Boomplantmaand: AfriForum dra by tot ’n groener toekoms
| |

Boomplantmaand: AfriForum dra by tot ’n groener toekoms

Die AfriForum-tak in Kraaifontein het op 7 September 2019 38 bome aan Imagine Animal Dreams en die Kraaifontein-Voortrekkers geskenk as deel van dié burgerregteorganisasie se jaarlikse boomplantmaandprojek. Volgens Deon de Jager, AfriForum se distrikskoördineerder vir die Boland, beoog die organisasie om vanjaar landwyd meer as 3 000 bome te plant. “Deur inheemse bome te plant bewaar ons nie…

Boomplantmaand: AfriForum se Naboomspruit-tak dra by tot ’n groener toekoms
| |

Boomplantmaand: AfriForum se Naboomspruit-tak dra by tot ’n groener toekoms

Die AfriForum-tak in Naboomspruit het tussen 5 en 10 September 2019 agt maroelabome (Sclerocarya birrea) aan agt verskillende skole in Naboomspruit en die omliggende gebiede geskenk as deel van dié burgerregteorganisasie se boomplantmaandprojek. Bome is aan die volgende skole geskenk: Mookgophong Primary School, Laerskool Eugène N. Marais, Euphorbia Christelike Onafhanklike Skool, Makhutjisha Senior Secondary School, Mokhari Secondary…

AfriForum se Upington-tak en The Outcry of the Body of Christ vat hande vir dorp se toekoms
|

AfriForum se Upington-tak en The Outcry of the Body of Christ vat hande vir dorp se toekoms

Die AfriForum-tak in Upington het in samewerking met The Outcry of the Body of Christ op 12 September 2019 tydens ’n optog memorandums by verskeie regeringsinstellings oorhandig om sowel plaaslike as nasionale kwessies aan te pak. Die tak het die volgende drie eise aan Michael Segede, burgemeester van die Dawid Kruiper Plaaslike Munisipaliteit, gerig: Sakkie se Arkie…

AfriForum verwelkom skuldigbevinding van Liyaqat Mentoor se moordenaar
| |

AfriForum verwelkom skuldigbevinding van Liyaqat Mentoor se moordenaar

Onke Mashinini is vandag in die Suid-Gautengse hooggeregshof skuldig bevind vir die moord op Liyaqat (Lee) Mentoor, asook regsverydeling en roof met verswarende omstandighede. AfriForum se privaatvervolgingseenheid het die familie deurgaans tydens die hofproses ondersteun om te verseker dat reg en geregtigheid geskied. Lee is na bewering die laaste keer op 15 Maart 2018 buite sy ouma…

AfriForum se Vryburg-buurtwag trek nuwe baadjie aan
| |

AfriForum se Vryburg-buurtwag trek nuwe baadjie aan

Die AfriForum-buurtwag in Vryburg lewer reeds die afgelope ses jaar ’n waardevolle bydrae om misdaad in die omgewing te bekamp. Aangesien nuwe uitdagings egter onlangs ondervind is, het die buurtwag besluit om hul strategie te verander sodat hulle die dorp beter kan beskerm. Voorheen het patrollielede die hele dorp vir twee ure lank gepatrolleer. Die…

AfriForum se Robertson-buurtwag ontvang veiligheidsopleiding
| |

AfriForum se Robertson-buurtwag ontvang veiligheidsopleiding

AfriForum het op 11 September 2019 die eerste van ’n reeks veiligheidsopleidingsessies aan lede van sy nuutgestigte Robertson-buurtwag gebied. Dié buurtwag is op 15 Augustus vanjaar gestig. Johandré van Zyl, AfriForum se veiligheidshoof vir die suidstreek, het tydens hierdie sessie regsaspekte van toepassing op patrollies behandel. “Ons beplan om nóg opleiding aan die buurtwag te bied en het…

AfriForum skop #AnkerdorpPadskou in Krugersdorp af
|

AfriForum skop #AnkerdorpPadskou in Krugersdorp af

AfriForum het sy #AnkerdorpPadskou op 3 September 2019 in Krugersdorp afgeskop om die burgerregteorganisasie se teenwoordigheid in dié dorp te verhoog en saam met die gemeenskap hoop te skep. Die gebied rondom die Paul Kruger-monument is skoongemaak, sodat dit weer netjies vertoon en die gemeenskap dit veilig kan besoek. Later die week is Eco-Tabs™ in…

AfriForum maak KwaZulu-Natal se blou-en-groendruppelresultate bekend
| |

AfriForum maak KwaZulu-Natal se blou-en-groendruppelresultate bekend

AfriForum het onlangs verskeie dorpe in KwaZulu-Natal se water getoets om die gehalte van dorpe in dié streek se drink- (bloudruppelstatus) en rioolwater (groendruppelstatus) te bepaal. AfriForum se nasionale blou-en-groendruppelprojek fokus op die stand van dorpe se drinkwater en rioolaanlegte. Dié projek fokus nie noodwendig op die toestand van die aanleg self nie, maar wel…

Noordstreek se moordsyfer vir afgelope twee jaar meer as 6 000
|

Noordstreek se moordsyfer vir afgelope twee jaar meer as 6 000

Bheki Cele, minister van polisie, het op 12 September 2019 die nasionale misdaadstatistieke vir die 2018/2019-boekjaar bekend gemaak. Luidens dié statistieke het die moordsyfer vir die noordstreek vir die genoemde tydperk toegeneem na 6 405 in vergelyking met 6 066 vir die 2017/2018-boekjaar. Volgens Cele het die moordsyfer in Mpumalanga met 8% toegeneem, poging tot moord met 21,5%, roof…

AfriForum verwelkom insluiting van plaasmoorde in SAPD-misdaadstatistieke; versoek meer besonderhede
| |

AfriForum verwelkom insluiting van plaasmoorde in SAPD-misdaadstatistieke; versoek meer besonderhede

Die burgerregteorganisasie AfriForum het die insluiting van plaasmoorde onder die opskrif “Geweld op plase en hoewes” in die Suid-Afrikaanse Polisiediens (SAPD) se 2018/2019-misdaadstatistieke verwelkom. Terselfdertyd het die organisasie ’n beroep op die SAPD gedoen om ’n meer gedetailleerde afdeling van sowel plaasaanvalle as plaasmoorde in sy toekomstige statistieke in te sluit om erkenning aan die…

End of content

End of content