AfriForum se teenboelieveldtogspan besoek Laerskool Die Poort
| |

AfriForum se teenboelieveldtogspan besoek Laerskool Die Poort

Die burgerregteorganisasie AfriForum se teenboelieveldtogspan het op 20 Julie 2022 by Laerskool Die Poort in Pretoria besoek afgelê. Dié veldtog dien as bewusmaking van afknouery in skole en sluit inligtingsessies met leerders in. “Dit is vir AfriForum belangrik om saam met leerders, onderwysers en ouers te werk om ’n verskil te maak en afknouery in…

AfriForum stig tak in Paarl
| |

AfriForum stig tak in Paarl

Die burgerregteorganisasie AfriForum het op  20 Julie 2022 ’n tak in die Paarl gestig nadat talle inwoners in die dorp hul behoefte vir die stigting van ’n AfriForum-tak uitgespreek het. Die bestuur  bestaan uit Jaco Prins (voorsitter), Erna Scheepers (sekretaris), Wena Bartie (tesourier) en Rehan Kruger (veiligheid). “Die gemeenskap het AfriForum genader en die behoefte…

AfriForum se Midvaal-tak reorganiseer
| |

AfriForum se Midvaal-tak reorganiseer

AfriForum se Midvaal-tak het op 19 Julie 2022 gereorganiseer en ’n nuwe bestuur aangewys. Die nuwe takbestuur is: Pieter Swart (voorsitter), Ursela Pretorius (ondervoorsitter), Sandra Louw (tesourier), Elzette Opperman (administrasie), Esteline Vermaak (omgewingsake), Tobie Louw (plaaslikeregeringsake) en Zieg Steyn (veiligheid). Een van die tak se fokuspunte vir die volgende jaar is om ’n goeie verhouding…

Mpumalanga se vullisterreine is in haglike toestand
| |

Mpumalanga se vullisterreine is in haglike toestand

AfriForum het vanjaar 162 vullisterreine landwyd geoudit as deel van dié organisasie se nasionale projek om die gehalte van vullisterreine in Suid-Afrika te meet. Nie een van die 22 vullisterreine wat in Mpumalanga geoudit is, het aan nasionale standaarde voldoen nie. Kragtens toepaslike wetgewing en regulasies, waaronder die Wet op Nasionale Omgewingsbestuur: Vullis 59 van…

Kamieskroon-tak vervang stoptekens voor gewilde blomtyd
| |

Kamieskroon-tak vervang stoptekens voor gewilde blomtyd

Die AfriForum-tak in Kamieskroon het op 18 Julie nuwe stoptekens by die hoofingange en strate van dié dorp opgerig om die stopstrate meer sigbaar te maak vir motoriste. Die ou stoptekens is die afgelope 22 jaar nog nie een keer vervang nie en het in die son verblyk, terwyl daar ook stopborde is wat wees…

Williston-tak maak verskil by ouetehuis met #OnsDorp-projek
| |

Williston-tak maak verskil by ouetehuis met #OnsDorp-projek

Die AfriForum-tak in Williston het op 15 Julie vars groente aan die Emmanuel-ouetehuis op die dorp geskenk as deel van hierdie organisasie se #OnsDorp-projek. Beet, pampoen, aartappels, boontjies, uie, wortels, rys en benodighede vir sop is aan die ouetehuis oorhandig, asook ’n bederfpakkie vir elkeen van die bejaardes. Hierdie gebaar was ’n groot en trotse…

Privaatvervolgingseenheid verwelkom strawwe vonnis van dronkbestuurder ná dood van jong paartjie
| |

Privaatvervolgingseenheid verwelkom strawwe vonnis van dronkbestuurder ná dood van jong paartjie

Die streekhof in Pretoria het op 21 Julie 2022 vir Andrew Kagiso Malele tot agt jaar tronkstraf gevonnis vir strafbare manslag weens die dood van ‘n jong paartjie. Hy is ook drie jaar tronkstraf opgelê vir dronkbestuur. Die vonnisse sal gelyklopend uitgedien word. Die hof het verder Malele se rybewys gekanselleer. AfriForum se privaatvervolgingseenheid verwelkom…

Vrystaat se vullisterreine ’n totale ramp
| |

Vrystaat se vullisterreine ’n totale ramp

AfriForum het vanjaar 162 vullisterreine landwyd geoudit as deel van dié organisasie se nasionale projek om die gehalte van vullisterreine in Suid-Afrika te meet. Geen van die 25 vullisterreine wat in die Vrystaat geoudit is, het aan nasionale standaarde voldoen nie. Kragtens toepaslike wetgewing en regulasies, waaronder die Wet op Nasionale Omgewingsbestuur: Vullis 59 van…

AfriForum raai ouers aan om Vrydag reeds hul kinders te registreer vir graad 1 of graad 8
| |

AfriForum raai ouers aan om Vrydag reeds hul kinders te registreer vir graad 1 of graad 8

Ouers/voogde wat hul kind/ers vir graad 1 of 8 wil inskryf in Gautengse skole vir 2023 moet daarvan kennis neem dat die aanlynregistrasieproses op Vrydag 22 Julie om 08:00 open. Dié tydperk verstrek reeds op 19 Augustus 2022 wat beteken dat ouers minder as ’n maand het om hul kinders in te skryf. AfriForum moedig…

Limpopo se vullisterreine ’n groot bron tot kommer
| |

Limpopo se vullisterreine ’n groot bron tot kommer

AfriForum het vanjaar 162 vullisterreine landwyd geoudit as deel van dié organisasie se nasionale projek om die gehalte van vullisterreine in Suid-Afrika te meet. Slegs een uit 15 vullisterreine wat in Limpopo geoudit is, het aan nasionale standaarde voldoen. Kragtens toepaslike wetgewing en regulasies, waaronder die Wet op Nasionale Omgewingsbestuur: Vullis 59 van 2008, moet…

End of content

End of content