Vullisterreinoudit: 81,5% van terreine voldoen nie aan minimum standaarde
| |

Vullisterreinoudit: 81,5% van terreine voldoen nie aan minimum standaarde

AfriForum het vandag die organisasie se jaarlikse vullisterreinouditverslag bekendgestel nadat vullisterreine in dorpe en stede waar AfriForum se takke geleë is, vroeër vanjaar geoudit is. Dié verslag gaan met Barbara Creecy, minister van Omgewingsake, bespreek word as ’n deurlopende gesprek wat reeds in 2019 begin het en gaan ook aan die Groen Skerpioene oorhandig word…

Philippi-plaaswag neem deel aan nasionale massapatrollie
| |

Philippi-plaaswag neem deel aan nasionale massapatrollie

Die burgerregteorganisasie AfriForum se Philippi-plaaswag het op 8 Julie aan ’n landwye sigbaarheidspatrollie deelgeneem ten einde misdaad te voorkom. Die patrollie het tot die volgende oggend voortgeduur. Die Philippi-plaaswag was betrokke by ’n baie suksesvolle padblokkade in samewerking met die SAPD en verkeersdienste waar meer as 140 voertuie deursoek is. Altesaam 130 boetes ter waarde…

Viljoenskroon-tak verkla Moqhaka-munisipaliteit by Menseregtekommissie oor riool
| |

Viljoenskroon-tak verkla Moqhaka-munisipaliteit by Menseregtekommissie oor riool

Die AfriForum-tak in Viljoenskroon het op 11 Julie die Moqhaka Plaaslike Munisipaliteit by die Menseregtekommissie (MRK) aangekla oor die haglike toestand in hierdie dorp. Die riool wat oral in Viljoenskroon vloei, is al vir ongeveer sewe jaar ’n probleem en die munisipaliteit versuim om op AfriForum se skrywes daaroor te reageer. Die situasie vererger daagliks…

Rustenburg-tak gaan voort met volhoubare skoonmaakprojek
| |

Rustenburg-tak gaan voort met volhoubare skoonmaakprojek

Die AfriForum-tak in Rustenburg het hul volhoubare skoonmaakprojek in Junie voortgesit en 3,5 ha gras gesny. Die gebied rondom die burgersentrum en die veld in Pendoringstraat is skoongemaak. Daar is agt vragte tuinvullis en rommel weggery. “Die veld in Pendoringstraat word gebruik vir onwettige vullisstorting en is ’n skuilplek vir misdadigers. Daar is verskeie toerusting,…

Nelspruit-, Witrivier- en Malelane-buurtwagte help tydens Laeveld-onrus
| |

Nelspruit-, Witrivier- en Malelane-buurtwagte help tydens Laeveld-onrus

Die AfriForum-buurtwagte in Nelspruit, Witrivier en Malelane het verlede week ’n kardinale rol gespeel in die beveiliging van gemeenskappe en die deurvoer van inligting tydens die onluste in die Laeveld. Die buurtwaglede het menigte patrollies gery om inligting in te samel en om paaie te help oopmaak wat deur protesgangers geblokkeer was. ’n Lid van…

Clover-aanvalle: Verrigtinge in borgaansoek uitgestel; beskuldigdes steeds in aanhouding
| |

Clover-aanvalle: Verrigtinge in borgaansoek uitgestel; beskuldigdes steeds in aanhouding

Die verrigtinge in die borgaansoek van Lesiba Mantsi, Ralph Shingange en Melford Rammutla, drie van die beskuldigdes wat aangekla word van onder meer die moord op Terence Tegg en JJ Cassanga tydens die Clover-staking in Februarie vanjaar, is vandag in die Tembisa Landdroshof tot 4 Augustus uitgestel. Mantsi se regsverteenwoordiger het vandag sy kruisondervraging van…

AfriForum-buurtwagte hou nasionale massapatrollie
| |

AfriForum-buurtwagte hou nasionale massapatrollie

Die AfriForum-buurtwagte regoor Suid-Afrika het in samewerking met die SAPD, die plaaslike GPF, gemeenskapslede, verskeie sekuriteitsmaatskappye en veiligheidsinstansies ’n massapatrollie op 8 Junie 2022 in hul onderskeie gebiede uitgevoer om polisiëringsigbaarheid te skep. Die aksie het omstreeks 18:00 begin en tot 08:00 die volgende oggend voortgeduur. Altesaam 2 090 patrolleerders het aan die nasionale patrollie…

AfriForum-buurtwagte in noordstreek hou nasionale patrollie
| |

AfriForum-buurtwagte in noordstreek hou nasionale patrollie

Die AfriForum-buurtwagte in Gauteng, Limpopo en Mpumalanga het in samewerking met die SAPD, die plaaslike GPF, gemeenskapslede, verskeie sekuriteitsmaatskappye en veiligheidsinstansies ’n massapatrollie op 8 Julie 2022 in hul onderskeie gebiede uitgevoer om polisiëringsigbaarheid te skep. Die aksie het omstreeks 18:00 begin en tot 06:00 die volgende oggend voortgeduur. In Gauteng, Limpopo en Mpumalanga het…

Bloemfontein-takke skep ’n veiliger en skoner stad
| |

Bloemfontein-takke skep ’n veiliger en skoner stad

Die AfriForum-takke in Bloemfontein het tydens Junie verskeie skoonmaakprojekte en veiligheidsinisiatiewe aangepak in Langenhovenpark, Uitsig, Universitas, Wilgehof, Hospitaalpark, Rayton-Heuwelsig, Bloemfontein-Noord en Fichardtpark. In Fichardtpark het die tak ’n privaat kontrakteur, Waste Retrievers, aangestel om die buurt se vullissakke te verwyder wat die munisipaliteit versuim het om te doen. Altesaam is agt groot trokvragte vullis verwyder….

AfriForum dien klagtes in by Menseregtekommissie teen Tokologo-munisipaliteit
| |

AfriForum dien klagtes in by Menseregtekommissie teen Tokologo-munisipaliteit

AfriForum het op 7 Julie 2022 klagtes by die Menseregtekommissie (MRK) ingedien teen die Tokologo Plaaslike Munisipaliteit oor riool wat sedert Augustus 2021 in ’n plaas wat grens aan die rioolwerke. Dié burgerregteorganisasie het in Mei 2022 die plaas besoek en strafregtelike klagtes teen die munisipale bestuurder aanhangig gemaak oor die besoedeling wat plaasvind. AfriForum…

End of content

End of content