Naboomspruit-buurtwag neem aan nasionale patrollie deel
| |

Naboomspruit-buurtwag neem aan nasionale patrollie deel

AfriForum se buurtwag in Mookgophong, het oor die naweek aan die organisasie se nasionale patrollie deelgeneem. Op 14 April het die Naboomspruit-buurtwag aan dié landswye operasie deelgeneem om sigbaarheid te verhoog, te handhaaf en nasionale kommunikasienetwerke en sinkronisasie in te oefen. Die buurtwag het saam met ander veiligheidsinstansies, sekuriteitsmaatskappye en die plaaslike Suid-Afrikaanse Polisiediens (SAPD)…

Marble Hall-buurtwag neem aan nasionale patrollie deel
| |

Marble Hall-buurtwag neem aan nasionale patrollie deel

AfriForum se buurtwag in Marble Hall het verlede naweek aan die organisasie se nasionale patrollie deelgeneem. Op 14 April het die buurtwag aan dié landswye operasie deelgeneem om sigbaarheid te verhoog, te handhaaf en nasionale kommunikasienetwerke en sinkronisasie in te oefen. Hulle het hande gevat met ander veiligheidsinstansies, sekuriteitmaatskappye  en die plaaslike Suid-Afrikaanse Polisiediens (SAPD)….

AfriForum se Hoogland-buurtwagte hou nasionale patrollie
| |

AfriForum se Hoogland-buurtwagte hou nasionale patrollie

Die AfriForum-buurtwagte in die Oos-Vrystaat het op 14 April deelgeneem aan ’n nasionale patrollie in hul onderskeie gebiede om polisiëringsigbaarheid te verhoog. Die patrollie is in samewerking met die SAPD, die nooddienste, verskeie sekuriteitsmaatskappye, plaaslike gemeenskapspolisiëringsforums en ander veiligheidsinstansies uitgevoer. Die patrollie het omstreeks 20:00 begin en tot 08:00 die volgende oggend geduur. Altesaam 44…

Potgietersrus-buurtwag neem aan nasionale patrollie deel
| |

Potgietersrus-buurtwag neem aan nasionale patrollie deel

AfriForum se buurtwag in Mokopane, het verlede naweek aan AfriForum se nasionale patrollie deelgeneem. Op 14 April het dié buurtwag aan die landswye operasie deelgeneem om sigbaarheid te verhoog, te handhaaf en nasionale kommunikasienetwerke en sinkronisasie in te oefen. Die patrollie het vanaf 18:00 Vrydagaand tot en met 06:00 Saterdagoggend geduur. Die Potgietersrus-buurtwag het in…

Frankfort-tak herstel slaggate as deel van #MyWoonbuurt-kompetisie
| |

Frankfort-tak herstel slaggate as deel van #MyWoonbuurt-kompetisie

Die AfriForum-tak in Frankfort is tans besig met ’n slaggatprojek as deel van die #MyWoonbuurt-kompetisie wat in Maart geloods is om gemeenskappe te help hul woonbuurte opknap. Die meeste gemeenskapslede het gestem dat die slaggate in die alombekende Beckwithstraat opgevul word, daarom het die plaaslike AfriForum-tak besluit om in te gryp. Gedurende die opknapping van…

Noord van die berg-tak maak die Heldeakker-begraafplaas skoon
| |

Noord van die berg-tak maak die Heldeakker-begraafplaas skoon

AfriForum se Noord van die berg-tak het op 15 April die Heldeakker-begraafplaas opgeruim. Hulle het onder meer die gras gesny, bossies uitgetrek, grafstene afgevee en rommel opgetel. Ander gemeenskapslede het ook op dié dag gehelp om die begraafplaas netjies te maak, wat bygedra het tot die sowat 150 swartsakke vol rommel en tuinvullis wat eindelik…

Gauteng-buurtwagte neem aan nasionale patrollie deel
| |

Gauteng-buurtwagte neem aan nasionale patrollie deel

AfriForum se buurtwagte in Gauteng het op 14 en 15 April aan AfriForum se nasionale patrollie deelgeneem. Die patrollie is in samewerking met verskeie sekuriteitsmaatskappye en gemeenskapslede uitgevoer, en word gehou om sigbaarheid reg oor Gauteng te verhoog. 21 buurtwagte in Pretoria, die Oos-Rand en die Wes-Rand het aan die patrollie deelgeneem. Altesaam 354 voertuie…

AfriForum se Stellaland-buurtwagte hou nasionale massapatrollie
| |

AfriForum se Stellaland-buurtwagte hou nasionale massapatrollie

Die AfriForum-buurtwagte in Bloemhof, Christiana, Delareyville, Biesiesvlei en Vryburg het in samewerking met die SAPD, die plaaslike GPF, gemeenskapslede, verskeie sekuriteitsmaatskappye en veiligheidsinstansies ’n massapatrollie op 14 April in hul onderskeie gebiede uitgevoer om polisiëringsigbaarheid te skep. Die aksie het omstreeks 16:00 begin en tot 04:00 die volgende oggend voortgeduur. Altesaam 102 patrolleerders het aan…

Noordstreek-buurtwagte neem aan nasionale patrollie deel
| |

Noordstreek-buurtwagte neem aan nasionale patrollie deel

AfriForum se buurtwagte in Gauteng, Mpumalanga en Limpopo het op 14 en 15 April in samewerking met die Suid-Afrikaanse Polisiediens (SAPD), plaaslike gemeenskapspolisiëringsforum (GPF), gemeenskapslede en verskeie sekuriteitsmaatskappye aan AfriForum se nasionale patrollie deelgeneem. Dit het om 16:00 die middag begin en tot 06:00 die volgende oggend geduur. Die doel van hierdie patrollie is om…

AfriForum se veiligheidstrukture in suidstreek hou massapatrollie
| |

AfriForum se veiligheidstrukture in suidstreek hou massapatrollie

Die AfriForum-buurtwagte in die Noord-, Oos- en Wes-Kaap het op 14 April in samewerking met die SAPD, die plaaslike GPF, gemeenskapslede, verskeie sekuriteitsmaatskappye en veiligheidsinstansies ’n massapatrollie in hul onderskeie gebiede uitgevoer om polisiëringsigbaarheid te skep. Die aksie het omstreeks 18:00 begin en tot 06:00 die volgende oggend voortgeduur. Altesaam 807 AfriForum-patrolleerders en 560 patrolleerders…

End of content

End of content