R50 miljoen Kuba-skenking: Konstitusionele Hof verwerp Dirco se aansoek om verlof tot appèl
| |

R50 miljoen Kuba-skenking: Konstitusionele Hof verwerp Dirco se aansoek om verlof tot appèl

Die Departement van Internasionale Betrekkinge en Samewerking (Dirco) se aansoek om verlof tot appèl teen ’n hofinterdik wat AfriForum teen die beplande R50 miljoen skenking aan Kuba verkry het, is deur die Konstitusionele Hof van die hand gewys. Dit volg nadat die Hooggeregshof in Pretoria reeds vroeër hierdie jaar ’n verlof tot appèl-aansoek van die…

AfriForum verstrek regsbystand aan tehuis vir gestremde persone en plaas die Departement van Maatskaplike Ontwikkeling op terme
|

AfriForum verstrek regsbystand aan tehuis vir gestremde persone en plaas die Departement van Maatskaplike Ontwikkeling op terme

Die burgerregteorganisasie AfriForum verleen regsadvies aan Sunfield Home Fortuna, ’n tehuis vir fisiese en verstandelik gestremde persone, aangesien die staat vir die afgelope 14 jaar weier om die subsidiebedrag te verhoog. Die Departement van Maatskaplike Ontwikkeling dreig nou om die staatsgesubsidieerde inwoners te verplaas. AfriForum het vandag ’n brief aan die departement gerig om die…

AfriForum se Lydenburg-tak maak groot skenking aan Laerskool Lydenburg se plaveisel-projek 
| |

AfriForum se Lydenburg-tak maak groot skenking aan Laerskool Lydenburg se plaveisel-projek 

Die AfriForum-tak in Lydenburg het die afgelope maand R25 000 aan Laerskool Lydenburg se plaveisel-projek geskenk.  Laerskool Lydenburg is tans met ’n projek besig om die veiligheid van hul leerders voor, en ná skool te verseker. Plaveisel met randstene word voor die skool gelê om die verkeersvloei te reguleer en sodoende te beveilig. “Die swak…

AfriForum se teenboelieveldtogspan besoek laerskole in Pretoria
| |

AfriForum se teenboelieveldtogspan besoek laerskole in Pretoria

Die burgerregteorganisasie AfriForum se teenboelieveldtogspan het op 18 Augustus by die Laerskool Anton van Wouw en Onderstepoort Primary School in Pretoria besoek afgelê. Dié veldtog dien as bewusmaking van afknouery in skole en sluit inligtingsessies met leerders in. “Dit is vir AfriForum belangrik om saam met leerders, onderwysers en ouers te werk om ’n verskil…

AfriForum se privaatvervolgingseenheid stel vrae oor die hantering van die saak teen Vuyo Mhlakaza-Manamela
| |

AfriForum se privaatvervolgingseenheid stel vrae oor die hantering van die saak teen Vuyo Mhlakaza-Manamela

Dit was met verbasing dat AfriForum se privaatvervolgingseenheid verneem het dat die saak teen Vuyo Mhlakaza-Manamela in werklikheid vandag, 18 Augustus 2022, vir verhoor geskeduleer is. Die adjunkspeaker van die Gautengse Provinsiale Wetgewer staan ​​tereg op aanklagte van aanranding en crimen injuria, omdat sy na bewering ’n polisie BBP-beskermingsbeampte, sers. Lizzie Mojapelo, aangeval het. Die…

AfriForum eis antwoorde van die president en die Gautengse premier oor beloofde leefstyloudits van staatsamptenare
|

AfriForum eis antwoorde van die president en die Gautengse premier oor beloofde leefstyloudits van staatsamptenare

Die burgerregteorganisasie AfriForum het vandag ’n brief aan president Cyril Ramaphosa en die Gautengse premier David Makhura gestuur wat duidelikheid eis rakende die verloop van die leefstyloudits van senior staatsamptenare. In Februarie 2018 het pres. Ramaphosa beloof dat leefstyloudits uitgevoer sou word op ministers en senior staatsamptenare, ’n belofte wat hy in Augustus 2020 herhaal…

Amanzimtoti-tak maak mooi tydens #VegEnBou-week
| |

Amanzimtoti-tak maak mooi tydens #VegEnBou-week

Die AfriForum-tak in Amanzimtoti het op 8 Augustus die organisasie se #VegEnBou-week begin met taklede en vrywilligers wat verskeie opheffingsprojekte van stapel gestuur het. Die Amanzimtoti-tak en gemeenskapslede het die week begin deur dele van die treinbrug voor Kuswag Skool veiliger te maak. Dit behels om gevaarlike stukke geroeste staal te vervang. Die een vlank…

AfriForum se teenboelieveldtogspan en Solidariteit Helpende Hand  besoek laerskole in Vanderbijlpark en Meyerton
| |

AfriForum se teenboelieveldtogspan en Solidariteit Helpende Hand  besoek laerskole in Vanderbijlpark en Meyerton

Die burgerregteorganisasie AfriForum se teenboelieveldtogspan het op 15 Augustus 2022 by Laerskool DF Malherbe en Laerskool Totius in Vanderbijlpark, en Laerskool Voorwaarts in Meyerton besoek. Dié veldtog dien as bewusmaking van afknouery in skole en sluit inligtingsessies met leerders in. “Dit is vir AfriForum belangrik om saam met leerders, onderwysers en ouers te werk om…

Debatspanne blink uit in verrenoordstreeksuitdun van AfriForum se Dink of Sink-kompetisie
| |

Debatspanne blink uit in verrenoordstreeksuitdun van AfriForum se Dink of Sink-kompetisie

Ná twee jaar van virtuele kompetisies, vind vanjaar se AfriForum Dink of Sink- onvoorbereide debatskompetisie vir hoërskole tot almal se vreugde uiteindelik weer met uitdunrondtes by gasheerskole plaas. Die afgelope week is Dink of Sink se verrenoordstreeksuitdun met ’n opkoms van byna ’n honderd leerders by Hoërskool Merensky in Tzaneen aangebied. Junior en senior spanne…

AfriForum-snuffelhond betrap verdagtes onkant
| |

AfriForum-snuffelhond betrap verdagtes onkant

Die AfriForum-buurtwag in Germiston aan die Oos-Rand van Gauteng was op 12 Augustus met hul snuffelhond, Storm, op patrollie toe sy versteekte smokkelware uitgesnuffel het. Storm is spesifiek opgelei om dwelmmiddels uit te snuffel. Tydens ’n blaaskans het die span ’n winkel by ’n plaaslike vulstasie binnegegaan om verversings te koop, toe Storm aan haar…

End of content

End of content