Stilfontein-buurtwag, VF Plus en CSS Sekuriteit knap Kowie-sirkel en Stilfonteinweg op
| |

Stilfontein-buurtwag, VF Plus en CSS Sekuriteit knap Kowie-sirkel en Stilfonteinweg op

Die AfriForum-buurtwag in Stilfontein, die VF Plus en CSS Sekuriteit het op 19 November ingespring en die Kowie-sirkel asook Stilfonteinweg se gras gesny en dit netjies gemaak. Meer as 10 mense het hand bygesit om die gras wat na die reёn baie welig groei, te sny. Die bome is ook gesnoei en vullis is opgetel….

Wakker AfriForum-buurtwag-lid keer twee inbrekers aan
| |

Wakker AfriForum-buurtwag-lid keer twee inbrekers aan

Die burgerregteorganisasie AfriForum se Kaapstad-Noord-buurtwag het op Donderdag 17 November deur die flinke optrede van Yolanda Fritz twee inbrekers gearresteer. Fritz, ’n lid van die Kaapstad-Noord-buurtwag, het patrollie gery in haar buurt tussen 11:00 en 13:00 toe sy ’n oproep van ’n inbraak omstreeks 11:12 van die buurtwag ontvang het. Fritz was nie ver weg…

AfriForum se teenboelieveldtogspan besoek British Royal College
| |

AfriForum se teenboelieveldtogspan besoek British Royal College

Die burgerregteorganisasie AfriForum se teenboelieveldtogspan het op 16 November die British Royal College in Pretoria besoek. Dié veldtog dien as bewusmaking van afknouery in skole en sluit inligtingsessies met leerders in. “Dit is vir AfriForum belangrik om saam met leerders, onderwysers en ouers te werk om ’n verskil te maak en afknouery in skole hok…

Malema se tyd is verstreke; MRK moet nou hof toe
|

Malema se tyd is verstreke; MRK moet nou hof toe

Nadat AfriForum en duisende van sy lede klagtes by die Suid-Afrikaanse Menseregtekommissie (MRK) ingedien het, gaan dié burgerregteorganisasie die saak fyn dophou om seker te maak dat die EFF-leier Julius Malema deur die MRK voor die Gelykheidshof gesleep word oor uitlatings wat die MRK as haatspraak en aanhitsing tot geweld verklaar het. Die MRK het…

AfriForum-buurtwagte behou momentum in stryd teen misdaad
| |

AfriForum-buurtwagte behou momentum in stryd teen misdaad

AfriForum se gemeenskapsveiligheidstrukture het die afgelope week weer talle suksesse behaal in die stryd om hul gemeenskappe te help beveilig. In die vroeë oggendure van 13 November het die Brakpan-buurtwag gereageer op berigte van ’n voertuigongeluk op die R23. Een van die voertuie het aan die brandgeslaan en die bestuurder was in die wrak vasgekeer….

Chamberlain skors slagoffer van geslagsgebaseerde geweld en crimen injuria ná bestuur onderneem om haar te beskerm
| |

Chamberlain skors slagoffer van geslagsgebaseerde geweld en crimen injuria ná bestuur onderneem om haar te beskerm

AfriForum se privaatvervolgingseenheid, wat tans vir die 20-jarige Danielle Barendse bystaan in haar saak teen ’n kliënt van Chamberlain in Centurion, is gister in kennis gestel dat sy geskors is hangende ’n dissiplinêre verhoor teen haar vir ’n voorval wat reeds meer as ’n maand gelede plaasgevind het. Dit is ook die betrokke voorval wat…

Vryburg-tak pak verskeie projekte voor einde van jaar aan
| |

Vryburg-tak pak verskeie projekte voor einde van jaar aan

AfriForum se Vryburg-tak het op 11 en 12 November ’n sportfees gehou om bande met die gemeenskap te bou. Die naweek was ’n groot sukses met meer as 90 deelnemers wat aan verskeie sportsoorte deelgeneem het. Op 11 November is daar ’n rolbalaand gehou waar altesaam 14 spanne vanuit die gemeenskap ingeskryf het, dié aand…

Privaatvervolgingseenheid ondersteun nóg ’n slagoffer van valse bewerings van rassisme en geslagsgebaseerde geweld
| |

Privaatvervolgingseenheid ondersteun nóg ’n slagoffer van valse bewerings van rassisme en geslagsgebaseerde geweld

AfriForum se privaatvervolgingseenheid het vandag vir Danielle Barendse (20) gehelp om strafregtelike klagtes van aanranding en crimen injuria by die Wierdabrug-polisiekantoor in Centurion te lê. Dit volg ná ’n voorval op 8 Oktober 2022 by Barendse se werksplek by ’n onderneming in Centurion waartydens ’n manlike kliënt haar in die winkel rondgejaag en haar valslik…

AfriForum behaal oorwinning in hof vir kragvoorsiening aan Zeerust-gemeenskap
| |

AfriForum behaal oorwinning in hof vir kragvoorsiening aan Zeerust-gemeenskap

AfriForum het op 16 November 2022 ’n oorwinning in die Hooggeregshof in Pretoria behaal teen Eskom. Dit volg nadat Eskom vanaf 30 Julie 2020 tot 6 Augustus 2020 bykomende beurtkrag in die Zeerust-gebied toegepas het weens die Ramotshere Moiloa Plaaslike Munisipaliteit se agterstallige rekening. Die onderbrekings het die gebied sonder krag gelaat vir ongeveer ses…

End of content

End of content