Potchefstroom-tak #VegEnBou die dorp rooi die afgelope naweek
| |

Potchefstroom-tak #VegEnBou die dorp rooi die afgelope naweek

Die AfriForum-tak in Potchefstroom het die afgelope naweek op verskeie plekke ’n verskil gemaak as deel van die #VegEnBou-strategie. Die naweek is Vrydagaand begin met ’n sigbaarheidspatrollie deur die AfriForum-buurtwag. Daar is in die dorp en in die landelike gebied, met ongeveer 42 patrolleerders in 27 voertuie, gepatrolleer. Omdat daar geen voorvalle was nie, is…

AfriForum se Nelspruit-tak help Liznica House of Hope met skenking
| |

AfriForum se Nelspruit-tak help Liznica House of Hope met skenking

Die AfriForum-tak in Nelspruit het die afgelope maand Liznica House of Hope, ’n tehuis vir minder bevoorregte babas met verskeie benodighede ondersteun. Dit vorm deel van ’n projek wat hierdie tak geloods het om doeke en basiese benodighede aan instansies te verskaf wat nie die nodige fondse het om die voorrade self aan te koop…

Witrivier-buurtwag ontvang nuwe tweerigtingradio’s
| |

Witrivier-buurtwag ontvang nuwe tweerigtingradio’s

Die AfriForum-buurtwag in Witrivier het die afgelope week vyf nuwe tweerigtingradio’s ontvang. Dié radio’s sal gebruik word om kommunikasie tussen buurtwaglede te verbeter. Dit vergemaklik ook die loods van veiligheidsoperasies in die dorp. Swak sein en ontoeganklike terrein maak dit vir buurtwaglede moeilik om tydens patrollering met ander buurtwaglede te kommunikeer, daarom  is daar besluit…

Geliefde skrywer se stem leef voort in laaste boek
|

Geliefde skrywer se stem leef voort in laaste boek

Die bekendstelling van een van die Vrystaat se “grootste” Afrikaanse skrywers, J.C. Steyn, se laaste boek So is onse mense was ’n viering van dié skrywer se lewe en werk. Die geleentheid het die afgelope Vrydag (26 Augustus) by die Fichardtpark-biblioteek in Bloemfontein plaasgevind. Volgens Charles Smith, nuushoof van die Vrystaatse dagblad, Volksblad, kan Steyn…

AfriForum publiseer handleiding oor hoe om stygende gevalle van eiendomskaping te verhoed en hoe slagoffers moet reageer
|

AfriForum publiseer handleiding oor hoe om stygende gevalle van eiendomskaping te verhoed en hoe slagoffers moet reageer

Die burgerregteorganisasie AfriForum het vandag ’n handleiding op sy webtuiste gepubliseer wat burgers presies inlig oor hulle regte in hierdie verband, hoe om die styging van eiendomskaping te verhoed sowel as hoe slagoffers in dié situasie moet reageer. In Suid-Afrika is die kaping van residensiële en ander tipe eiendomme aan die toeneem, met georganiseerde kriminele…

AfriForum bemagtig vroue gedurende Vrouemaand
| |

AfriForum bemagtig vroue gedurende Vrouemaand

Die AfriForum-tak in Kraaifontein het op 27 Augustus vroue bemagtig deur ’n selfverdedigingklas vir hulle te reël, juis omdat Augustus op die bewusmaking van geslagsgebaseerde geweld en geweld teenoor kinders fokus.    Die Kraaifontein-tak het vroue na die C.O.B.R.A Self-Defence Academy genooi waar JP Muller, ’n gekwalifiseerde selfverdedigingsinstrukteur van C.O.B.R.A, aan die vroue opleiding gegee het…

Privaatvervolgingseenheid veroordeel strafregstelsel wat kinders faal
| |

Privaatvervolgingseenheid veroordeel strafregstelsel wat kinders faal

AfriForum se privaatvervolgingseenheid het vandag se verrigtinge in die Brits Landdroshof as betreurenswaardig en uiters teleurstellend bestempel. Dit volg nadat verskeie klagtes van verkragting teen twee mans, asook die ma van ’n jong dogtertjie, vandag teruggetrek is. Die beweerde misdade is reeds in 2018 gepleeg toe die dogtertjie maar vier jaar oud was. Geen redes…

AfriForum beskerm steeds die belange van Johannesburgse skole teen Stad Johannesburg Metropool
|

AfriForum beskerm steeds die belange van Johannesburgse skole teen Stad Johannesburg Metropool

AfriForum neem kennis van die burgemeester van die Johannesburg Metropolitaanse Munisipaliteit se brief, dat die stad dit oorweeg om skole tegemoet te kom rakende die eiendomsbelasting debakel van skole, universiteite en kolleges binne die metro. Die Stad Johannesburg het verlede week bekendgemaak dat enige heffing bo die algemene 4,85% vir die res van die finansiële…

AfriForum aan Verenigde Nasies: Dít gebeur en dít is die oplossing
| |

AfriForum aan Verenigde Nasies: Dít gebeur en dít is die oplossing

Die burgerregteorganisasie AfriForum het twee voorleggings by die Verenigde Nasies (VN) oor sy werk ingedien. Eerstens, het AfriForum ’n voorlegging vir die 51ste standaardsessie van die VN se Menseregteraad ingedien, wat vanjaar vanaf 12 September tot 7 Oktober plaasvind. Hierdie voorlegging fokus op die probleme wat regeringsgmislukking en die onderdrukking van minderhede in Suid-Afrika veroorsaak…

Regverdige regsproses oor grond ná hofoorwinning vir hoof-tradisionele leier moontlik
| |

Regverdige regsproses oor grond ná hofoorwinning vir hoof-tradisionele leier moontlik

’n Regverdige regsproses is nou moontlik vir Inkosi (hoof-tradisionele leier) Goodman Matomane nadat die Hooggeregshof in Durban vroeër die week beveel het dat ’n aansoek van die Departement van Landbou, Grondhervorming en Landelike Ontwikkeling van die rol verwyder moet word en dat die departement die koste van die verwydering moet dra. AfriForum het Inkosi Matomane…

End of content

End of content