AfriForum bring PAIA-aansoek aan krisis-geteisterde Transnet oor twyfelagtige kontrakte
| |

AfriForum bring PAIA-aansoek aan krisis-geteisterde Transnet oor twyfelagtige kontrakte

Die burgerregteorganisasie AfriForum se regspan het vandag ’n formele aansoek ingevolge die Wet op Bevordering van Inligting (PAIA) op Transnet gebring wat toegang tot inligting versoek om sodoende deursigtigheid by dié staatsonderneming in krisis oor sy omstrede kontrakte, saketransaksies en bedrywighede te bekom. Soos baie staatsondernemings in Suid-Afrika, was Transnet die middelpunt van staatskaping en…

AfriForum hou sake-ontbyt oor Parys se toekoms
| |

AfriForum hou sake-ontbyt oor Parys se toekoms

Die burgerregteorganisasie AfriForum, het op Woensdag 8 Maart ’n sake-ontbyt vir ondernemings in Parys gehou om ’n oplossing vir die voortslepende waterprobleme te vind. Dié vergadering volg nadat die krane van Parys weereens in 2023 droog gelaat is en dorpenaars steeds konstante wateronderbrekings moet verduur. By die ontbyt is daar besluit dat daar ’n waterforum…

Teenboelieveldtogspan besoek gr. 8 Verkenners van Oosterlijn Voortrekkers met #DieValFilm by Sol-Tech-kampus
| |

Teenboelieveldtogspan besoek gr. 8 Verkenners van Oosterlijn Voortrekkers met #DieValFilm by Sol-Tech-kampus

Die burgerregteorganisasie AfriForum se teenboelieveldtogspan het op 3 Maart die gr. 8 Verkenners van Oosterlijn Voortrekkers by die Sol-Tech-kampus in Pretoria besoek. Dié veldtog dien as bewusmaking van afknouery onder die jeug. AfriForum het verlede jaar op 10 September 2022, Wêreldselfdoodbewusmakingsdag die film, Die Val, vrygestel. “Dit is vir AfriForum belangrik om saam met ons…

Motorkapers loop hulle in Brits-buurtwag vas
| |

Motorkapers loop hulle in Brits-buurtwag vas

AfriForum se Brits-buurtwag het op 3 Maart omstreeks 17:58 inligting oor ’n motorkaping ontvang wat by ’n drierigtingstop in Sonop in ’n skietery ontaard het. AfriForum se Brits-protospan en reaksielede het hul onmiddellik na die toneel gehaas en beheer van die situasie geneem. Volgens inligting van die buurtwaglede, is ’n wit Nissan NP300 Hardbody deur…

AfriForum se teenboelieveldtogspan en SECI skep bewusmaking oor gevare van sosiale media by Lanternskool
| |

AfriForum se teenboelieveldtogspan en SECI skep bewusmaking oor gevare van sosiale media by Lanternskool

Die burgerregteorganisasie AfriForum se teenboelieveldtogspan en Seci (Serial and Electronic Criminal Investigations), ’n misdaadeenheid van die SAPD wat elektroniese oortredings ondersoek, het op 3 Maart by Lanternskool in Roodepoort besoek afgelê. Dié veldtog dien as bewusmaking van kuberafknouery in skole en sluit inligtingsessies met leerders in. “Dit is vir AfriForum belangrik om saam met leerders,…

Christiana-tak ondersteun gemeenskap tydens verwoestende vloede
| | |

Christiana-tak ondersteun gemeenskap tydens verwoestende vloede

AfriForum se Christiana-tak en -buurtwag het gedurende die vloed wat die dorp in Februarie getref het die gemeenskap ondersteun deur mense wat vasgekeer was te ontruim en patrollies te verhoog om steeds misdaad te bekamp. Verskeie borde is ook opgerig om aan te dui dat die pad ontoeganklik vir motoriste is. Die tak het skenkings…

Sasolburg-tak gee erkenning aan donateurs
| |

Sasolburg-tak gee erkenning aan donateurs

Die AfriForum-tak in Sasolburg het gedurende verlede week erkenning gegee aan donateurs wat dit vir hulle moontlik maak om die goeie werk wat hulle in die gemeenskap doen, vol te hou. Daar is sertifikate van verdienstelikheid aan die volgende persone en ondernemings oorhandig: Amanda Liebetrau van QPS Rentals vir die borg van verhoogdewerkplatformvoertuie (cherry pickers)…

Sasolburg-tak pak Februarie met ywer aan
| |

Sasolburg-tak pak Februarie met ywer aan

Nadat AfriForum se Sasolburg-tak die Hoëveldse Tuine onder hande geneem het, het dié tuine ’n groot trekpleister vir die gemeenskap geword en op Saterdag 25 Februarie is die Amper Herfs-mark, die vierde mark in die Hoëveldse Tuine met 19 uitstallers gehou. Die tak het baie moeite gedoen om die tuine weer op standaard te kry….

Machadodorp-tak maak groot verskil in dorp deur opknappingsprojekte
| |

Machadodorp-tak maak groot verskil in dorp deur opknappingsprojekte

Taklede het die afgelope maand ingespring en die grootste slaggate opgevul om sodoende verdere probleme te voorkom wat met die onlangse hoe reënval in die streek gepaard gaan. Dié tak het onlangs 40 sakke teer vir hierdie doel ontvang . Vier noodwaterpunte is ook by verskeie plekke in die dorp opgerig om watertekorte en -onderbrekings…

Lydenburg-tak rol spreekwoordelike klippe uit gemeenskap se pad
| |

Lydenburg-tak rol spreekwoordelike klippe uit gemeenskap se pad

Die afgelope maand het AfriForum se Lydenburg-tak hulle hande vol gehad met die verwoestende gevolge van die onlangse hoe reënval. Dié buurtwag en lede van die gemeenskap het ingespring en verskeie paaie wat versper was deur bome wat ontwortel is weer toeganklik gemaak. Tydens dié opruimingsaksies het die buurtwag kettingsae, ligte en kegels ingespan wat…

End of content

End of content