Groblersdal-tak bied teenboeliepraatjie aan
| |

Groblersdal-tak bied teenboeliepraatjie aan

AfriForum se Groblersdal-tak het op 27 Januarie ’n teenboeliepraatjie vir die gr. 1-12-leerders van die CVO Gromar Landbou Akademie aangebied. Dié praatjie het verskillende maniere uitgelig hoe leerders boeliegedrag kan aanmeld en hanteer. Verskeie soorte boeliegedrag in skole is bespreek, asook hoe leerders ’n boelie kan identifiseer, of bepaal of hulself boeliegedrag toon. Leerders is…

AfriForum se teenboelieveldtogspan besoek Roepersfontein en die Kriel-gemeenskap met Die Val-film
| |

AfriForum se teenboelieveldtogspan besoek Roepersfontein en die Kriel-gemeenskap met Die Val-film

Die burgerregteorganisasie AfriForum se teenboelieveldtogspan en AfriForumTV het op  27 Januarie 2023 by die Roepersfontein Bedieninge Kerk in Kriel besoek afgelê. Dié veldtog dien as bewusmaking van afknouery in gemeenskappe en sluit ook praatjies by skole in. AfriForum het ook verlede jaar op 10 September 2022 (Wêreldselfdoodbewusmakingsdag) ’n film, Die Val, vrygestel. “Die jeug van…

AfriForum waarsku Kakamas-inwoners om nie besmette water te drink nie
| |

AfriForum waarsku Kakamas-inwoners om nie besmette water te drink nie

AfriForum het op 26 Januarie watermonsters by die Kakamas watersuiweringswerke geneem en dit by SANAS ’n geakkrediteerde laboratorium in Upington laat toets. Die toetse se uitslae is op 27 Januarie terugontvang en het bevestig dat die water in Kakamas nie vir menslike gebruik geskik is nie. Dié toetse het getoon dat daar hoë vlakke E.coli…

AfriForum en Brain Tribe besoek Laerskool Helderkruin met leierskapsontwikkelingprojek
| |

AfriForum en Brain Tribe besoek Laerskool Helderkruin met leierskapsontwikkelingprojek

Die burgerregteorganisasie AfriForum in samewerking met Brain Tribe se Manie Botha, het op 27 Januarie Laerskool Helderkruin in Roodepoort besoek om leierskapsontwikkeling aan te bied. “Dit is vir AfriForum belangrik om saam met leerders, onderwysers en ouers te werk om ’n verskil te maak en hoop in skole en gemeenskappe te skep. Sterk skole, leerders…

AfriForum-tak in Bethlehem sny gras om dorp te verfraai en beveilig
| |

AfriForum-tak in Bethlehem sny gras om dorp te verfraai en beveilig

Die AfriForum-tak in Bethlehem het die afgelope maand steeds onverpoosd gewoeker met die grassny om die dorp, begraafplase en die Bethlehem-museum netjies en veilig te hou. Die grassny-projek is gedurende Desember 2022 geloods waar dit aanvanklik meer as twee weke geneem het om die volgende areas se gras te sny: Die Bethlehem-museum en die Môrelig-,…

AfriForum besoek Laerskool Tuine met teenboelieveldtog
| |

AfriForum besoek Laerskool Tuine met teenboelieveldtog

Die burgerregteorganisasie AfriForum se teenboelieveldtogspan het op 25 Januarie Laerskool Tuine in Pretoria besoek. Dié veldtog dien as bewusmaking van afknouery in skole en sluit inligtingsessies met leerders in. “Dit is vir AfriForum belangrik om saam met leerders, onderwysers en ouers te werk om ’n verskil te maak en afknouery in skole hok te slaan….

AfriForum besoek Laerskool Eloff met teenboelieveldtog
| |

AfriForum besoek Laerskool Eloff met teenboelieveldtog

Die burgerregteorganisasie AfriForum se teenboelieveldtogspan het op 26 Januarie Laerskool Eloff in Delmas besoek. Dié veldtog dien as bewusmaking van afknouery in skole en sluit inligtingsessies met leerders in. “Dit is vir AfriForum belangrik om saam met leerders, onderwysers en ouers te werk om ’n verskil te maak en afknouery in skole hok te slaan….

AfriForum se Brits-tak reorganiseer
| |

AfriForum se Brits-tak reorganiseer

Die burgerregteorganisasie AfriForum se Brits-tak het op 25 Januarie 2023 ’n gemeenskapsvergadering gehou waartydens die tak se bestuur gereorganiseer is. Gemeenskapslede kon hul insette lewer en het tussen 17 en 22 Januarie lede nomineer wat die tak op die bestuur sal verteenwoordig. Verskeie veiligheidskwessies in die gebied is ook tydens die vergadering bespreek en die…

AfriForumTV verskaf jongspan met kykgenot
| |

AfriForumTV verskaf jongspan met kykgenot

Die burgerregteorganisasie AfriForum se Kaapse kantoor het op 25 Januarie AfriForumTV by Solidariteit Helpende Hand se Ons Plek in die Strand geïnstalleer. AfriForumTV is gratis aanlyn asook op ’n toep beskikbaar wat enige persoon kan aflaai. Die inhoud bestaan onder meer uit ’n program oor jag saam met Adam Tas en ’n gas, dokumentêre films,…

AfriForum se Hessekwa-tak en TFR Sekuriteit help SAPD om verdagte aan te keer
| |

AfriForum se Hessekwa-tak en TFR Sekuriteit help SAPD om verdagte aan te keer

AfriForum se Riversdal-protospan en TFR Sekuriteit het op Sondag 22 Januarie hulp verleen nadat ’n 75 jarige vrou verkrag en beroof is. Die span is deur ’n noodboodskap ontbied. Die verdagte het toegang tot die bejaarde vrou se woonstel verkry deur haar te oortuig om vir hom oop te sluit. Nadat sy die deur oopgesluit…

End of content

End of content