Phalaborwa-tak maak skenking aan Bougainvillea-versorgingsentrum
| |

Phalaborwa-tak maak skenking aan Bougainvillea-versorgingsentrum

AfriForum se Phalaborwa-tak het op 28 Julie noodsaaklike goedere soos toiletpapier en skoonmaakmiddels aan die Bougainvillea- versorgingsentrum geskenk. Hierdie skenking is deel van ’n bewusmakingsprojek wat dié tak geloods het. Die tak het besluit om hierdie versorgingsentrum te ondersteun nadat dit aan die lig gekom het dat hulle in die huidige ekonomiese klimaat onder finansiële…

AfriForum bevraagteken polisie se motiewe om drie boere in hegtenis te neem
|

AfriForum bevraagteken polisie se motiewe om drie boere in hegtenis te neem

Die burgerregteorganisasie AfriForum het ’n regsverteenwoordiger aangestel om die saak teen drie Vrystaatse boere, waaronder twee boervroue, wat deur die Suid-Afrikaanse Polisiediens (SAPD) in hegtenis geneem is, noukeurig te volg nadat hulle veediewe vasgetrek het wat besig was om hul skape te steel. Luidens berigte het 30 polisiebeamptes in 13 polisievoertuie die eiendom van twee…

AfriForum se teenboelieveldtogspan besoek Laerskool Stephanus Roos
| |

AfriForum se teenboelieveldtogspan besoek Laerskool Stephanus Roos

Die burgerregteorganisasie AfriForum se teenboelieveldtogspan het op 31 Julie by die Laerskool Stephanus Roos in Pretoria besoek afgelê. Dié veldtog dien as bewusmaking van afknouery in skole en sluit inligtingsessies met leerders in. “Dit is vir AfriForum belangrik om saam met leerders, onderwysers en ouers te werk om ’n verskil te maak en afknouery in…

Machadodorp-tak vul 35 slaggate in Tobiasstraat
| |

Machadodorp-tak vul 35 slaggate in Tobiasstraat

AfriForum se Machadodorp-tak het op 28 Julie in slegs één van dié dorp se strate, Tobiasstraat, 35 slaggate opgevul. Dit het vier taklede ’n volle dag, meer as 20 sakke teer en 40 liter bitumenemulsie gekos om die pad weer rybaar te kry. Die uitermate hoë getal slaggate getuig van die swak toestand van die…

Belfast-tak loods projek om waterprobleme die hoof te bied
| | |

Belfast-tak loods projek om waterprobleme die hoof te bied

AfriForum se Belfast-tak het op 1 Augustus ’n projek geloods om die voortslepende waterprobleme in dié dorp te takel. Belfast gaan tans onder ernstige watertekorte gebuk en dié tak wil met hierdie projek die gemeenskap help om die probleem op te los. Dit volg nadat die tak verskeie klagtes oor droë krane van moedelose inwoners…

Bloemhof-tak plaas Lekwa-Teemane Plaaslike Munisipaliteit op terme
| |

Bloemhof-tak plaas Lekwa-Teemane Plaaslike Munisipaliteit op terme

AfriForum se Bloemhof-tak het die Lekwa-Teemane Plaaslike Munisipaliteit op 1 Augustus op terme geplaas nadat dit aan die lig gekom het dat rou riool direk in die Vaalrivier invloei. Dit volg nadat dié tak verskeie klagtes van inwoners van Bloemhof ontvang het saam met video’s en foto’s wat wys hoe rou riool vanaf die dorp…

AfriForum loods landswye #skoonwaterprojek
| |

AfriForum loods landswye #skoonwaterprojek

AfriForum het op 26 Julie dié organisasie se tiende jaarlikse #skoonwaterprojek in Bela-Bela geloods deur ’n monster van munisipale drinkwater by die Laerskool Warmbad se koshuis en ’n monster van verwerkte rioolwater by die dorp se rioolwaterbehandelingswerke te toets. Die #skoonwaterprojek mobiliseer aktiewe AfriForum-takke regoor die land om drink- en rioolwatergehalte gedurende Augustus te toets. …

Vullisterreinoudit: Vullisterreine in SA net nóg ’n bewys van munisipaliteite se onbevoegdheid
| |

Vullisterreinoudit: Vullisterreine in SA net nóg ’n bewys van munisipaliteite se onbevoegdheid

AfriForum het vandag die organisasie se jaarlikse vullisterreinouditverslag bekendgestel nadat vullisterreine in dorpe en stede waar AfriForum se takke geleë is, vroeër vanjaar geoudit is. Dié verslag gaan met Barbara Creecy, minister van Bosbou, Visserye en Omgewingsake, bespreek word om ’n formele ondersoek teen die betrokke munisipaliteite te versoek. Slegs 17,5% (28 van 161) van…

AfriForum stig Klein-Karoo-plaaswag
| |

AfriForum stig Klein-Karoo-plaaswag

Die burgerregteorganisasie AfriForum het op 28 Julie ’n plaaswag in die Ladismith-area gestig. Dié plaaswag is deel van AfriForum se Kannaland-tak en het ten doel om die gemeenskap in samewerking met die Suid-Afrikaanse Polisiediens (SAPD) en ander plaaslike veiligheidsinstansies te beveilig. Die nuutverkose bestuur vir dié tak is Dries Erasmus (leier), George Reynolds (operasionele spanleier),…

AfriForum eis duidelikheid oor belastingbetalerskoste en aantal onwettige arrestasies deur SAPD
|

AfriForum eis duidelikheid oor belastingbetalerskoste en aantal onwettige arrestasies deur SAPD

Die burgerregteorganisasie AfriForum het ’n formele aansoek ingevolge die Wet op Bevordering van Inligting (PAIA) aan al nege provinsiale hoofde van die Suid-Afrikaanse Polisiediens (SAPD) gebring. Dié organisasie versoek inligting oor die aantal onwettige arrestasies wat SAPD-lede die afgelope vyf jaar uitgevoer het, asook hoeveel geld bestee word aan regskoste om hierdie lede te verdedig…

End of content

End of content