Pietersburg-tak woon openbare verhoor in Polokwane oor omstrede BELA-wet by
| |

Pietersburg-tak woon openbare verhoor in Polokwane oor omstrede BELA-wet by

Verteenwoordigers van die burgerregteorganisasie AfriForum het die openbare verhoor oor die Wysigingswetsontwerp op Basiese Onderwyswette (beter bekend as die BELA-wet) op Sondag 26 Februarie 2023 in Polokwane bygewoon. Lylani Seitz, die sekretaris van AfriForum se Pietersburg-tak, het by dié verhoor ’n dokument ingedien. Die dokument beklemtoon dat die ANC se poging om meer mag oor…

AfriForum woon openbare verhoor in Tzaneen oor omstrede BELA-wet by
| |

AfriForum woon openbare verhoor in Tzaneen oor omstrede BELA-wet by

Verteenwoordigers van die burgerregteorganisasie AfriForum het die openbare verhoor oor die Wysigingswetsontwerp op Basiese Onderwyswette (beter bekend as die BELA-wet) op Saterdag 25 Februarie in Tzaneen bygewoon. Stephan Honiball, die voorsitter van die Tzaneen-tak, het namens AfriForum by dié verhoor ’n voorlegging gelewer waarin hy beklemtoon het dat die ANC se poging om meer mag…

AfriForum se teenboelieveldtogspan en Matteus besoek skole in Oudtshoorn met #DieValFilm
| |

AfriForum se teenboelieveldtogspan en Matteus besoek skole in Oudtshoorn met #DieValFilm

Die burgerregteorganisasie AfriForum se teenboelieveldtogspan het op 22, 23 en 24 Februarie elf skole in Oudtshoorn besoek. Dié veldtog dien as bewusmaking van afknouery in skole en sluit inligtingsessies met leerders in. Van die skole wat besoek is, is De Villiers Primêr, Sacred Heart Primêr, Colridge Primêr, Bergsig Primêr, Aurial College, Langenhoven Gimnasium, Saturnus Primêr,…

AfriForum se Teks-buurtwag bemagtig gemeenskap met regs-en-risiko-opleiding
| |

AfriForum se Teks-buurtwag bemagtig gemeenskap met regs-en-risiko-opleiding

AfriForum se Teks-buurtwag het op Donderdag 23 Februarie regs-en-risiko-opleiding, by die Anker-gemeente in Secunda, vir die gemeenskap van Trichardt, Evander, Kinross en Secunda aangebied. Hierdie opleiding het op regsaspekte gefokus en die kursusgangers met die nodige kennis toegerus sodat hulle binne die raamwerk van die wet kan optree gedurende buurtwag verwante, asook private aangeleenthede. Marnus…

Laer-suidkus-tak skaf nuwe veiligheidstoerusting aan
| |

Laer-suidkus-tak skaf nuwe veiligheidstoerusting aan

Verskeie veiligheidstoerusting soos koëlvastebaadjies, kolligte, noodhulpsakke, voertuigmagnete, kegels en pepergas is onlangs deur die Laer-suidkus-tak aangeskaf om buurtwagte toe te rus om die gemeenskap meer doeltreffend te beveilig. “AfriForum-buurtwagte speel ’n kardinale rol wanneer dit by misdaadbekamping kom  en hulle is al hoe meer aktief in die beveiliging van die gemeenskap betrokke daarom is hierdie…

Waterkrisis kan opgelos word as munisipale begrotings reg bestuur word
| |

Waterkrisis kan opgelos word as munisipale begrotings reg bestuur word

Die minister van Finansies, Enoch Godongwana, het gister in sy begrotingsrede genoem dat befondsing aan munisipaliteite en provinsies in die mediumtermyn drasties sal toeneem. Die provinsiale regering, wat die oorsigfunksie speel oor munisipaliteite, se begroting gaan oor die volgende drie jaar tot R2 700 miljard styg. Die finansiële inspuiting van munisipaliteite gaan oor dieselfde tydperk…

De Ruyter se bewerings olie op kragtariewe-vuur   
| |

De Ruyter se bewerings olie op kragtariewe-vuur   

André de Ruyter se kennistydperk wat met meer as ’n maand verkort is, is vir AfriForum ’n klinkklaar bewys dat De Ruyter se toenemende openbare deursigtigheid oor korrupsie by Eskom en wie daarby betrokke is die rede vir dié besluit is. De Ruyter het reeds in Desember sy bedankingsbrief ingedien en sou eers die kragreus…

Sonkrag-kortings is goed, maar skiet ver te kort om kragkrisis aan te spreek
| |

Sonkrag-kortings is goed, maar skiet ver te kort om kragkrisis aan te spreek

Die minister van Finansies, Enoch Godongwana, het vandag tydens sy begrotingsrede aangekondig dat die staat individue en ondernemings wil aanspoor om sonkrag te installeer en dat die koste daarvan van jou belasbare inkomste afgetrek kan word vir die 2023/24 boekjaar. Individue sal slegs die bedrae kan aftrek vir die aankoop van sonpanele teen 25% van…

Buurtwagte beskerm Delmas tydens onluste
| |

Buurtwagte beskerm Delmas tydens onluste

Op 20 Februarie is Delmas deur gewelddadige onluste geruk. AfriForum se Delmas Valke- en Eloff-buurtwag asook Sundra Rietkol Bulldogs het kragte saamgesmee en die Delmas-gemeenskap op dié dag sowel as op 21 Februarie beveilig. Alle roetes in en uit die dorp was afgekordon en slegs die pad na Eloff kon gebruik word. Dié situasie het…

AfriForum maak Loskopdam-monument skoon
| |

AfriForum maak Loskopdam-monument skoon

AfriForum het Dinsdag 21 Februarie 2023 instandhoudingswerk by die Loskopdam-monument gedoen. Lede van AfriForum se Kranspoort- en Middelburg-takke het gehelp om die projek te voltooi. Die monument is skoongemaak en al die gras rondom die monument is kort gesny, terwyl die palissades wat die monument omhein ook oorgeverf is. ’n Bakkievrag vol vullis en gras…

End of content

End of content