Polisie bevestig wat almal reeds weet: Misdaad in Suid-Afrika is buite beheer
|

Polisie bevestig wat almal reeds weet: Misdaad in Suid-Afrika is buite beheer

Die burgerregteorganisasie AfriForum het met groot kommer kennis geneem van Suid-Afrika se misdaadstatistieke vir die 2018/2019-finansiële jaar, wat vroeër vandag deur die Suid-Afrikaanse Polisiediens (SAPD) bekend gemaak is. Die toename in geweldsmisdaad en veral moord behoort niemand te verras nie nadat die weermag in die Wes-Kaap ontplooi moes word om die SAPD dáár te ondersteun,…

AfriForum maak Wes-Kaap se blou-en-groendruppelresultate bekend
| |

AfriForum maak Wes-Kaap se blou-en-groendruppelresultate bekend

AfriForum het onlangs verskeie dorpe in die Wes-Kaap se water getoets om die gehalte van dorpe in dié provinsie se drink- (bloudruppelstatus) en rioolwater (groendruppelstatus) te bepaal. AfriForum se nasionale blou-en-groendruppelprojek fokus op die stand van dorpe se drinkwater en rioolaanlegte. Dié projek fokus nie noodwendig op die toestand van die aanleg self nie, maar…

Boomplantmaand: AfriForum se Klerksdorp-tak dra by tot ’n groener toekoms
| |

Boomplantmaand: AfriForum se Klerksdorp-tak dra by tot ’n groener toekoms

Die AfriForum-tak in Klerksdorp het op 9 September 2019 ’n riviervaderlandswilg (Combretum erythophylium) geskenk as deel van dié burgerregteorganisasie se boomplantmaandprojek. Dié boom is saam met die graad 3-leerders by Laerskool Saamtrek geplant. Volgens Frans Roos, AfriForum se Klerksdorp-takvoorsitter, beoog die organisasie om vanjaar meer as 3 000 bome landwyd te plant. “Bome vorm ’n belangrike deel…

AfriForum se Meyerspark-buurtwag oefen breek-en-gryp-teenkamping
| |

AfriForum se Meyerspark-buurtwag oefen breek-en-gryp-teenkamping

Lede van AfriForum se Meyerspark-buurtwag het op 10 September 2019 hul aksieplan ingeoefen om breek-en-gryp-voorvalle in die area af te weer. Dié oefening vorm ook deel van die buurtwag se beplanning vir en voorbereiding op die nasionale patrollie wat later vanjaar gaan plaasvind. Die aksie is aangepak omdat daar heelwat breek-en-gryp-voorvalle in die omgewing voorkom….

AfriForum oor NGV: Regering is verantwoordelik vir siek gesondheidstelsel
| |

AfriForum oor NGV: Regering is verantwoordelik vir siek gesondheidstelsel

As deel van AfriForum se veldtog teen die vernietigende wetsontwerp oor nasionale gesondheidsversekering (NGV) het die burgerregteorganisasie op Donderdag 12 September 2019 sy kommentaar daarteen by die parlementsgebou ingedien. AfriForum het ook versoek dat die verteenwoordiger van die portefeuljekomitee oor gesondheid die burgerregteorganisasie van die datums en plekke vir die openbaredeelnameproses oor dié wetsontwerp voorsien….

AfriForum maak Limpopo se blou-en-groendruppelresultate bekend
| |

AfriForum maak Limpopo se blou-en-groendruppelresultate bekend

AfriForum het onlangs verskeie dorpe in Limpopo se water getoets om die gehalte van dorpe in dié streek se drink- (bloudruppelstatus) en rioolwater (groendruppelstatus) te bepaal. AfriForum se nasionale blou-en-groendruppelprojek fokus op die stand van dorpe se drinkwater- en rioolaanlegte. Dié projek fokus nie noodwendig op die toestand van die aanleg self nie, maar wel…

AfriForum maak Oos-Kaap se blou-en-groendruppelresultate bekend
| |

AfriForum maak Oos-Kaap se blou-en-groendruppelresultate bekend

AfriForum het onlangs verskeie dorpe in die Oos-Kaap se water getoets om die gehalte van dorpe in dié streek se drink- (bloudruppelstatus) en rioolwater (groendruppelstatus) te bepaal. AfriForum se nasionale blou-en-groendruppelprojek fokus op die stand van dorpe se drinkwater en rioolaanlegte. Dié projek fokus nie noodwendig op die toestand van die aanleg self nie, maar…

AfriForum maak Mpumalanga se blou-en-groendruppelresultate bekend
| |

AfriForum maak Mpumalanga se blou-en-groendruppelresultate bekend

AfriForum het onlangs verskeie dorpe in Mpumalanga se water getoets om die gehalte van dorpe in dié streek se drink- (bloudruppelstatus) en rioolwater (groendruppelstatus) te bepaal. AfriForum se nasionale blou-en-groendruppelprojek fokus op die stand van dorpe se drinkwater- en rioolaanlegte. Dié projek fokus nie noodwendig op die toestand van die aanleg self nie, maar wel…

AfriForum se Moot-buurtwag hou statiese patrollie om alkoholmisbruik in die openbaar hok te slaan
| |

AfriForum se Moot-buurtwag hou statiese patrollie om alkoholmisbruik in die openbaar hok te slaan

AfriForum se Moot-buurtwag het in samewerking met die Riviera Huiseienaars-, Inwoners- en Besigheidsorganisasie (Rhibo) verlede week daagliks ’n statiese patrollie op die hoek van Annie Bothalaan en Viljoenstraat in Riviera gehou. Dié patrollies is gehou om sigbaarheid te verhoog en mense te ontmoedig om alkohol in die openbaar te gebruik. Die buurtwag het besluit om…

Buitelanders in besit van skaars reptiele gearresteer
| |

Buitelanders in besit van skaars reptiele gearresteer

Samewerking tussen AfriForum se Nuwerus-plaaswag en die SAPD in Malmesbury het op 9 September 2019 tot die suksesvolle arrestasie van twee Japannese burgers gelei wat vermoedelik skaars reptiele in Namakwaland stroop en dan uitvoer. Die groot gordelakkedis, ook bekend as ’n skurwejantjie of ouvolk, is ’n hoogs bedreigde spesie en word dikwels teen reusebedrae na die VSA,…

End of content

End of content