Mooirivier-buurtwagte neem  aan nasionale patrollie deel
| |

Mooirivier-buurtwagte neem  aan nasionale patrollie deel

AfriForum se buurtwagte in Mooirivier het op 14 April in samewerking met die Suid-Afrikaanse Polisiediens (SAPD), die plaaslike gemeenskapspolisiëringsforum (GPF), gemeenskapslede, sekuriteitsmaatskappye en veiligheidsinstansies ’n massapatrollie uitgevoer. Die aksie het omstreeks 18:00 begin en tot 03:00 die volgende oggend voortgeduur. Die patrollie is uitgevoer om polisiëringsigbaarheid te verhoog. Altesaam 7 065 km is deur 261…

Vryburg-tak gaan volstoom voort met volhoubare projekte
| |

Vryburg-tak gaan volstoom voort met volhoubare projekte

AfriForum se Vryburg-tak het verskeie volhoubare projekte wat deur die jaar aangepak word. Een van die projekte is die Vryburg Konsentrasiekamp wat die tak al reeds vir langer as drie jaar onderhou deur gras te sny, rommel op te tel en bome te snoei. Hierdie konsentrasiekamp is ’n belangrike erfenisgebied en moet netjies gehou en…

Christiana-tak vul slaggate op as deel van #MyWoonbuurt-kompetisie
| |

Christiana-tak vul slaggate op as deel van #MyWoonbuurt-kompetisie

AfriForum se Christiana-tak het vanaf 3 tot 14 April ’n aksie van stapel gestuur om slaggate op te vul as deel van die #MyWoonbuurt-kompetisie wat in Maart gehou is om gemeenskappe te help om hul woonbuurte op te knap.  Gedurende die aksie het vrywilligers Pretorius-, Robyn- en Presidentstraat opgradeer en meer as 50 slaggate opgevul…

Potchefstroom-tak vul slaggate op as deel van #MyWoonbuurt-kompetisie
| |

Potchefstroom-tak vul slaggate op as deel van #MyWoonbuurt-kompetisie

In Maart het AfriForum ’n kompetisie geloods om die gemeenskap te help om hul woonbuurte op te knap. AfriForum-lede kon vir iets stem in hulle area wat dringend aandag benodig. Die areas wat in Potchefstroom die meeste stemme gekry het, is Sentraal-area, die slaggate by Peter Mokabastraat se kruisings met Retief- en Spruitstraat, asook die…

AfriForum loods regsaksie oor beweerde bedrog en korrupsie by die Universiteit van Johannesburg
| |

AfriForum loods regsaksie oor beweerde bedrog en korrupsie by die Universiteit van Johannesburg

AfriForum het ’n aansoek ingevolge die Wet op Bevordering van Toegang tot Inligting (PAIA)  op die Universiteit van Johannesburg (UJ) beteken na aanleiding van beweerde bedrog en korrupsie op die hoogste vlakke van die universiteitsbestuur tussen 2014 en 2017. AfriForum se aansoek het ten doel om inligting te kry oor die kaping van die intellektuele…

Rustenburg-tak gaan voort met volhoubare projek
| |

Rustenburg-tak gaan voort met volhoubare projek

Die AfriForum-tak in Rustenburg het gedurende Maart meer as drie hektaar se gras gesny. Die areas waarop gefokus is, sluit die hoek van Boven- en Helen Josephstraat in. “Die Rustenburg-tak is passievol oor die gemeenskap en ons wil ’n positiewe verskil maak deur ’n skoner en gesonder omgewing te skep. Ons glo dat hierdie projekte…

AfriForum se Krugersdorp-tak reorganiseer
| |

AfriForum se Krugersdorp-tak reorganiseer

Die burgerregteorganisasie AfriForum se Krugersdorp-tak het op 4 April hul bestuur gereorganiseer. Gemeenskapslede kon hul nominasies vir die nuwe bestuurslede vooraf elektronies indien. Die stemproses het elektronies en gedurende ’n vergadering by Heritage Lodge in Krugersdorp plaasgevind. Die nuwe bestuur bestaan uit Lourens Maritz (voorsitter), Sakkie van den Berg (ondervoorsitter), Pieter Joubert (tesourier), Natasha van…

Beoogde regstappe stuit Eskom-vrystelling
| |

Beoogde regstappe stuit Eskom-vrystelling

AfriForum verwelkom Enoch Godongwana, die minister van Finansies, se besluit om die vrystelling wat aan Eskom gegun is oor hoe hy oor wanbesteding verslag moet doen, tydelik terug te trek. Dit volg nadat AfriForum vroeër met sy regspan gekonsulteer het om ’n hersieningsaansoek te bring sodat hierdie besluit van die nasionale tesourie tersyde gestel word….

Groter Moot-buurtspan maak verskil in gemeenskap 
| |

Groter Moot-buurtspan maak verskil in gemeenskap 

AfriForum se Groter Moot-buurtspan het gedurende Maart die spreekwoordelike bul by die horings gepak en ’n groot aantal werk gedoen om die Moot te verbeter. Dié span het weggespring en in totaal ’n oppervlak van 18,8 hektaar se gras gesny en ongeveer 483 ure met bossiekappers gewerskaf. Die Tshwane Metropolitaanse Munisipaliteit het die 96 geelsakke…

AfriForum nader hof oor Eskom en minister se “oneerlikheid”
|

AfriForum nader hof oor Eskom en minister se “oneerlikheid”

AfriForum gaan ’n hersieningsaansoek bring teen die nasionale tesourie se besluit om vrystelling aan Eskom toe te staan in terme van onreëlmatige spandering en wanbesteding by dié staatsentiteit. Dit volg nadat die minister van Finansies, Enoch Godongwana, in die Staatskoerant aangekondig het dat Eskom hierdie vrystelling van die Openbare Finansiële Bestuurswet en die regulasies van…

End of content

End of content