Getuie staaf getuienis van slagoffer van seksuele aanranding
| |

Getuie staaf getuienis van slagoffer van seksuele aanranding

Op dag twee van die verhoor van prokureur Vuyo Mtati, wat daarvan aangekla word dat hy adv. Mpho Rasivetshele seksueel aangerand het, het die staat se getuie die klaer se weergawe van die gebeure gestaaf. Mtati het na bewering Rasivhetshele, ’n voormalige getuienisleier in die Zondo-kommissie oor staatskaping, op die aand van 7 Desember 2019…

AfriForum bring twee PAIA-aansoeke op een dag in Noord-Kaap
| |

AfriForum bring twee PAIA-aansoeke op een dag in Noord-Kaap

AfriForum het op 24 Augustus twee PAIA-aansoeke in die Noord-Kaap gebring. Hierdie aansoeke is onderskeidelik aan die Sol Plaatje Plaaslike Munisipaliteit in Kimberley en die Noord-Kaapse Departement van Landbou, Omgewingsake, Landelike Ontwikkeling en Grond Hervorming gerig. “Ons vra dat die Sol Plaatje-munisipaliteit die langtermyn beplanningsdokument en ondernemingsplan vir water, van Bigen Africa, soos beloof in…

Voormalige getuienisleier van die Zondo-kommissie getuig oor seksuele aanranding deur voormalige waarnemende regter 
| |

Voormalige getuienisleier van die Zondo-kommissie getuig oor seksuele aanranding deur voormalige waarnemende regter 

Die verhoor van ’n voormalige waarnemende regter, wat daarvan aangekla word dat hy ’n advokaat in 2019 by ’n sosiale geleentheid seksueel aangerand het, het vandag in die Johannesburg-landdroshof begin. Advokaat Mpho Rasivhetshele het getuig oor die middag in Desember 2019 toe sy seksueel aangerand is, na bewering deur prokureur Vuyo Mtati. Die voormalige waarnemende…

Kuruman-tak maak park skoon en verskerp veiligheid
| |

Kuruman-tak maak park skoon en verskerp veiligheid

Die AfriForum-tak in Kuruman het besluit om self in te gryp om hierdie dorp weer netjies te maak. Die Ga-Segonyana Plaaslike Munisipaliteit het by dié idee ingekoop en het handearbeid verleen en toerusting verskaf om te help om ’n park op te ruim. Die tak het op 15 Augustus 2022 met 40 mense, bossiekappers en…

AfriForum se Bethal-tak woeker met #OnsDorp-projek
| |

AfriForum se Bethal-tak woeker met #OnsDorp-projek

Die AfriForum-tak in Bethal het gedurende Augustus verskeie projekte as deel van die organisasie se #OnsDorp-projek van stapel gestuur. Die tak het saam met die Bethal-gemeenskap gewerk om slaggate in Blesbok- en Gemsbokstraat te vul. Die projek het meer as twee weke geneem en daar is meer as R20 000 aan die projek spandeer. Verder het…

AfriForum se Groter Moot-tak knap stopstrate in Pierneefstraat op
| |

AfriForum se Groter Moot-tak knap stopstrate in Pierneefstraat op

AfriForum se Groter Moot-tak het hul verfprojek op 23 Augustus 2022 in Pierneefstraat begin en sal die volgende paar dae daar wees om die projek af te handel. “Inwoners neem self vir die strate voor hulle huise verantwoordelikheid. Elke “STOP” wat ons verf is ’n uitroep: “Ons sal self!,” sê Andries Opperman’n buurtbeampte vir die…

AfriForum besoek skole in Upington met teenboelieveldtog en #DieValFilm
| |

AfriForum besoek skole in Upington met teenboelieveldtog en #DieValFilm

Die burgerregteorganisasie AfriForum se teenboelieveldtogspan het op 22 Augustus 2022 by die Laerskool Oranje-Noord, Op Die Voorpos Primary School en Hoërskool Duineveld in Upington besoek afgelê. Dié veldtog dien as bewusmaking van afknouery in skole en sluit inligtingsessies met leerders in. “Dit is vir AfriForum belangrik om saam met leerders, onderwysers en ouers te werk…

AfriForum-buurtwagte ontvang opleiding in brandbestryding
| |

AfriForum-buurtwagte ontvang opleiding in brandbestryding

Die AfriForum-buurtwaglede in Bloemfontein het die afgelope naweek opleiding in brandbestryding ontvang. Die opleiding is deur Forum Sekuriteit aangebied. Die doel van die opleiding was om buurtwaglede met teoretiese en praktiese kennis toe te rus om korrek en doeltreffend in noodsituasies op te tree. Gedurende die opleiding is daar ’n brand gestig wat hulle moes…

AfriForum-konferensie bied regsekerheid aan boere
| |

AfriForum-konferensie bied regsekerheid aan boere

Die burgerregteorganisasie AfriForum het vandag ’n konferensie aangebied in Pretoria met die doel om meer regsekerheid vir boere te skep rakende verskeie uitdagings waarmee landelike bewoners in Suid-Afrika in die gesig gestaar word. Dit raak daagliks ’n groter uitdaging om in Suid-Afrika te boer en in landelike omgewings te woon. Boere moet hulle ongelukkig oor…

End of content

End of content