Nasionale Departement van Basiese Onderwys gaan genader word om by Phoenix High School-krisis in te gryp
| |

Nasionale Departement van Basiese Onderwys gaan genader word om by Phoenix High School-krisis in te gryp

Herhaalde pogings deur AfriForum se privaatvervolgingseenheid om die Gautengse Departement van Onderwys (GDO) te kry om met Phoenix High School se skoolbeheerliggaam te vergader, het op dowe ore geval. Dit het baie duidelik geword dat politieke oorwegings tot nadeel van die skoolgemeenskap die baie werklike vooruitsig oorskadu dat honderde leerders sonder ’n plek waar hulle…

Buurtwagte in Groter-Moot, Centurion en Bronkhorstspruit patrolleer N4-snelweg
| |

Buurtwagte in Groter-Moot, Centurion en Bronkhorstspruit patrolleer N4-snelweg

Die AfriForum-buurtwagte in Pretoria, Centurion en Bronkhorstspruit het op 22 Oktober aan ’n massapatrollie op die N4-snelweg tussen Pretoria en Bronkhorstspruit deelgeneem. Dié buurtwagte is genoop om in te gryp nadat daar ’n toename in “spiking”, oftewel skerp voorwerpe wat oor die pad gegooi word, was. Hierdie inisiatief vorm deel van die proaktiewe wyse waarop…

AfriForum veroordeel plaasmoorde deur aan Roedtan-optog deel te neem
|

AfriForum veroordeel plaasmoorde deur aan Roedtan-optog deel te neem

Die burgerregteorganisasie AfriForum het vandag ’n optog ter veroordeling van plaasmoorde ondersteun wat in Roedtan, Limpopo, deur die Distrikslandbou-unie in Potgietersrus, gehou is. Verteenwoordigers en lede van AfriForum het die optog in samewerking met ander prominente organisasies bygewoon.   Die beskuldigdes het in die rondgaande hof in Roedtan op aanklagtes van die moord op die…

AfriForum veroordeel plaasmoorde deur aan Roedtan-optog deel te neem
|

AfriForum veroordeel plaasmoorde deur aan Roedtan-optog deel te neem

Die burgerregteorganisasie AfriForum het vandag ’n optog ter veroordeling van plaasmoorde ondersteun wat in Roedtan, Limpopo, deur die Distrikslandbou-unie in Potgietersrus, gehou is. Verteenwoordigers en lede van AfriForum het die optog in samewerking met ander prominente organisasies bygewoon.  Die beskuldigdes het in die rondgaande hof in Roedtan op aanklagtes van die moord op die boer…

Sukses: Mynmaatskappy laat vaar aansoek om steenkool in suide van Krugerwildtuin te myn
| |

Sukses: Mynmaatskappy laat vaar aansoek om steenkool in suide van Krugerwildtuin te myn

Dit het onder die burgerregteorganisasie AfriForum se aandag gekom dat die mynmaatskappy, wat steenkool aan die suidelike grens van die Krugerwildtuin wou myn, sy aansoek teruggetrek het. Tenbosch Mining (Edms.) Bpk. se omgewingskonsultant het in ’n kennisgewing aan al die belanghebbendes gesê dat Tenbosch hul aansoek vir ’n mynlisensie en omgewingsgoedkeuring in die wildtuin terugtrek….

AfriForum se Mpumalanga-buurtwagte hou massapatrollie
| |

AfriForum se Mpumalanga-buurtwagte hou massapatrollie

Die AfriForum-buurtwagte in Mpumalanga het op 14 Oktober in samewerking met die plaaslike SAPD, die plaaslike GPF, gemeenskapslede, verskeie sekuriteitsmaatskappye en veiligheidsinstansies ’n massapatrollie in hul onderskeie gebiede uitgevoer om polisiëringsigbaarheid op te skerp. Die aksie het omstreeks 16:00 begin en tot 08:00 die volgende oggend voortgeduur. Altesaam 10 buurtwagte bestaande uit 110 patrolleerders het…

AfriForum stig tak in Knysna
| |

AfriForum stig tak in Knysna

Die burgerregteorganisasie AfriForum het op 18 Oktober tydens ‘n gemeenskapsvergadering in Knysna tak gestig. Die nuwe takbestuur bestaan uit: Schalk van der Merwe (voorsitter), Pieter Jansen van  Rensburg (ondervoorsitter), Fanus Brink (sekretaris), Maretha Morkel (tesourier), Aubrey Williams (plaaslikeregeringsake), Chris van der Merwe (omgewingsake), Pierre Vienings (veiligheid) en Bernard Albert (jeug). Gedurende dié vergadering het David…

AfriForum-buurtwagte in noordstreek neem aan nasionale massapatrollie deel
| |

AfriForum-buurtwagte in noordstreek neem aan nasionale massapatrollie deel

AfriForum se buurtwagte in die noordstreek wat Gauteng, Limpopo en Mpumalanga insluit het op 14 en 15 Oktober aan AfriForum se nasionale massapatrollie deelgeneem. Die nasionale massapatrollie vind verskeie kere deur die loop van die jaar plaas. Dit is om proaktief teen misdaad in ons land op te tree en sigbaarheid op te skerp. 470…

Naboomspruit-buurtwag arresteer twee verdagtes
| |

Naboomspruit-buurtwag arresteer twee verdagtes

AfriForum se Naboomspruit-buurtwag het op 18 Oktober twee persone gearresteer wat ’n motorvoertuig gesteel het. Dié buurtwag het inligting ontvang dat daar ’n gesteelde motorvoertuig in die Naboomspruit informele nedersetting is. Die buurtwag in samewerking met Reflex Seecure , Naboomspruit Rural Safety, Naboomspruit CI en die Limpopo-hoofwegpatrollie het dié inligting opgevolg en daarop gereageer. Die…

End of content

End of content