AfriForum en BrainTribe besoek Laerskool Muldersdrif vir leierskapsonwikkeling
| |

AfriForum en BrainTribe besoek Laerskool Muldersdrif vir leierskapsonwikkeling

Die burgerregteorganisasie AfriForum het op 26 Julie 2022 in samewerking met Manie Botha van BrainTribe die Laerskool Muldersdrif besoek om leiereienskapsontwikkeling aan te bied. “Dit is vir AfriForum belangrik om saam met leerders, onderwysers en ouers te werk om ’n verskil te maak en hoop te skep in skole. Elke kind in ons land verdien…

Veiligheid verbeter met Brits-tak se #OnsDorp-projek
| | |

Veiligheid verbeter met Brits-tak se #OnsDorp-projek

Die AfriForum-tak in Brits het op 22 Julie 2022 in samewerking saam met ander organisasies ’n skoonmaakprojek by die Damara Parkie gehou. Ongeveer 60 gemeenskapslede was betrokke. Altesaam 1,5 ha gras is gesny en ses stortbakke vol tuinvullis en rommel is weggery. “Vandat die Damara Parkie skoongemaak is, het die sluipslapers uit die openbare ruimtes…

Mooinooi-tak vul slaggate met #OnsDorp-projek
| |

Mooinooi-tak vul slaggate met #OnsDorp-projek

Lede van AfriForum se Mooinooi-tak het op 23 Julie 2022 bymekaargekom om die slaggatprobleem in dié dorp te takel. Dit volg nadat die Madibeng Plaaslike Munisipaliteit geen instandhouding op die paaie doen nie en die gemeenskap al menigte klagtes daaroor by dié munisipaliteit ingedien het. Daar is 33 sakke precrete van 25 kg elk gebruik…

AfriForum se Weskus-tak help veiligheidsnetwerk uitbrei
| |

AfriForum se Weskus-tak help veiligheidsnetwerk uitbrei

Die burgerregteorganisasie AfriForum se Weskus-tak in Langebaan het op 22 Julie 2022 ’n aantal pale geskenk vir die oprigting van veiligheidskameras in die Longacres-landgoed. Die tak het ook gehelp om die pale op te rig. “Die nuwe veiligheidskameras word geïnstalleer in ’n poging om misdaad in die omgewing te bekamp. Misdaad neem toe aan die…

AfriForum se Laeveld-buurtwagte ontvang opleiding in brandbestryding
| |

AfriForum se Laeveld-buurtwagte ontvang opleiding in brandbestryding

Die AfriForum-buurtwagte in die Laeveld het die afgelope naweek opleiding in brandbestryding ontvang. Forum Sekuriteit het die opleiding aan 12 buurtwaglede by die Rockview Lodge buite Nelspruit aangebied. Die doel van die opleiding was om buurtwaglede met teoretiese en praktiese kennis toe te rus om korrek en doeltreffend op te tree in noodsituasies. Gedurende die…

Helfte van vullisterreine in Wes-Kaap voldoen aan standaarde
| |

Helfte van vullisterreine in Wes-Kaap voldoen aan standaarde

AfriForum het vanjaar 162 vullisterreine landwyd geoudit as deel van dié organisasie se nasionale projek om die gehalte van vullisterreine in Suid-Afrika te meet. Twaalf van die 25 vullisterreine wat in die Wes-Kaap geoudit is, het aan nasionale standaarde voldoen. Volgens wetgewing en regulasies, waaronder die Wet op Nasionale Omgewingsbestuur: Vullis 59 van 2008, moet…

AfriForum verwelkom tydelike verligting vir onderwysinstellings in saak oor Johannesburgse eiendomsbelasting
| |

AfriForum verwelkom tydelike verligting vir onderwysinstellings in saak oor Johannesburgse eiendomsbelasting

AfriForum en die respondente in die saak oor die buitensporige verhoging van onderwysinstellings se eiendomsbelasting deur die Johannesburg Metropolitaanse Munisipaliteit, het vandag in die Suid-Gautengse Hooggeregshof in Johannesburg ooreengekom dat die saak hieroor in Oktober vanjaar aangehoor sal word. Die ooreenkoms is ’n bevel van die hof gemaak en die betrokke partye sal gesamentlik die…

KwaZulu-Natal se vullisterreine ’n groot bron tot kommer
| |

KwaZulu-Natal se vullisterreine ’n groot bron tot kommer

AfriForum het vanjaar 162 vullisterreine landwyd geoudit as deel van dié organisasie se nasionale projek om die gehalte van vullisterreine in Suid-Afrika te meet. Slegs een uit nege vullisterreine wat in KwaZulu-Natal geoudit is, het aan nasionale standaarde voldoen. Kragtens toepaslike wetgewing en regulasies, waaronder die Wet op Nasionale Omgewingsbestuur: Vullis 59 van 2008, moet…

AfriForum lê strafregtelike klag teen Kamiesberg-munisipale bestuurder oor watertekort
| |

AfriForum lê strafregtelike klag teen Kamiesberg-munisipale bestuurder oor watertekort

Die AfriForum-tak in Kamieskroon het op 18 Julie 2022 ’n strafregtelike klagte by die plaaslike polisiekantoor ingedien teen Rufus Beukes, die munisipale bestuurder van die Kamiesberg Plaaslike Munisipaliteit. Dit volg nadat Garies en Kamieskroon al vir meer as nege maande waterprobleme ervaar. Die Kamieskroon-tak het in November 2021 al klagtes ontvang dat daar ’n tekort…

Oos-Kaap se vullisterreine ’n tragedie
| |

Oos-Kaap se vullisterreine ’n tragedie

AfriForum het vanjaar 162 vullisterreine landwyd geoudit as deel van dié organisasie se nasionale projek om die gehalte van vullisterreine in Suid-Afrika te meet. Nie een van die ses vullisterreine wat in die Oos-Kaap geoudit is, het aan nasionale standaarde voldoen nie. Kragtens toepaslike wetgewing en regulasies, waaronder die Wet op Nasionale Omgewingsbestuur: Vullis 59…

End of content

End of content