama Khoi Munisipaliteit aan die inwoners van Springbok en omliggende dorpe voorsien word, is onlangs getoets as deel van ’n landswye inisiatief deur AfriForum,…

End of content

End of content