Paarl-tak plant bome by Laerskool Noord-Eind
| |

Paarl-tak plant bome by Laerskool Noord-Eind

AfriForum se Paarl-tak, wat in Julie vanjaar gestig is, het op 29 September 12 bome by die Laerskool Noord-Eind in die Paarl geplant. “Die skool het ’n behoefte aan koeltebome gehad. Nadat die tak die versoek oorweeg het, is daar besluit om die volgende vier soorte inheemse bome te plant: rooiels (Cunonia capensis), karee (Searsia…

AfriForum kies loodskomitee vir Bronberg-tak
| |

AfriForum kies loodskomitee vir Bronberg-tak

Die burgerregteorganisasie AfriForum het ’n loodskomitee verkies om die Bronberg-tak op die been te bring. Hierdie tak sluit die volgende areas in: Donkerhoek, Rhenosterfontein, Kleinfontein, Boschkop en Tweedracht. Dié tak is reeds met die beplanning van aksies besig wat hulle in die nabye toekoms van stapel gaan stuur. Die takbestuur versoek ook die gemeenskap om…

AfriForum se Stellaland-takke neem aan nasionale projekte deel
| |

AfriForum se Stellaland-takke neem aan nasionale projekte deel

Die AfriForum-takke in Bloemhof, Christiana, Delareyville, Schweizer-Reneke, Sannieshof, Ottosdal, Hertzogville en Vryburg het gedurende September aan die nasionale blou-en-groendruppelprojek deelgeneem. Hierdie projek behels die toets van die dorpe se drinkwater asook die behandelde rioolwater wat terug in die sisteem geplaas word. AfriForum se takke in Vryburg en Delareyville het ook aan dié burgerregteorganisasie se nasionale…

AfriForum plaas die Tswaing Munisipaliteit op terme
| |

AfriForum plaas die Tswaing Munisipaliteit op terme

AfriForum het op 27 September die plaaslike Tswaing Munisipaliteit op terme geplaas oor die waterkrisis wat tans in Delareyville, Sannieshof en Ottosdal heers. AfriForum het ’n brief aan die munisipaliteit oor die huidige waterkrisis gestuur. Delareyville en Sannieshof is al vir nege dae lank sonder water. Dele van die dorpe het vir kort tye water,…

AfriForum se Noord van die berg-tak plant by verskeie skole bome
| |

AfriForum se Noord van die berg-tak plant by verskeie skole bome

AfriForum se Noord van die berg-tak het die week van 19 September 14 bome as deel van dié burgerregteorganisasie se boomplantmaandprojek geplant. Vyf van hierdie bome is pompombome (Dais cotinifolia), drie huilbome (Peltophorum africanum) en ses olyfbome (Olea europaea). Hierdie bome is by die volgende skole geplant: Laerskool Voortrekker Eeufees; Laerskool Danie Malan; Hoërskool Montana; Laerskool…

Sukses: AfriForum wen interdik teen Departement van Maatskaplike Ontwikkeling in Sunfield-tehuis-saak
|

Sukses: AfriForum wen interdik teen Departement van Maatskaplike Ontwikkeling in Sunfield-tehuis-saak

Die burgerregteorganisasie AfriForum het vandag in die Hooggeregshof in Mpumalanga, saam met die Sunfield-tehuis vir gestremdes, verskyn in hul saak teen die Departement van Maatskaplike Ontwikkeling. Regter Roelofse, het bevestig dat hy ’n bevel gaan toestaan wat dié departement se dreigement om die inwoners van die Sunfield-tehuis te verplaas verbied. Die bevel deur Roelofse sluit…

Mooinooi-tak plant bome by skool en maak dorp skoon
| |

Mooinooi-tak plant bome by skool en maak dorp skoon

Die AfriForum-tak in Mooinooi het op 17 September dié burgerregteorganisasie se boomplantmaand by die Laerskool Elandskraal afgeskop waar agt bome – waaronder vier essenhoutbome, twee wilde pruimbome en twee Henkel-se-geelhoutbome – langs die rugbyveld geplant is. Daarna het die tak deur die dorp se strate geloop en rommel opgetel. “Boomplantmaand bied die perfekte geleentheid om…

Bronkhorstspruit-tak hou kranslegging by die Slag van Bronkhorstspruit-monument
| |

Bronkhorstspruit-tak hou kranslegging by die Slag van Bronkhorstspruit-monument

Die AfriForum-tak in Bronkhorstspruit het op 24 September ’n kranslegging by die Slag van Bronkhorstspruit-monument op Klipeiland gehou. Alhoewel die Slag van Bronkhorstspruit op 20 Desember 1880 plaasgevind het, is Erfenisdag gekies as die geskikte dag om die kranslegging te hou. Ds. Gerhard Olivier het die toeskouers met ’n kragtige boodskap toegespreek en met gebed…

AfriForum bemagtig Brits-inwoner met waentjie en fiets
| |

AfriForum bemagtig Brits-inwoner met waentjie en fiets

AfriForum se Brits-tak het op 15 September ’n waentjie en ’n fiets aan Thys Fourie (62), en Shelby, sy sesjarige boerboel-kruising, geskenk. Hierdie man en sy hond is in Brits bekend omdat hulle daagliks saam straatname en -nommers verf. Oom Thys, soos mense hom noem, is ’n handige man wat jare lank op die myn…

AfriForum se Besigheidsbytjiespan en Raising Brightness besoek Laerskool Muldersdrif-entrepreneursdag
| |

AfriForum se Besigheidsbytjiespan en Raising Brightness besoek Laerskool Muldersdrif-entrepreneursdag

Die burgerregteorganisasie AfriForum se Besigheidsbytjiesspan het op 23 September by die Laerskool Muldersdrif tydens hul entrepreneursdag besoek afgelê as deel van hierdie aanlynentrepreneurskompetisie se bemarkingstoer. Raising Brightness, ook ’n borg van die kompetisie, het ’n spesiale prys vir die beste entrepreneurs van die Laerskool Muldersdrif gegee nadat leerders hul sakeplan uit Raising Brightness se boek,…

End of content

End of content