Verhoor van Isabel van Coller se “moordenaar” weereens uitgestel weens staat se versuim
| |

Verhoor van Isabel van Coller se “moordenaar” weereens uitgestel weens staat se versuim

Die saak teen Biazza Goliath vir die moord op Isabel van Coller in November 2019 is vandag in die Suid-Gautengse Hooggeregshof uitgestel na 3 Oktober 2022 vir die opsporing van ’n hoofgetuie. Dit volg nadat die saak vir twee weke vir verhoor geplaas is wat vandag moes begin. AfriForum se Privaatvervolgingseenheid tree op ingevolge ’n…

AfriForum se Durban-takke eis antwoorde van eThekweni-metro
| |

AfriForum se Durban-takke eis antwoorde van eThekweni-metro

Die AfriForum-takke in die Durban-omgewing het op 5 Augustus ’n brief aan die eThekweni Metropolitaanse Munisipaliteit gestuur om antwoorde te eis oor ’n aantal klagtes. Dit volg nadat verskeie klagtes al by hierdie munisipaliteit ingedien is oor onder meer kragprobleme, straatligte wat buitewerking is en ernstige rioollekasies. Die areas wat geraak word, is Amanzimtoti, Pinetown…

AfriForum stig tak in Cederberg-distrik
| |

AfriForum stig tak in Cederberg-distrik

Die burgerregteorganisasie AfriForum het op 1 Augustus 2022 ’n tak in die Cederberg-distrik gestig nadat gemeenskapslede van die omliggende dorpe, waaronder Clanwilliam, Citrusdal, Graafwater en Lambertsbaai, die behoefte vir ’n AfriForum-tak uitgespreek het. Die bestuur bestaan uit Hendrik le Roux (voorsitter), Wouter Vierbergen (ondervoorsitter), Rousseau Klue (sekretaris), Johan Smit (tesourier), Colin Erasmus (plaaslikeregeringsake), Jan-Hendrik Slabbert…

AfriForum-tak in Sasolburg doen meer vir #OnsDorp-projek
| |

AfriForum-tak in Sasolburg doen meer vir #OnsDorp-projek

Die AfriForum-tak in Sasolburg het in Julie voortgegaan om die dorp op te knap en mooier te maak as deel van die organisasie se #OnsDorp-projek. Daar is bossies in die groenstrook in Snymanstraat gesny. Tussen Tuinedal en die dammetjie is gras gesny en die area skoongemaak en daar is ook met die bossiesnyers skoongemaak tot…

Parys-tak woeker met #OnsDorp-projek te midde van krag- en waterkrisis
| |

Parys-tak woeker met #OnsDorp-projek te midde van krag- en waterkrisis

Die AfriForum-tak in Parys het ten spyte van die krag- en waterkrisis in dié dorp steeds ’n aantal projekte van stapel gestuur die afgelope twee maande. Hierdie tak het in Julie as deel van die organisasie se #OnsDorp-projek slaggate gevul in Schilbachstraat voor die Blikoortjies Kleuterskool. Daar is 50 sakke, oftewel ’n bietjie meer as…

AfriForum veroordeel die aanstelling van NGV-werkers; moontlike regsaksie volg
| |

AfriForum veroordeel die aanstelling van NGV-werkers; moontlike regsaksie volg

Die burgerregteorganisasie AfriForum veroordeel die aanstelling van 44 werknemers om vanaf Januarie 2023 aan die Nasionale Gesondheidsversekering (NGV) te werk, ten sterkste en het sy regspan opdrag gegee om die saak te ondersoek. AfriForum voer aan dat hierdie aanstellings teen ’n koste van R30 miljoen geheel en al irrasioneel en onverdedigbaar is, omdat die wetgewingsproses…

Cassanga-familie eis geregtigheid vir “vermoorde” pa, maar geregtigheid vertraag deur Tembisa-onluste
| |

Cassanga-familie eis geregtigheid vir “vermoorde” pa, maar geregtigheid vertraag deur Tembisa-onluste

Die familie van JJ Cassanga, ’n veiligheidswag wat na bewering deur stakende Clover-werknemers vermoor is, het gevra dat die wiele van geregtigheid met dringendheid draai. Dit sou egter nie hierdie week gebeur nie. Die vyf mans wat daarvan beskuldig word dat hulle Cassanga en Terence Tegg vermoor het, het nie gister in die Thembisa Landdroshof…

AfriForum se Brits-buurtwag trek verdagte vas
| |

AfriForum se Brits-buurtwag trek verdagte vas

Die AfriForum-buurtwag in Brits het op 28 Julie een van vier verdagtes vasgetrek wat besig was om persone in die Zandfontein-omgewing te beroof. Die Brits-buurtwag se Gemeenskaplike Operasionele Sentrum (GOS) het omstreeks 15:15 ’n versoek om hulp vanaf ’n buurtwaglid ontvang. ’n Werknemer van ’n naburige plaas het inligting deurgegee dat hulle aangeval is en…

Verhoor van polisiegeneraal op klagtes van crimen injuria uitgestel sodat staatsprokureur sy huis in orde kan kry
| |

Verhoor van polisiegeneraal op klagtes van crimen injuria uitgestel sodat staatsprokureur sy huis in orde kan kry

Die verhoor van ’n polisiegeneraal op klagtes van crimen injuria was vandag in die Oudtshoorn Landdroshof op die rol geplaas vir verhoor. AfriForum se privaatvervolgingseenheid het ’n waaksaamheidsopdrag namens die 53-jarige Riana Stander (voorheen Viviers), die klaer in hierdie saak, en het die hofverrigtinge bygewoon. Die beskuldigde se regsverteenwoordiger het egter vandag aangevoer dat haar…

Bothaville-tak en boere herstel slaggate op R504 as deel van #OnsDorp-projek
| |

Bothaville-tak en boere herstel slaggate op R504 as deel van #OnsDorp-projek

Die AfriForum-tak in Bothaville het slaggate op die R504 herstel in samewerking met plaaslike boere wat ook gebruik maak van hierdie pad. Slaggate is op hierdie pad vanaf die vierrigtingstopstraat by Bothaville in die rigting van Leeudoringstad tot by Brug 14 herstel. Die R504 is ’n pad wat swaar verkeer dra, veral in oestyd, en…

End of content

End of content