AfriForum eis aksie teen onwettige herwinners by SuperSport-park
| |

AfriForum eis aksie teen onwettige herwinners by SuperSport-park

AfriForum het op Maandag 9 September 2019 ’n brief gerig aan Stevens Mokgalapa, burgemeester van die Tshwane-metro, oor die onwettige herwinners wat oorkant SuperSport-park in Centurion woon. AfriForum-lede gekla het oor die groot veiligheid- en ander bedreigings wat dié onwettige besetters vir die omliggende omgewing inhou. Meer as 200 herwinners woon onwettig op hoewe 147 van…

| | | |

AfriForum besoek Nkungumathe-gemeenskap

AfriForum besoek vandag die  Nkungumathe-gemeenskap van Nkandla om met plaaslike leiers en die gemeenskap te vergader oor die burgerregte-organisasie se onlangse hofstryd wat hulle names dié gemeenskap teen die KwaZulu-Natalse onderwysdepartement gewen het. Regter Rashid Vahed het in Julie vanjaar in die hoë hof in Pietermaritzburg in die gemeenskap se guns beslis om die KwaZulu-Natalse…

AfriForum maak Noordwes se blou-en-groendruppelresultate bekend
| |

AfriForum maak Noordwes se blou-en-groendruppelresultate bekend

AfriForum het onlangs verskeie dorpe in Noordwes se water getoets om die gehalte van dorpe in dié streek se drink- (bloudruppelstatus) en rioolwater (groendruppelstatus) te bepaal. AfriForum se nasionale blou-en-groendruppelprojek fokus op die stand van dorpe se drinkwater en rioolaanlegte. Dié projek fokus nie noodwendig op die toestand van die aanleg self nie, maar wel…

AfriForum se Vanderbijlpark-tak bied selfverdedigingklasse aan
|

AfriForum se Vanderbijlpark-tak bied selfverdedigingklasse aan

Die AfriForum-tak in Vanderbijlpark het op 7 September 2019 ’n selfverdedigingkursus vir vroue aangebied onder leiding van Fortis Pro Active Defence Solutions. Tydens dié opleiding het die vroue geleer om basiese selfverdedigingstegnieke te gebruik. Van die tegnieke wat behandel is sluit weerstand teen aanvalle sonder ’n wapen in, asook meshantering. Die vroue het almal beaam dat die…

AfriForum se Lichtenburg-tak bou bande met Noordwes-premier
|

AfriForum se Lichtenburg-tak bou bande met Noordwes-premier

Die AfriForum-tak in Lichtenburg het op 7 September 2019 met Job Mokgoro, premier van Noordwes, ontmoet tydens die Coligny Peace Festival. Gemeenskapslede het Mokgoro genooi om ’n boodskap van hoop te deel. Stefan Niemand, voorsitter van AfriForum se Lichtenburg-tak, het die staproete saam met Mokgoro voltooi en oor jeugontwikkeling, werkskepping en infrastrukturele onderhoud gesels. “Mokgoro se reaksie…

AfriForum se Secunda-buurtwag help om verkeersbeampte vas te trek
| |

AfriForum se Secunda-buurtwag help om verkeersbeampte vas te trek

Die AfriForum-buurtwag in Secunda het op 8 September 2019 gehelp om ’n dronkbestuurder vas te trek nadat ’n oproep op Zello 911 24/7 Assist ontvang is waarin hulp gevra is om ’n voertuig wat ’n gevaar vir ander padgebruikers inhou, af te trek. Die buurtwag en lede van Zello 911 24/7 Assist het op die oproep gereageer…

Boomplantmaand: AfriForum dra by tot ’n groener toekoms
| |

Boomplantmaand: AfriForum dra by tot ’n groener toekoms

Die AfriForum-tak in Meyerton het op 5 en 6 September 2019 ses bome by Hoërskool Dr. Malan geplant as deel van dié burgerregteorganisasie se jaarlikse boomplantmaandprojek. Volgens Dewet Ungerer, AfriForum se assistentkoördineerder vir die Wes-Rand, beoog die organisasie om vanjaar landwyd meer as 3 000 bome te plant. “Deur inheemse bome te plant bewaar ons nie…

AfriForum maak Groter Pretoria se blou-en-groendruppeluitslae bekend
| |

AfriForum maak Groter Pretoria se blou-en-groendruppeluitslae bekend

AfriForum het onlangs verskeie gebiede in Groter Pretoria se water getoets om die gehalte van die drink- (bloudruppelstatus) en rioolwater (groendruppelstatus) van dorpe in dié streek te bepaal. AfriForum se nasionale blou-en-groendruppelprojek fokus op die gehalte van dorpe se drinkwater en rioolaanlegte. Dié projek fokus nie noodwendig op die toestand van die aanleg self nie,…

AfriForum staan De Goede Hoop-koshuis tydens watertekort by
|

AfriForum staan De Goede Hoop-koshuis tydens watertekort by

AfriForum se Waverley-tak het op 4 September 2019 water aan die De Goede Hoop-koshuis naby aan die Universiteit van Pretoria voorsien toe koshuisinwoners vir geruime tyd sonder water gelaat is nadat ’n waterpyp gebars het. Die koshuis het AfriForum om hulp genader nadat studente vir ’n paar dae geen lopende water gehad het nie. “Die…

AfriForum-tak in Vryburg verwyder sluipslaper by Voorbereidingskool
| |

AfriForum-tak in Vryburg verwyder sluipslaper by Voorbereidingskool

AfriForum se Vryburg-tak het op 9 September 2019 die eiendom en vullis verwyder van ’n sluipslaper wat hom onder struike by die Voorbereidingskool tuisgemaak het. Die struike is ook verwyder. Buiten al die onooglike vullis, het die sluipslaper die kinders gevloek en met klippe bestook. Hy het ook tydens skooltyd halfpad ontklee rondgeloop. “Die plaaslike AfriForum-tak…

End of content

End of content