Tonne vragte vullis in Barkley-Wes verwyder
| |

Tonne vragte vullis in Barkley-Wes verwyder

Die burgerregteorganisasie AfriForum het toegesien dat ongeveer 28 18-ton vragmotors vol rommel gedurende Oktober in hierdie dorp verwyder word. Die rommel is hoofsaaklik op die ou Kimberleypad, voor die Afrikaanse Protestantse Kerk, by die vervalle huis in Kareestraat, by die hospitaal en by die begraafplaas verwyder. Hierdie was probleemareas aangesien dit by die ingang van…

Naboomspruit-buurtwag arresteer drie
| |

Naboomspruit-buurtwag arresteer drie

AfriForum se Naboomspruit-buurtwag het op 5 November ’n intelligensie-gedrewe operasie gedryf wat die arrestasie van drie verdagtes tot gevolg gehad het. Gesteelde eiendom is teruggevind asook die voertuig wat in die betrokke misdryf gebruik is. Inligting is ontvang dat dié verdagtes besig was om goedere op ’n plaas in die Naboomspruit-omgewing te roof. Die buurtwagspan…

Vredendal-buurtwagte neem aan oorgrens polisiëringsaksie deel
| |

Vredendal-buurtwagte neem aan oorgrens polisiëringsaksie deel

Die burgerregteorganisasie AfriForum se Vredendal-buurtwagte in die Matzikama-distrik het op 28 Oktober aan ’n gesamentlike oorgrens polisiëringsaksie deelgeneem. Verskeie rolspelers soos die plaaslike polisie, blitspatrollies, buurtwagte, plaaswagte en die Swartland K9-eenheid was betrokke en suksesse is behaal. Dit was ’n inisiatief van die plaaslike polisie met die doel om met proaktiewe optrede misdaad ’n nekslag…

AfriForum eis verwerping van onteieningswetsontwerp by Nasionale Raad van Provinsies
| |

AfriForum eis verwerping van onteieningswetsontwerp by Nasionale Raad van Provinsies

AfriForum het vandag ’n brief ter verwerping van die onteieningswetsontwerp by die kantoor van die Noord-Kaapse Premier ingedien. AfriForum se brief beklemtoon dat die wetsontwerp verwoestende gevolge vir die reeds sukkelende ekonomie sal hê, burgers wreed van hul eiendomsreg sal ontneem, meer weë vir korrupsie moontlik sal maak en die finansiële sektor sal destabiliseer. Daar…

AfriForum eis verwerping van onteieningswetsontwerp by Nasionale Raad van Provinsies
| |

AfriForum eis verwerping van onteieningswetsontwerp by Nasionale Raad van Provinsies

AfriForum het op 3 November ’n brief ter verwerping van die onteieningswetsontwerp by die kantoor van die Oos-Kaap se Premier ingedien. AfriForum se brief beklemtoon dat die wetsontwerp verwoestende gevolge vir die reeds sukkelende ekonomie sal hê, burgers wreed van hul eiendomsreg sal ontneem, meer weë vir korrupsie moontlik sal maak en die finansiële sektor…

Klerksdorp-tak herstel waterlek en slaggat in Loganstraat
| |

Klerksdorp-tak herstel waterlek en slaggat in Loganstraat

Die AfriForum-tak in Klerksdorp het verlede week ’n waterlek in Loganstraat, Songloed, wat al vir ongeveer drie maande daar was, laat herstel. Die waterlek het groot skade aan die oppervlak van die pad aangerig en twee groot slaggate veroorsaak. Die tak en AfriForum se Songloed-buurtwag het ’n privaat kontrakteur genader en die gat is oopgegrawe….

Heilbron-tak maan Ngwathe-munisipaliteit oor besoedelde Elandspruit
| |

Heilbron-tak maan Ngwathe-munisipaliteit oor besoedelde Elandspruit

AfriForum se Heilbron-tak het op 2 November ’n dringende brief aan die Ngwathe Plaaslike Munisipaliteit gerig oor die besoedeling van Elandspruit. Dít volg nadat die boere wie se plase aan die spruit grens, die Heilbron-tak genader het om hulle te help. Die besoedeling van riool en vullis is so erg dat die diere nie die…

Privaatvervolgingseenheid bevraagteken gebrek aan dringendheid in Pierre de Vos-ondersoek
| |

Privaatvervolgingseenheid bevraagteken gebrek aan dringendheid in Pierre de Vos-ondersoek

AfriForum se privaatvervolgingseenheid het aan Fani Masemola, die nasionale polisiekommissaris, geskryf om ’n formele klag te registreer oor hoe die bewerings van kriminelee optrede deur Pierre de Vos hanteer word. Meer as ses weke nadat die klagte ingedien is, is die saak nog nie aan ’n ondersoeker toegewys nie. In plaas daarvan het die SAPD…

AfriForum eis verwerping van onteieningswetsontwerp by Nasionale Raad van Provinsies
| |

AfriForum eis verwerping van onteieningswetsontwerp by Nasionale Raad van Provinsies

AfriForum het vandag ’n brief ter verwerping van die onteieningswetsontwerp by die kantoor van die KwaZulu-Natal Premier ingedien. AfriForum se brief beklemtoon dat die wetsontwerp verwoestende gevolge vir die reeds sukkelende ekonomie sal hê, burgers wreed van hul eiendomsreg sal ontneem, meer weë vir korrupsie moontlik sal maak en die finansiële sektor sal destabiliseer. Daar…

Tzaneen-tak plant bome by Wolkberg Akademie
| |

Tzaneen-tak plant bome by Wolkberg Akademie

Die AfriForum-tak in Tzaneen het 10 verskillende sitrusbome aan die Wolkberg Akademie vir CVO geskenk wat op 26 Oktober saam met die leerlinge op die skoolgronde geplant is. Nou is dit die skool se verantwoordelikheid om vir hierdie jong bome te sorg en sodoende ’n tasbare verskil in die Tzaneen-omgewing te bring. Nie net leer…

End of content

End of content