AfriForum se teenboelieveldtogspan besoek Wes-Kaapse skole
| |

AfriForum se teenboelieveldtogspan besoek Wes-Kaapse skole

Die burgerregteorganisasie AfriForum se teenboelieveldtogspan het op 15 en 16 September Laerskool Hermanus, Elandsrivier Primêr, en Laerskool Panorama in die Wes-Kaap besoek. Dié veldtog dien as bewusmaking van afknouery in skole, en sluit inligtingsessies met leerders in. “Dit is vir AfriForum belangrik om saam met leerders, onderwysers en ouers te werk om ’n verskil te…

AfriForum oorhandig memorandum aan Durbanville-polisiekantoor
| |

AfriForum oorhandig memorandum aan Durbanville-polisiekantoor

Die burgerregteorganisasie AfriForum het op 19 September ’n memorandum aan die Durbanville-polisiekantoor oorhandig. In die memorandum word daar na dié polisiekantoor se sigbaarheid en diens verwys wat besig is om agteruit te gaan. AfriForum het menigte klagtes van die publiek ontvang dat klagtes nie geopen word nie, en dat daar nie gereageer word as hulp…

Bothaville-tak verkla munisipale bestuurder oor riool in Valsrivier
| |

Bothaville-tak verkla munisipale bestuurder oor riool in Valsrivier

Die AfriForum-tak in Bothaville het op 14 September ’n strafregtelike klagte by die polisie ingedien teen Scotch Lehloenya, die munisipale bestuurder van die Nala Plaaslike Munisipaliteit, oor die riool wat in die Valsrivier ingestort word. ’n Pomp het uitgebrand wat veroorsaak dat die riool nie na die rioolwerke gepomp kan word nie. Die water het…

AfriForum se Heilbron-tak plant bome by Hoërskool Heilbron
| |

AfriForum se Heilbron-tak plant bome by Hoërskool Heilbron

Die AfriForum-tak in Heilbron het, vir boomplantmaand, 30 witstinkhoutbome (Celtis africana) by Hoërskool Heilbron geplant. Dit kom nadat die skool aangedui het dat daar ’n behoefte aan bome is, en die tak geweet het dat die bome goed versorg sal word. Hierdie inisiatief was ook ’n opvoedingstaak, aangesien die leerders aktief aan die boomplantery deelgeneem…

AfriForum waarsku inwoners van Upington om nie besmette water te drink nie
| |

AfriForum waarsku inwoners van Upington om nie besmette water te drink nie

AfriForum het op 16 September uitslae ontvang wat bevestig dat die water in Upington nie geskik is vir menslike gebruik nie. Die toetse het gewys dat daar hoë vlakke E.coli asook fekale koliform in die water is. AfriForum het op 15 September watermonsters geneem by drie waterpunte in die Upington-distrik en dit by ’n SANAS…

AfriForum stig rampfonds vir Jagersfontein
|

AfriForum stig rampfonds vir Jagersfontein

AfriForum het vandag ’n rampfonds op die been gebring nadat die damwal van die slikdam by Jagersfontein op 11 September gebreek het. Verskeie huise het weggespoel en groot skade is aan die dorp aangerig. Talle boere het ekstensiewe verliese gelei nadat die modder en vloedwater oor hulle grond gespoel en alles meegesleur het. Grootskaalse veeverliese…

Debatspanne blink uit in suidstreeksuitdun van Dink of Sink-debatskompetisie
| |

Debatspanne blink uit in suidstreeksuitdun van Dink of Sink-debatskompetisie

Eeue lank al word gevra wat die magtigste wapen is: die pen of die swaard. Die afgelope Vrydag het debatspanne van verskeie Wes-Kaapse hoërskole bewys dat die tong selfs nog magtiger as die pen en die swaard saam kan wees. Hulle het naamlik deelgeneem aan die suidstreeksuitdun van die Dink of Sink- onvoorbereide debatskompetisie wat…

Sunfield Home-saak: AfriForum reik aansoek teen Departement van Maatskaplike Ontwikkeling in Mpumalanga se hooggeregshof uit
|

Sunfield Home-saak: AfriForum reik aansoek teen Departement van Maatskaplike Ontwikkeling in Mpumalanga se hooggeregshof uit

Die burgerregteorganisasie AfriForum het vandag hofstukke teen die Mpumalanga Departement van Maatskaplike Ontwikkeling ingedien, nadat die departement steeds weier om maatskaplike toelae, betaalbaar aan Sunfield Home vir gestremdes, te betaal. AfriForum het tot die saak toegetree nadat die staat reeds vir die afgelope 14 jaar weier om die subsidiebedrag vir Sunfield Home, ’n tehuis vir…

Die AfriForum Mosselbaai-tak plant saam met Mosselbaai Munisipaliteit bome
| |

Die AfriForum Mosselbaai-tak plant saam met Mosselbaai Munisipaliteit bome

Die AfriForum-tak in Mosselbaai het op 10 September, in samewerking met die Mosselbaai-munisipaliteit,  21 koorsbome (Acacia xanthophloea) in Apiesdoringstraat se park in Heiderand geplant. Die inisiatief vorm deel van AfriForum se boomplantmaand wat jaarliks in September gevier word. In dié maand word die Suid-Afrikaanse publiek oor die belangrikheid van bome bewus gemaak. AfriForum se Mosselbaai-tak…

Walker Drive-buurtwag hou bewusmakingsdag oor gemeenskapsveiligheid
| |

Walker Drive-buurtwag hou bewusmakingsdag oor gemeenskapsveiligheid

AfriForum se Walker Drive-buurtwag, wat deel vorm van dié organisasie se Port Elizabeth-tak, het Saterdag in samewerking met die SAPD Kabega Park, Fidelity ADT, Atlas Security, CityWide Security, Extreme Security, Bestmed en Relay-nooddienste ’n bewusmakingsdag oor gemeenskapsveiligheid gehou. Die doel van hierdie inisiatief is om die gemeenskap die geleentheid te gee om by die buurtwag…

End of content

End of content