Van padmerke verf tot grassny vir Groter Moot-strukture in April
| |

Van padmerke verf tot grassny vir Groter Moot-strukture in April

AfriForum se Groter Moot-buurtwag en die buurtspan van die Groter Moot-tak het gedurende April reusewerk gedoen en sukses behaal om die Moot-gemeenskap te verbeter en beveilig. Gedurende April het die buurtspan ’n totale oppervlakte van 171 300 vierkante meter se gras gesny, 417 man-ure op die bossiekappers spandeer en 52 geelsakke rommel weggery. Die span…

Noord van die berg-tak se tuinspan maak Pretoria-Noord weer mooi
| |

Noord van die berg-tak se tuinspan maak Pretoria-Noord weer mooi

AfriForum se Noord van die berg-tak se tuinspan het gedurende April hulself oortref met die werk wat gedoen is om die Pretoria-Noord-omgewing vir die gemeenskap te verfraai. Hierdie opknap en netjies maak van sekere areas help ook om skuiling vir boosdoeners uit te roei. Dié tuinspan ruim die Pretoria-Noord-stadsaal op ’n maandelikse basis op. Ander…

’n Besige langnaweek agter die rug vir AfriForum se Wes-Moot-strukture
| | |

’n Besige langnaweek agter die rug vir AfriForum se Wes-Moot-strukture

AfriForum se Wes-Moot-tak op 1 Mei in samewerking met Proshield Sekuriteit ’n gesteelde voertuig voorgekeer. Dit volg nadat hierdie spesifieke voertuig ’n paar keer op die tak se LPR-kameras vasgevang is, asook danksy inligting wat van die publiek ontvang is. Alle inligting is verwerk en met Proshield gedeel wat die voertuig eindelik in die parkeerterrein…

Pietersburg-buurtwag hou trolliepatrollie
| |

Pietersburg-buurtwag hou trolliepatrollie

AfriForum se Pietersburg-buurtwag het op 25 April saam met ander buurtwagte in die area ’n trolliepatrollie uitgevoer terwyl vullistrokke sakke vol rommel by huishoudings opgelaai het. Dié aksie behels die inspeksie van die waentjies en trollies van diegene wat voor die tyd deur die vullis in munisipale asblikke sif. Verdagte items soos koperkabels en wapens…

Bloemfontein-buurtwagte help veldbrand blus
| |

Bloemfontein-buurtwagte help veldbrand blus

AfriForum se Bloemfontein-buurtwagte het op 23 April gehelp om ’n veldbrand op ’n plaas naby Pellissier in Bloemfontein onder beheer te bring. Dit volg nadat buurtwagte omstreeks 12:53 ’n boodskap op hul brandspan-groep ontvang het dat ’n veldbrand op die plaas Brandkop uitgebreek het en dat hulp benodig word. Die Pellissier-buurtwag, bekend as Sektor 5,…

AfriForum se Potchefstroom-buurtwag help met arrestasie
| |

AfriForum se Potchefstroom-buurtwag help met arrestasie

Die Potchefstroom-buurtwag het op 25 April gehelp om twee verdagtes vas te trek wat ’n leerder van Potchefstroom High School for Boys in Kampstraat beroof het. Die leerder het na sy bure gehardloop vir hulp toe die verdagtes sy selfoon gesteel het. Tydens die konfrontasie het die verdagtes messe uitgepluk en die leerder geïntimideer. ’n…

Potchefstroom-buurtwag bied skietdag aan
| |

Potchefstroom-buurtwag bied skietdag aan

AfriForum se buurtwag in Potchefstroom het op 22 April ’n skietdag vir patrollielede en hulle gades aangebied by ’n skietbaan net buite die dorp. Hierdie dag is gereël omdat die tak al hoe meer navrae oor wapenopleiding kry en meer mense wapenbehendig wil wees. Daar is voorsiening vir beginners gemaak wat slegs op ’n teiken…

AfriForum gaan nie verder appelleer teen haatspraaksaak-uitspraak wat algehele verbod op ou vlag beperk
| |

AfriForum gaan nie verder appelleer teen haatspraaksaak-uitspraak wat algehele verbod op ou vlag beperk

Die burgerregteorganisasie AfriForum het in die lig daarvan dat die Hoogste Hof van Appèl in Bloemfontein die Gelykheidshof se aanvanklike bevel dat “enige” vertoning van die ou vlag haatspraak is, gewysig het deur nou spesifiek “ongevraagde openbare vertoon” te verbied, besluit om nie teen dié uitspraak te appelleer nie. AfriForum bly steeds gekant teen verbanningsbevele…

Strafbare manslag-beskuldigde in hof vir dood van klein Amé
| |

Strafbare manslag-beskuldigde in hof vir dood van klein Amé

Die vermeende dronkbestuurder, Joseph Hebron Maponya, het vandag sy eerste verskyning in die Middelburg-landdroshof gemaak – meer as 18 maande nadat hy na bewering die motorongeluk veroorsaak het waarin die vyfjarige Amé Jansen van Rensburg dood is. Maponya staan tereg op aanklagte van strafbare manslag, roekelose en nalatige bestuur asook dronkbestuur. Amé se ma, Nadia…

Oos-Kaapse buurtwagte ontvang skietopleiding
| |

Oos-Kaapse buurtwagte ontvang skietopleiding

AfriForum se buurtwagte in die Oos-Kaap het op 22 April ’n kursus in die gebruik van basiese handwapens voltooi. Die doel van hierdie opleiding is om die bevoegdheid van AfriForum se patrolleerders deurgaans te verbeter. Hierdie tipe opleiding vind deur die loop van die jaar op verskeie terreine plaas. Dit verseker ook dat die buurtwaglede…

End of content

End of content