Klerksdorp-tak knap Doringkruin met #MyWoonbuurt-projek op
| |

Klerksdorp-tak knap Doringkruin met #MyWoonbuurt-projek op

AfriForum se Klerksdorp-tak, in samewerking met die Doringkruin-buurtwag sowel as die inwoners van Doringkruin het tien nuwe stoptekens oor ’n geruime tyd by Boekenhout- Meranti- en Apiesdoringstraat opgerig. Hierdie stoptekens verbeter die verkeersvloei en maak die buurt veiliger. Na harde werk is slaggate nou amper nêrens in die woonbuurt te sien nie en inwoners is…

Thabazimbi spog nou met AfriForum-tak
| |

Thabazimbi spog nou met AfriForum-tak

Die burgerregteorganisasie AfriForum het op 10 Februarie gedurende ’n vergadering by die NG Gemeente Thabazimbi se kerksaal ’n tak in Thabazimbi gestig. Heelwat inwoners het die vergadering bygewoon en interaktief deelgeneem in die hoop om hierdie dorp na nuwe hoogtes te neem. Die bestuur bestaan uit Pikkie van Aardt (voorsitter), Barry Knuppe (ondervoorsitter), Trudy Vorster…

AfriForum se buurtwag in Stellenbosch lewer veiligheidsdemonstrasie
| |

AfriForum se buurtwag in Stellenbosch lewer veiligheidsdemonstrasie

Die burgerregteorganisasie AfriForum se buurtwag in Stellenbosch het op die aand van 9 Februarie ’n demonstrasie van nagsig-toerusting en hommeltuie aan die gemeenskap gelewer. Die besluit is geneem om die nuwe tegnologie wat buurt- en plaaswagte help om misdaad te bekamp aan die publiek te demonstreer. Tydens die geleentheid het, Rihan Nieuwoudt van Moorreesburg, die…

Uitspraak voorbehou in saak van AfriForum en ander teen Johannesburg-metro oor onderwysinstellings se eiendomsbelasting
| |

Uitspraak voorbehou in saak van AfriForum en ander teen Johannesburg-metro oor onderwysinstellings se eiendomsbelasting

Die saak van AfriForum en ander teen die Johannesburg Metropolitaanse Munisipaliteit oor die buitensporige verhoging van onderwysinstellings se eiendomsbelasting is die afgelope twee dae virtueel in die Hooggeregshof in Johannesburg aangehoor. Dit volg op twee dae in November 2022 waartydens die saak ook aangehoor is, maar wat nie voldoende tyd was om die verhoor af…

Viljoenskroon-tak rig dringende brief aan Departement van Polisie, Paaie en Vervoer oor gebrek aan waarskuwingsborde
| |

Viljoenskroon-tak rig dringende brief aan Departement van Polisie, Paaie en Vervoer oor gebrek aan waarskuwingsborde

AfriForum se Viljoenskroon-tak het op 10 Februarie ’n dringende skrywe aan die Departement van Polisie, Paaie en Vervoer gerig oor die gebrek aan waarskuwingsborde op die R59-pad wat verlede jaar oorspoel het. Dié pad is steeds onbegaanbaar en sal vir ’n geruime tyd nog so bly aangesien die water steeds oor die pad opdam. Die…

AfriForum Springs-tak rig aanmaning aan Ekurhuleni Metropolitaanse Munisipaliteit
| |

AfriForum Springs-tak rig aanmaning aan Ekurhuleni Metropolitaanse Munisipaliteit

AfriForum se Springs-tak het op 9 Februarie hul regspan opdrag gegee om ’n brief aan NERSA (Nasionale Energiereguleerder van Suid-Afrika) en die Ekurhuleni Metropolitaanse Munisipaliteit te oorhandig om die voortslepende kwessies rakende elektrisiteitsvoorsiening op te los. Dit volg nadat Springs en ander dorpe wat onder die Ekurhuleni Metropolitaanse Munisipaliteit val erge kragonderbrekings ervaar weens swak…

Sasolburg-tak maak beswaar teen slaggate wat swak herstel is
| |

Sasolburg-tak maak beswaar teen slaggate wat swak herstel is

Die AfriForum-tak in Sasolburg het vandag ’n dringende brief aan die Metsimaholo Plaaslike Munisipaliteit gerig om beswaar te maak oor die swak vakmanskap waarmee slaggate deur die munisipaliteit herstel word. Omdat die gate nie reg voorberei en herstel word nie, spoel die eerste reёn die gate weer oop. ’n Goeie voorbeeld daarvan is die gate…

Upington-tak vervang stoptekens
| |

Upington-tak vervang stoptekens

AfriForum se Upington-tak het op 10 Februarie stoptekens op die hoek van Vierde Laan en Jan de Klerkstraat opgerig. Dit volg nadat die gemeenskap die tak genader het om stoptekens by verskeie  vierrigtingstoppe aan te bring omdat die gebrek aan padtekens vir motoriste ’n gevaar inhou en tot ongelukke lei. Aangesien die munisipaliteit nie fondse…

Pa en dogters in hof vir aanranding wat tot dood van ongebore baba lei
| |

Pa en dogters in hof vir aanranding wat tot dood van ongebore baba lei

’n Pa en sy twee dogters van Eersterust het hul eerste hofverskyning gehad op aanklagte van aanranding met die doel om ernstig te beseer – meer as twee jaar nadat die saak geopen is. Windel Ameer, Shahiedah Courtiers en Shariefah Ameer het Vrydag in die Hatfield-landdroshof verskyn. Die trio het Linodene Jacobus glo in Oktober…

AfriForum maak Noordwes se blou-en-groendruppeluitslae bekend
| |

AfriForum maak Noordwes se blou-en-groendruppeluitslae bekend

Slegs een dorp in Noordwes waarvan die drinkwater getoets is, is nie skoon en drinkbaar nie. Coligny se drinkwater voldoen nie aan die standaard nie. Dít is luidens die bloudruppeluitslae van AfriForum se nasionale blou-en-groendruppelprojek. AfriForum het van Augustus tot November 2022 verskeie dorpe in Noordwes se water getoets om die gehalte van dié dorpe…

End of content

End of content