Bethal-tak se slaggatprojek verseker motoriste se veiligheid
| |

Bethal-tak se slaggatprojek verseker motoriste se veiligheid

AfriForum se Bethal-tak het op 27 Julie nog ’n twee dae lange slaggatprojek voltooi om die veiligheid van motoriste te verseker. Dié tak het besluit om op Kleijnhansstraat te fokus aangesien die pad al hoe gevaarliker word vir padgebruikers. Tydens hierdie projek is 180 sakke teer gebruik om al die slaggate op te vul. Dit…

Jeug-tak in Piet Retief deel komberse teen koue uit
| |

Jeug-tak in Piet Retief deel komberse teen koue uit

Die AfriForum Jeug-tak in Piet Retief het in Julie ongeveer 200 komberse ingesamel. Hulle het dit op 20 Julie aan verskeie kerke in die area uitgedeel wat dit weer onder behoeftiges sal versprei. Dit volg nadat ysige koue in die streek groot nood in die gemeenskap laat ontstaan het. Die Jeug-tak het dit raakgesien en…

Hartbeespoort-tak dien strafregtelike klag in teen Madibeng Plaaslike Munisipaliteit
| |

Hartbeespoort-tak dien strafregtelike klag in teen Madibeng Plaaslike Munisipaliteit

AfriForum se voorsitter van die Hartbeespoort-tak, Dennis Webster, het op 25 Julie ’n strafregtelike klag by die Hartbeespoortdam-polisiekantoor ingedien teen die waarnemende munisipale bestuurder van die Madibeng Plaaslike Munisipaliteit, Sello Maroga. Dit volg nadat dié tak reeds op 13 Julie ’n aanmaningsbrief aan Maroga gestuur het oor ’n sloot wat gegrawe is om riool na…

AfriForum se buurt- en plaaswagte simuleer plaasaanval en gyselaarbevryding
| |

AfriForum se buurt- en plaaswagte simuleer plaasaanval en gyselaarbevryding

AfriForum se Herald-plaaswag het op 21 Julie ’n simulasie van ’n plaasaanval en gyselaarbevryding aangebied. Die oefening was praktiese opleiding vir plaas- en buurtwagte sodat hulle tydens ’n plaasaanval doeltreffend, georganiseerd en gedissiplineerd kan reageer. Die operasie het bestaan uit die taktiese ontruiming van ʼn huis deur die volgende protospanne: Waboomskraal, Zebra en Herald. Ten…

Kaapstad-Noord-tak bied klasse in selfverdediging aan vir onderwysers
| |

Kaapstad-Noord-tak bied klasse in selfverdediging aan vir onderwysers

AfriForum se Kaapstad-Noord-tak het oor die naweek van 22 en 23 Julie klasse in selfverdediging aangebied vir die onderwysers van die Herbert Street Special School in Bellville. Dit volg nadat dié skool deur misdadigers geteiken is en ’n gewapende rooftog moes deurmaak. Van die onderwysers het selfs doodsdreigemente ontvang en moes seksuele dreigemente  teen hulle…

Moreletapark-tak skep volhoubare tuinprojek by kleuterskool
| |

Moreletapark-tak skep volhoubare tuinprojek by kleuterskool

Die AfriForum-tak in Moreletapark het op 22 Julie by Kleuterskool Doring en Rosie ’n volhoubare groentetuin gevestig. Die tak het vier groot groentebokse gemaak waarin onder meer spinasie, blaarslaai en bruin uie geplant is. Die kleuterskool gaan hierdie tuin onderhou en die groente vir hul etes gebruik. “Hierdie projek is op die beginsel gegrond om…

Walker Drive-buurtwag vul nóg slaggate op
| |

Walker Drive-buurtwag vul nóg slaggate op

AfriForum se Walker Drive-buurtwag het op 21 Julie ses sakke teer gebruik om twee yslike slaggate op te vul. Dié tak het besluit om op Walkerrylaan te fokus omdat dié pad baie verkeer dra en verskeie motorbande al deur dié slaggate beskadig is. Aangesien slaggate een van die vele uitdagings in Gqeberha is, het die…

Lichtenburg-tak bou voort op slaggatprojek
| |

Lichtenburg-tak bou voort op slaggatprojek

AfriForum se Lichtenburg-tak het van 10 tot 20 Julie ingespring en voortgegaan met dié organisasie se slaggatprojek ten einde padveiligheid in dié dorp te verbeter. Hierdie projek word deur Pine Pienaar en sy span gelei en tot op hede is ’n totaal van 117 slaggate met 160 sakkies teer opgevul. Dié tak het besluit om…

End of content

End of content