AfriForum: Nasionale polisiekommissaris gryp na strooihalms rakende effektiewe polisiëring
|

AfriForum: Nasionale polisiekommissaris gryp na strooihalms rakende effektiewe polisiëring

Die burgerregte-organisasie AfriForum is van mening dat lt.genl. Khela Sitole, nasionale polisiekommissaris, na strooihalms gryp indien hy regtig glo effektiewe polisiëring in Suid-Afrika is aangewese op ’n bykomende 62 000 polisiebeamptes, soos berig in The Citizen op 23 Julie 2019[1]. Terwyl hy besig was om vrae te beantwoord tydens die Suid-Afrikaanse Menseregtekommissie se Alexandra-ondersoek, het Sitole aangedui dat…

AfriForum betwyfel regering se erns oor misdaadbekamping ná beoogde begrotingsbesnoeiing
|

AfriForum betwyfel regering se erns oor misdaadbekamping ná beoogde begrotingsbesnoeiing

Die burgerregte-organisasie AfriForum het ernstige kommer uitgespreek oor mediaberigte waarin beweer word dat die ANC-regering beoog om die begroting van die Suid-Afrikaanse Polisiediens (SAPD) met R6 miljard te besnoei. Die beoogde begrotingsbesnoeiing, saam die volgende verwikkelings, dui aan dat die Suid-Afrikaanse regering nie die veiligheid van sy burgers ernstig opneem nie:

Thandi Modise in hof; AfriForum en NDBV kondig nuwe saak aan
| |

Thandi Modise in hof; AfriForum en NDBV kondig nuwe saak aan

Thandi Modise, voormalige voorsitter van die nasionale raad van provinsies en tans speaker van die nasionale vergadering, het vandag vir die eerste keer in die Potchefstroomse streekhof verskyn op aanklagtes van dieremishandeling. Die saak is tot 30 Oktober 2019 uitgestel wanneer Modise op dié klagtes sal pleit. Modise word privaat vervolg deur adv. Gerrie Nel, hoof van…

| | | |

Nkandla Oorwinning

Danksy die burgerregte-organisasie AfriForum gaan die Nkungumathe-gemeenskap van Nkandla na ‘n jare lange stryd nou ’n skool ryker word. Regter Rashid Vahed het vandag in die hoë hof in Pietermaritzburg in die gemeenskap se guns beslis om die KwaZulu-Natalse onderwysdepartement te dwing om vir hulle ’n skool te bou. Dít volg nadat dié gemeenskap van…

End of content

End of content