AfriForum se Oos- en Wes-Kaapse takke woon Streeksberaad van Hoop by
| |

AfriForum se Oos- en Wes-Kaapse takke woon Streeksberaad van Hoop by

AfriForum se takbesture in die suidstreek het die afgelope naweek die burgerregteorganisasie se Streeksberaad van Hoop in Stellenbosch bygewoon. Die doel van dié beraad was om in samewerking met al die AfriForum-takbestuurslede in die Suid-, Oos- en Wes-Kaap aan praktiese planne vir die toekoms te werk, asook om almal op hoogte te bring van die…

AfriForum se Endicott-plaaswag in Springs loods padveiligheidsaksie
| |

AfriForum se Endicott-plaaswag in Springs loods padveiligheidsaksie

Die Endicott-plaaswag, verbonde aan AfriForum se Springs-tak, het op 24 Augustus 2019 ’n padveiligheidsaksie van stapel gestuur. Tydens hierdie aksie is verskeie stoptekens, spoedhobbels en padtekens, in samewerking met die Lesedi Plaaslike Munisipaliteit, opgeknap. Dié aksie volg nadat die gemeenskap aangedring het op instandhouding. Die gemeenskap het druk op die munisipaliteit geplaas oor die volgende…

AfriForum maak Gauteng-Suid se blou-en-groendruppelstatus bekend
| |

AfriForum maak Gauteng-Suid se blou-en-groendruppelstatus bekend

AfriForum het onlangs verskeie dorpe in Gauteng-Suid se water getoets om die gehalte van dorpe in dié streek se drink- (bloudruppelstatus) en rioolwater (groendruppelstatus) te bepaal. AfriForum se nasionale blou-en-groendruppelprojek fokus op die gehalte van dorpe se drinkwater en rioolaanlegte. Dié projek fokus nie noodwendig op die toestand van die aanleg self nie, maar wel…

Uitspraak voorbehou in saak teen AfriForum en Ernst Roets oor vlag-twiet
|

Uitspraak voorbehou in saak teen AfriForum en Ernst Roets oor vlag-twiet

Uitspraak is voorbehou in die Suid-Gautengse hooggeregshof waar Ernst Roets, AfriForum se hoof van beleid en aksie, vandag op aanklagte van minagting van die hof verskyn het. Die klagte deur die Nelson Mandela-stigting (NMS) is ingedien nadat Roets ’n afbeelding van die ou Suid-Afrikaanse vlag getwiet het en gevra het of dit haatspraak is. Die…

AfriForum se Alberton-buurtwag spoor gekaapte voertuig spoedig op
| |

AfriForum se Alberton-buurtwag spoor gekaapte voertuig spoedig op

AfriForum se Alberton-buurtwag het op 28 Augustus 2019 ’n gekaapte voertuig in samewerking met die Kathlehong-Noord se SAPD, Alberton se SAPD, die plaaslike gemeenskapspolisiëringsforum en verskeie veiligheidsinstansies opgespoor nadat daar omstreeks 22:00 ’n versoek vir bystand tydens ’n gewapende roof in Randhart was. Volgens inligting wat op die toneel ingesamel is, het twee gewapende rowers…

AfriForum se Hartbeespoort-tak bou nuwe sypaadjie
| |

AfriForum se Hartbeespoort-tak bou nuwe sypaadjie

Die AfriForum-tak in Hartbeespoort het op 30 Augustus 2019 fase twee afgehandel van die projek om ’n voetgangerspaadjie in Ou Wapad te bou. Die gedeelte in fase twee is 70 m lank, terwyl fase een ongeveer 100 m lank was. Hierdie voetpaadjie verbind die Ifafi-woonbuurt met die plaaslike kommersiële sentrum, en inwoners benut dit reeds. “Dit is baie veiliger…

AfriForum se Phalaborwa-tak stuit koperdiewe
| |

AfriForum se Phalaborwa-tak stuit koperdiewe

AfriForum se Phalaborwa-tak het op 31 Augustus 2019 diewe aangekeer wat besig was om gesteelde koper van die Palabora Mining Company (PMC) te vervoer. Een van die verdagtes is deur ’n buurtwaglid opgemerk tydens ’n  patrollie in Koperweg, toe die verdagte tussen bosse naby die myn ingehardloop het. Die buurtwag het dadelik ondersoek ingestel en…

AfriForum veroordeel Malema se rassistiese aanhitsing teen minderhede
|

AfriForum veroordeel Malema se rassistiese aanhitsing teen minderhede

Die burgerregteorganisasie AfriForum het die aanhitsing van geweld teen minderhede deur Julius Malema, EFF-leier, vandag veroordeel en ’n beroep op politieke leiers gedoen om hulle vir die beskerming van burgerlike vryhede te beywer sonder om hulle tot aanhitsing te wend. Dít volg nadat Malema vandag met verwysing na die xenofobiese geweldskrisis ander swart mense op…

AfriForum skop boomplantmaand vir die Wes-Kaap in die Matzikama-streek af
| |

AfriForum skop boomplantmaand vir die Wes-Kaap in die Matzikama-streek af

AfriForum het boomplantmaand vir die Wes-Kaap vanjaar in die Matzikama-streek afgeskop. Die burgerregteorganisasie se Vredendal-tak het die afgelope week bome geplant by die Naasdrift Primêre Skool, Hoërskool Nuwerus, Kleinrivier Primêre Skool, Lutzville Golfklub, Hoërskool Lutzville en Trawal Primêre Skool. Die tak beplan ook om bome by’n paar ander skole in die omgewing te plant. Die…

AfriForum se Oos-Rand-buurtwagte ontvang VBP-opleiding
| |

AfriForum se Oos-Rand-buurtwagte ontvang VBP-opleiding

Nagenoeg 57 lede van AfriForum se buurtwagte in Boksburg, Brakpan, Edenvale, Kempton Park, Germiston en Springs het op 28 Augustus 2019 voertuigbeheerpuntopleiding (VBP-opleiding) ontvang. Hierdie opleiding is in Kempton Park aangebied onder leiding van kol. Wouter Heyneke, ’n SAPD-reservis in Kempton Park. Die opleiding het hoofsaaklik gefokus op toepaslike definisies, geregtelike vereistes, uitvoering en veiligheidsaspekte van SAPD-padblokkades….

End of content

End of content