AfriForum-buurtwaglede maak gru-vonds in park
| |

AfriForum-buurtwaglede maak gru-vonds in park

Die Brits-tak het na aanleiding van ’n liggaam, van ’n onbekende persoon, wat op 5 Februarie in ’n park in Van Deventerstraat ontdek is, besluit om met die plaaslike gemeenskap hande te vat en Kareepark in Bodensteinstraat op 6 Februarie skoon te maak. Lang gras is ’n groot veiligheidsrisiko vir die omliggende gemeenskap. Een van…

Germiston-buurtwag trek twee verdagtes binne 24 uur vas
| |

Germiston-buurtwag trek twee verdagtes binne 24 uur vas

AfriForum se Germiston-buurtwag het op Vrydag 3 Februarie die polisie in Primrose aan die Oos-Rand gehelp om twee verdagtes vas te trek. Die polisie het daardie dag ’n lasbrief vir die inhegtenisneming van hierdie verdagtes uitgereik. Die Primrose-polisie het die buurtwag om hulp genader in verband met die arrestasie van twee verdagtes wat onder meer…

AfriForum veroordeel John Jeffery, adjunkminister van justisie, se walglike opmerkings oor Afrikaners
|

AfriForum veroordeel John Jeffery, adjunkminister van justisie, se walglike opmerkings oor Afrikaners

Die burgerregteorganisasie AfriForum veroordeel John Jeffery, adjunkminister van justisie, se onlangse onaanvaarbare opmerkings en haatlike stereotipering van Afrikaners ten sterkste. Hierdie opmerkings is deur Jeffery gemaak tydens die portefeuljekomitee oor justisie en korrektiewe dienste se vergadering vandeesweek oor die Wetsontwerp op die Voorkoming en Bestryding van Haatmisdade en Haatspraak. In reaksie op Jaco Mulder, VF…

AfriForum help om selfoondief vas te trek
| |

AfriForum help om selfoondief vas te trek

AfriForum se Brits-buurtwag het op 1 Februarie in samewerking met SECRA Fencing and Security ’n verdagte vasgetrek wat ’n selfoon by ’n onderneming in die dorp gesteel het. Die buurtwag het om 09:35 inligting van die voorval in Harringtonstraat ontvang. Die buurtwag-reaksielede en SECRA het dadelik gereageer nadat die foon se bewegings nagespeur is. Die…

AfriForum-takke rig aanmaning aan Ekurhuleni Metropolitaanse Munisipaliteit
| |

AfriForum-takke rig aanmaning aan Ekurhuleni Metropolitaanse Munisipaliteit

AfriForum se Kempton Park- en Springs-tak het op 2 Februarie hul regspan opdrag gegee om ’n brief aan die Ekurhuleni Metropolitaanse Munisipaliteit te oorhandig om die munisipaliteit aan te maan om die swak dienslewering van vullisverwydering op te los. Dit volg nadat die gebrek aan vullisverwydering en oordragstasies wat nie onderhou, of skoongemaak word nie…

AfriForum se Stellaland-takke skop jaar goed af
| |

AfriForum se Stellaland-takke skop jaar goed af

AfriForum se strukture in Vryburg en Delareyville het die jaar op ’n hoë noot afgeskop deur volhoubare projekte aan te pak en ondersteuning aan die SAPD te bied. Die Delareyville-tak het al meer as 119 sakke teer uitgegee aan gemeenskapslede wat self inspring om die slaggate in die dorp te vul.  Intussen het die Vryburg-tak…

Utrecht-tak laat plaaslike polisiekantoor se kragopwekker diens
| |

Utrecht-tak laat plaaslike polisiekantoor se kragopwekker diens

Die AfriForum-tak in Utrecht het die plaaslike polisiekantoor se kragopwekker opgeknap en laat diens nadat dit alreeds ongeveer drie jaar probleme gee. Dit het onder die tak se aandag gekom dat die polisiekantoor in donkerte gehul is tydens die voortslepende kragonderbrekings weens beurtkrag. “Ons het verneem dat die plaaslike polisiekantoor se kragopwekker nie optimaal funksioneer…

Rustenburg-tak sny gras om veiligheid te verbeter
| |

Rustenburg-tak sny gras om veiligheid te verbeter

AfriForum se Rustenburg-tak het reeds in Januarie met hul volhoubare skoonmaakprojek weggespring en drie hektaar se gras op die hoek van Kerk-, Bult- en Krugerstraat gesny om sodoende veiligheid te verbeter. Die tak het onlangs ’n trekker aangeskaf wat deurlopend gebruik sal word en die skoonmaak van die dorp sal vergemaklik. Jan van Zyl en…

Kragkrisis: Rolspelers moet op nasionale adviesforum toegelaat word voor ramptoestand aangekondig word
| |

Kragkrisis: Rolspelers moet op nasionale adviesforum toegelaat word voor ramptoestand aangekondig word

AfriForum versoek van die Departement van Koöperatiewe Regering en Tradisionele Sake se nasionale rampbestuur om deel van die nasionale rampbestuur se adviesforum te vorm indien  die huidige kragkrisis deur pres. Cyril Ramaphosa as ’n ramptoestand afgekondig word. Ramaphosa het vroeër die week gesê dat ’n ramptoestand, soortgelyk aan die ramptoestand wat weens die Covid-19-pandemie ingestel…

Benoni-tak maak dorp met skoonmaakprojekte netjies
| |

Benoni-tak maak dorp met skoonmaakprojekte netjies

AfriForum se Benoni-tak het die afgelope Januarie nie gras onder hulle voete laat groei nie. Dié tak het drie skoonmaakprojekte aangepak waaronder twee parke in die Benoni-area opgeruim is. Die onlangse hittegolf het nie die tak gestuit om self in te spring en hulle parke en omgewing op te ruim nie. Taklede het, met behulp…

End of content

End of content