Upington-tak maak bekende duikweg en park skoon
| |

Upington-tak maak bekende duikweg en park skoon

Die AfriForum-tak in Upington het tussen 27 en 29 Maart die besige duikweg in Schroderstraat net voor die sentrale sakekern skoongemaak en beveilig. Hierdie duikweg word daagliks deur talle motoriste gebruik, asook deur voetgangers wat onderweg is na die SAPD en die kliniek. Hierdie duikweg is ’n misdaadbrandpunt aangesien daar al ’n aantal voetgangers onder…

Vanderbijlpark-tak herorganiseer bestuur tydens jaarvergadering
| |

Vanderbijlpark-tak herorganiseer bestuur tydens jaarvergadering

Die burgerregteorganisasie AfriForum se Vanderbijlpark-tak het op 29 Maart hul jaarvergadering gehou waartydens die tak aan die gemeenskap terugvoer gegee het oor verlede jaar se projekte en die bestuur geherorganiseer het. Gemeenskapslede kon vooraf mense nomineer wat die tak op die bestuur gaan verteenwoordig. Verskeie plaaslikeregeringsake van die Emfuleni Plaaslike Munisipaliteit is tydens die vergadering…

Sasolburg-tak sit skouer aan die wiel in Maart
| |

Sasolburg-tak sit skouer aan die wiel in Maart

AfriForum se Sasolburg-tak het die afgelope maand onverpoosd gewerk om gras te sny en die dorp netjies te maak. Daar is ongeveer 25 hektaar gras gedurende Maart in verskeie areas gesny. Die Hoëveldse Tuine is ook na aanloop tot die tak se Paasmark skoongemaak. Verder is daar ook met die bestuur van die Metsimaholo-munisipaliteit vergader…

Ontkenning van die krisis in Suid-Afrikaanse onderwys vererger situasie
| |

Ontkenning van die krisis in Suid-Afrikaanse onderwys vererger situasie

In reaksie op die Centre for Development and Enterprise (CDE) se verslag oor die noodtoestand waarin onderwys in die land verkeer en die Departement van Basiese Onderwys se ontkenning van die bevindings, het AfriForum verklaar dat die departement se houding die rede vir die ontstaan en verdere agteruitgang van die situasie is. Volgens Alana Bailey,…

Nominasies vir Die Gelofte: ’n Musiekblyspel stroom in
|

Nominasies vir Die Gelofte: ’n Musiekblyspel stroom in

Op 27 Maart het teaterliefhebbers Wêreldteaterdag gevier. Dié dag is op ’n hoogtepunt afgesluit toe die Naledi-teatertoekennings vir 2022 bekend gemaak is. Nominasie vir Die Gelofte: ’n Musiekblyspel was oorheersend met tien nominasies in verskeie kategorieë. Die Gelofte is in 2022 by AfriForum Teater aangebied oor ’n speelvak van ses weke. Dié musiekblyspel is ’n…

Weskus-tak maak strand by Spreeuwalle skoon
| |

Weskus-tak maak strand by Spreeuwalle skoon

AfriForum se Weskus-tak het op 26 Maart soos oudergewoonte die strand by Spreeuwalle in Langebaan in samewerking met meer as 30 gemeenskapslede, waaronder leerders van die Langebaan Primêre Skool, lede van die seiljagklub, AfriForum-lede en lede van die Nasionale Seereddingsinstituut, skoongemaak. Een stortbak is volgemaak met vullis wat op die strand opgetel is. Ná afloop…

Besigheidsbytjies begin met ’n gezoem
| |

Besigheidsbytjies begin met ’n gezoem

AfriForum se Besigheidsbytjiesspan, bestaande uit AfriForum Sakenetwerk en AfriForum se jeugleierskapspan, het op 27 Maart in samewerking met Akademia ’n seminaar aangebied vir ywerige, jong entrepreneurs om dié jaar se kompetisie met ’n gezoem te begin. Nagenoeg 70 skoliere het die seminaar bygewoon wat by Akademia, ook die hoofborg van die Besigheidsbytjies-entrepreneurskompetisie, plaasgevind het. Verskeie…

Warmbad-tak maak ingange na dorp skoon
| |

Warmbad-tak maak ingange na dorp skoon

AfriForum se Warmbad-tak het op 25 Maart die ingange na die dorp Bela-Bela vanaf die R516- en R101-pad, agter die munisipale gebou en die ou kliniek skoongemaak. Dié tak het ook die gras gesny en vullis in Grobler- en Robertsonstraat opgetel. Hierdie tak het in September verlede jaar na afloop van die #VegEnBou-week parke in…

Bothaville-tak help met die herstel van Presidentstraat
| |

Bothaville-tak help met die herstel van Presidentstraat

AfriForum se Bothaville-tak is deel van die span wat Presidentstraat, wat die dorp met Meyerhof verbind, opgradeer. Die plaaslike Nala-munisipaliteit (Bothaville en Wesselsbron), die Mieliehoofstad-sakekamer (MHSK), en Trots Bothaville vorm ook deel van die span. Daar is reeds 530 m² se slaggate in Presidentstraat met 53 ton teer opgevul. Die munisipaliteit voorsien die werkers, seёllaag…

End of content

End of content