Groblersdal-tak leer skole van herwinning
| |

Groblersdal-tak leer skole van herwinning

AfriForum se Groblersdal-tak het op 23 Maart hul herwinningsprojek in die dorp afgeskop deur drie herwinningspunte onderskeidelik by die Klouter Klitsies Kleuterskool, by die CVO Gromar Landbou Akademie se koshuis en by hierdie skool se kantoorarea aan te bring. Die tak wil graag met hierdie projek ’n verskil maak deur ’n gesonde omgewing te skep. Die versamel-…

AfriForum stig Garsfontein-tak
| |

AfriForum stig Garsfontein-tak

Die burgerregteorganisasie AfriForum het op 22 Maart ’n splinternuwe tak gestig. Die Garsfontein-tak sluit Faerie Glen ook in. Dit volg nadat daar uit verskillende oorde navraag van AfriForum-lede vir ’n tak in die area was. Die takstigting het by Valleisig Nederduitse Gereformeerde Kerk in Faerie Glen plaasgevind, tydens die vergadering is daar uitgebrei oor die…

Heilbron-tak besoek besoedelde Elandspruit saam met DWS
| |

Heilbron-tak besoek besoedelde Elandspruit saam met DWS

Die AfriForum-tak in Heilbron het op 22 Maart saam met twee persone van die Departement van Water en Sanitasie (DWS) en ’n afvaardiging van boere wat langs die besoedelde Elandspruit woon, ’n besoek afgelê aan die oorspronge van die besoedeling. Die saak spruit uit ’n dringende brief wat in November 2022 aan die Ngwathe Plaaslike…

AfriForum Teater vier Wêreldteaterdag
| |

AfriForum Teater vier Wêreldteaterdag

Op 27 Maart vier AfriForum Teater soos vele ander teaterliefhebbers Wêreldteaterdag. Dié dag is in 1961 deur die Internasionale Teaterinstituut (ITI) geïnisieer en sedertdien word dit reg oor die wêreld gevier. Teaters wil op hierdie dag die belang van teaters as ’n kunsvorm onder die aandag van instansies, individue en die regering bring. Teaters voeg…

Mpumalanga-buurtwagte hou wakende oog tydens #NationalShutdown
| | |

Mpumalanga-buurtwagte hou wakende oog tydens #NationalShutdown

AfriForum se buurtwagte in Mpumalanga het reeds vanaf Sondag 19 Maart sigbaarheidsaksies van stapel gestuur in aanloop tot die EFF se #NationalShutdown. Die aksies het ingesluit die verwydering van bande en die oprigting van observasieposte, asook hommeltuig- en voertuigpatrollies. Verskeie buurtwagte van AfriForum het onder meer saam met die Suid-Afrikaanse Polisiediens (SAPD), gemeenskapspolisiëringsforum (GPF) en…

Kimberley-buurtwag bemagtig veiligheidstrukture met opleiding
| |

Kimberley-buurtwag bemagtig veiligheidstrukture met opleiding

AfriForum se Kimberley-buurtwag het die afgelope maand verskeie opleidingsessies bygewoon wat deur AfriForum Gemeenskapsveiligheid vir onder andere buurtwag-, inligtingspan-, operasiespan- en steunspanleiers aangebied is.  Alwyn Swart, Gerhard Schoeman (buurtwagleiers), Mizanne Fritz en Marius Nagel (inligtingspanleiers), Jannie Engelbrecht  (protospanlede) en Joey Schoeman (steunspanleier) het die onderskeie kursusse suksesvol voltooi en gaan nou op die bestuur van AfriForum se Kimberley-buurtwag…

Kimberley-buurtwag tref voorsorg vir betogings
| |

Kimberley-buurtwag tref voorsorg vir betogings

Die AfriForum-buurtwag, SAPD, SANDF, NCA, ProGaurd, Scorpsecen plaaslike gemeenskapspolisiëringsforum (GPF) in Kimberley het Sondag deelgeneem aan ’n operasie om die stad teen die beplande betogings op 20 Maart te beveilig. Gedurende die operasie het die buurtwag en GPF ondersteuning aan die polisie gebied tydens ’n skietvoorval in Greenpoint. “Tydens die operasie het al die rolspelers…

AfriForum woon openbare verhoor in Vryburg oor omstrede BELA-wet by
| |

AfriForum woon openbare verhoor in Vryburg oor omstrede BELA-wet by

Verteenwoordigers van die burgerregteorganisasie AfriForum het die openbare verhoor oor die Wysigingswetsontwerp op Basiese Onderwyswette (beter bekend as die BELA-wet) op 12 Maart in Vryburg bygewoon. Wilton Viljoen, ondervoorsitter van die Vryburg-tak, het namens AfriForum ’n voorlegging by dié verhoor gelewer. Viljoen het beklemtoon dat die ANC se poging om meer mag oor skole in…

Witbank-tak skenk vrugtebome aan skole
| |

Witbank-tak skenk vrugtebome aan skole

AfriForum se Witbank-tak het op 13 Maart verskeie vrugtebome aan skole in Emalahleni geskenk. Tydens dié projek is 21 vrugtebome aan twee skole in die Emalahleni-omgewing geskenk. Die verskeidenheid bome sluit: Lemoen (Citrus sinensis); geel-perske (Prunus persica); suurlemoen (Citrus limon); pruim (Prunus domestica); avokadopeer (Persea americana); luiperd (Caesalpinia ferrea); apiesdoring (Senegalia galpinii); vanwykshout (Bolusanthus speciosus);…

End of content

End of content