Goeie vordering in sogenaamde wraakpornografiesesaak nadat die beskuldigde gearresteer is en in die hof verskyn het
| |

Goeie vordering in sogenaamde wraakpornografiesesaak nadat die beskuldigde gearresteer is en in die hof verskyn het

Dit het die polisie en die Nasionale Vervolgingsgesag (NVG) byna vier maande geneem om ’n saak van beweerde wraakpornografie te assesseer, die beskuldigde is uiteindelik gearresteer en voor ’n hof gebring. John Schuurman, ook bekend as Johnny Rockett, is op 23 Desember verlede jaar in hegtenis geneem, en was oor die feestyd in die tronk….

AfriForum veroordeel voorgestelde diskriminasie teen voormalige weermaglede
|

AfriForum veroordeel voorgestelde diskriminasie teen voormalige weermaglede

Die burgerregteorganisasie AfriForum het vandag die voorgestelde wysigings aan die voordele van Militêre Veterane se pensioenregulasies 2022, soos gepubliseer vir openbare kommentaar deur die minister van Verdediging en Militêre Veterane, sterk gekritiseer. Die organisasie is sterk teen die konsepregulasies gekant omdat dit net pensioenvoordele aan sekere gelyste “niestatutêre-lede” bied terwyl dit ander niestatutêre en alle…

Besonderhede van ongesonde werksomstandighede ontbloot in aanrandingsverhoor van Gautengse adjunkspeaker
| |

Besonderhede van ongesonde werksomstandighede ontbloot in aanrandingsverhoor van Gautengse adjunkspeaker

Sers. Lizzie Mojapelo, ’n beampte van die polisie se beskermings-en-sekuriteitsdienste, het beweer dat polisiebeamptes nie na die huis van die Gautengse adjunkspeaker, Vuyo Mhlakaza-Manamela, ontplooi wou word nie omdat sy hulle dikwels aan mishandeling onderwerp het. Die sersant het onder kruisondervraging haar weergawe van gebeure herhaal wat gelei het tot die opening van ’n saak…

Verhoor teen Gautengse adjunkspeaker uiteindelik aan die gang
| |

Verhoor teen Gautengse adjunkspeaker uiteindelik aan die gang

Sers. Lizzie Mojapelo, ’n beampte van die polisie se beskermings-en-sekuriteitsdienste, het haar beweerde aanranding deur die Gautengse adjunkspeaker, Vuyo Mhlakaza-Manamela, beskryf. Die sersant beskuldig die politikus daarvan dat sy haar in ’n dronk woedebui met vuishoue aangeval en oor stoele gestamp het – wat gelei het tot beserings wat haar byna die lewe van haar…

AfriForum-buurtwagte beveilig Bloemfontein-dieretuin
| |

AfriForum-buurtwagte beveilig Bloemfontein-dieretuin

Verskeie AfriForum-buurtwagte in Bloemfontein het die afgelope naweek deelgeneem aan ’n operasie om plakkers en haweloses uit die Bloemfontein-dieretuin te verwyder. Die bestuur van die dieretuin was raadop oor al die uitdagings met die plakkers op die perseel en het AfriForum se veiligheidstruktue om hulp genader. Die dieretuin huisves tans net een trop buffels en…

Laer-suidkus-tak beteken prokureursbrief aan Ugu-distriksmunisipaliteit
| |

Laer-suidkus-tak beteken prokureursbrief aan Ugu-distriksmunisipaliteit

AfriForum se Laer-suidkus-tak het hul regspan op 9 Desember opdrag gegee om die Ugu-distriksmunisipaliteit aan te maan om watertoevoer te herstel en te handhaaf. Dit volg nadat verskeie gemeenskappe aan die suidkus van Natal al tot drie maande lank sonder water moet klaarkom. Die munisipaliteit skryf die langdurige watertoevoerprobleem toe aan ’n gebreekte pyp, maar…

AfriForum-takke waarsku departement om paaie te onderhou
| |

AfriForum-takke waarsku departement om paaie te onderhou

AfriForum se Vryheid- en Paulpietersburg-takke het op 9 Desember ’n brief aan die Departement van Vervoer in Vryheid gerig wat die departement waarsku om die gevaarlike slaggate op die R33- en R34-paaie te herstel. Dit volg nadat oneindige klagtes deur organisasies en lede van die gemeenskap nie aangehoor word nie. “Die R33 van Piet Retief…

AfriForum vra om waterkrisis in Parys as ramptoestand te verklaar
| |

AfriForum vra om waterkrisis in Parys as ramptoestand te verklaar

AfriForum se Parys-tak het gister by die provinsiale sowel as die nasionale Rampbestuur aangevra dat die waterkrisis in Parys ’n plaaslike ramp verklaar word. Dit is gedoen omdat die toestand van Parys se water aan die definisie van ’n ramp voldoen. Die oorsaak van dié ramp is mensgemaak en kan dood, besering, siekte, skade aan…

Gratis ambulansdienste vir Deneysville se AfriForum-lede
| |

Gratis ambulansdienste vir Deneysville se AfriForum-lede

Die Vaal Emergency Care privaat ambulansdienste het vandag onderneem om aan die lede van AfriForum se Deneysville-tak gratis ambulansdienste beskikbaar te stel. Hierdie aanbod geld slegs vir noodgevalle wat lewensbedreigend soos skietwonde en hartaanvalle is, en sluit nie medikasie in nie. Hulle wil graag die volgende borg: Gratis ambulansdienste vir lede van AfriForum se Deneysville-,…

Mooirivier-buurtwagte hou hul gemeenskappe veilig in November
| |

Mooirivier-buurtwagte hou hul gemeenskappe veilig in November

Die AfriForum-buurtwagte in Mooirivier het in samewerking met die SAPD en ander veiligheidsinstansies hul onderskeie omgewings in November veilig gehou. Daar is meer as 400 patrollies deur die volgende buurtwagte gery: Sasolburg, Hartbeesfontein-buurt- en -plaaswag, Potchefstroom, Songloed (Klerksdorp), Wolmaransstad, Ventersdorp, Bothaville en Stilfontein. In Sasolburg is daar ’n oorgrenspatrollie gehou. Die Hartbeesfontein-plaaswag het vermiste skape,…

End of content

End of content