Potchefstroom se vullisterrein bobaas in AfriForum-oudit
| |

Potchefstroom se vullisterrein bobaas in AfriForum-oudit

AfriForum se Potchefstroom-tak is verlede Woensdag aangenaam verras nadat die dorp se vullisterrein selfs nog beter as die vorige jaar gevaar het. Dié vullisterrrein se punte het van 15% in 2020, 48% in 2021 en ’n uitstekende 82% in 2022 die jaar na 94% verbeter. Die drastiese verbetering kan toegeskryf word aan die J.B. Marks…

AfriForum eis duidelikheid oor aktiwiteite van grenswagte
|

AfriForum eis duidelikheid oor aktiwiteite van grenswagte

Die burgerregteorganisasie AfriForum het sy kommer uitgespreek oor die aktiwiteite van die sogenaamde grenswagte wat deur die Grensbestuursowerheid (GBO) ontplooi is. Die organisasie het ’n versoek ingevolge die Wet op Openbare Toegang tot Inligting (PAIA) by die Departement van Binnelandse Sake ingedien, waarin besonderhede oor die wagte se suksesse tot op hede versoek word. Die…

AfriForum woon openbare verhoor in Rustenburg by om Bela-wet teen te staan
| |

AfriForum woon openbare verhoor in Rustenburg by om Bela-wet teen te staan

Die burgerregteorganisasie AfriForum het op 10 Maart om 14:30 die openbare verhoor vir die Wysigingswetsontwerp op Basiese Onderwyswette (bekend as die Bela-wetsontwerp) bygewoon. AfriForum is teen die voorgestelde wetsontwerp en het ’n voorlegging by die verhoor gelewer. Armand Viljoen, AfriForum se distrikskoördineerder vir Marico het die verhoor bygewoon en beklemtoon dat die verplasing van finale…

Nuwe hommeltuig vir Middelburg-buurtwag om dorp te beskerm
| |

Nuwe hommeltuig vir Middelburg-buurtwag om dorp te beskerm

AfriForum se Middelburg-buurtwag het op 9 Maart ’n nuwe hommeltuig aangekoop wat sal help om die gemeenskap te beveilig. Die hommeltuig kan tydens patrollies ingespan word, asook gedurende beveiligingsprojekte om die SAPD tydens onluste te help en om soek-en-reddingsaksies te doen. Hierdie hommeltuig vorm deel van ’n verskeidenheid van toerusting, waaronder koeëlvastebaadjies, glimbaadjies en flitse,…

Germiston-tak ruim Buxton-park op
| |

Germiston-tak ruim Buxton-park op

AfriForum se Germiston-tak het op 11 Maart in samewerking met die gemeenskap die Buxton-park in Dinwiddie skoongemaak. Dié parkie was met rommel, leë drankbottels en selfs dwelmtoebehore besaai en het ’n woonplek vir sluipslapers geword. Die tak het met die hulp van die gemeenskap die rommel opgetel, sowat twee hektaar se gras gesny en heelwat…

Mislukking van die strafregstelsel vertraag appèl in Thandi Modise-dieremishandelingsaak
| |

Mislukking van die strafregstelsel vertraag appèl in Thandi Modise-dieremishandelingsaak

AfriForum se privaatvervolgingseenheid was vandag in die Hooggeregshof in Mahikeng om te appelleer teen die vryspraak van Thandi Modise, voormalige Speaker van die Nasionale Vergadering, in 2021 op aanklagte van dieremishandeling. Die saak kon egter nie aangehoor word nie aangesien landdros Ben Mtebele nie sy saak kon stel nie – hy het ook nie redes…

Welkom-tak rig noodwaterpunte in Welkom, Ventersburg en Riebeeckstad op
| |

Welkom-tak rig noodwaterpunte in Welkom, Ventersburg en Riebeeckstad op

AfriForum se Welkom-tak gaan in Maart 2023 voort om water deur middel van noodwaterpunte aan die gemeenskappe van Welkom, Ventersburg en Riebeeckstad te voorsien. Dele van dié dorpe se krane het die afgelope twee jaar sporadies opgedroog nadat die Matjhabeng Plaaslike Munisipaliteit versuim het om hul rekeninge te betaal en ook omdat pompe nou ná…

Thabazimbi-tak laat water weer vloei 
| |

Thabazimbi-tak laat water weer vloei 

’n Lid van AfriForum se Thabazimbi-tak het vroeg op die oggend van 9 Maart, Cee-J van der Walt, die distrikskoördineerder van Soutpansberg ingelig dat daar ongerymdhede by die waterkrane wat die informele nedersetting en dorp van water voorsien aan die gang is.  Van Der Walt en die voorsitter van dié tak, Janine Van Aard, het…

End of content

End of content