AfriForum en SOS eis uitstel van kennisgewing oor GDO-skoleplasings – regsaksie mag volg
| |

AfriForum en SOS eis uitstel van kennisgewing oor GDO-skoleplasings – regsaksie mag volg

AfriForum en die Skoleondersteuningsentrum (SOS) het die Gautengse departement van  onderwys (GDO) in ’n prokureursbrief dringend versoek om die uitstuur van kennisgewings oor skoleplasings tot 16 Oktober 2019 uit te stel. Dié kennisgewings word per SMS aan ouers van voornemende graad 1- en graad 8-leerders gestuur. Dít volg nadat lede van AfriForum, wat ook lede…

Goeie samewerking tussen buurtwagte en SAPD lei tot misdaadafname in Hermanus
| |

Goeie samewerking tussen buurtwagte en SAPD lei tot misdaadafname in Hermanus

Kol. Luthando Nosilela, bevelvoerder van die polisie in Hermanus, het op 12 September 2019 bekend gemaak dat misdaad in Hermanus oor die afgelope vyf maande drasties afgeneem het. Van 1 April tot 31 Augustus 2019 het huisbrake met 17,9% afgeneem, diefstal van en uit motors met 20% en inbrake by ondernemings met 54%. Nosilela het die afname onder meer toegeskryf…

#OnsDorp-veldtog: AfriForum se Rayton-Cullinan-tak hou skoonmaakaksie
| |

#OnsDorp-veldtog: AfriForum se Rayton-Cullinan-tak hou skoonmaakaksie

AfriForum se Rayton-Cullinan-tak het op 14 September 2019 ’n skoonmaakaksie by die ou poskantoor-gebou in Rayton gehou nadat die takbestuur dié aksie as deel van AfriForum se #OnsDorp-veldtog geïdentifiseer het. Volgens Karen Yssel, voorsitter van AfriForum se Rayton-Cullinan-tak, is die aksie geïdentifiseer om ’n positiewe verskil te maak en die dorp te verbeter. “Die verlate poskantoor is…

AfriForum verwelkom uitspraak in saak oor vlag-twiet
|

AfriForum verwelkom uitspraak in saak oor vlag-twiet

Regter Colin Lamont het die Nelson Mandela-stigting (NMS) se aansoek vandag in die Suid-Gautengse hooggeregshof van die hand gewys dat Ernst Roets, AfriForum se hoof van beleid en aksie, minagting van die hof gepleeg het. Die klagte is deur die NMS gebring nadat Roets ’n afbeelding van die ou Suid-Afrikaanse vlag getwiet en gevra het:…

AfriForum eis antwoorde ná polisiegeneraal sy wapen kwyt is
|

AfriForum eis antwoorde ná polisiegeneraal sy wapen kwyt is

Die burgerregteorganisasie AfriForum het op 16 September 2019 ’n skrywe gerig aan Khehla Sitole, nasionale polisiekommissaris, en daarop aangedring dat ondersoek ingestel word na die beweerde nalatigheid van genl. Risimati Shivuri, Noord-Kaapse polisiekommissaris, nadat sy diensvuurwapen glo gesteel is. Die media het verlede week berig dat Shivuri na bewering nalatig was deur sy diensvuurwapen by ’n…

AfriForum se Kroonstad-tak maak die dorp skoon
|

AfriForum se Kroonstad-tak maak die dorp skoon

Die AfriForum-tak in Kroonstad het op 14 September 2019 ’n skoonmaakaksie in die dorp gehou. Dié aksie het agter die ou stadsaal begin en al langs die R76 beweeg. Tydens die aksie het die takbestuur en lede van die gemeenskap rommel opgetel en strate skoongemaak. “AfriForum se Kroonstad-tak wil graag ’n groter verskil in die gemeenskap maak….

Boomplantmaand: AfriForum dra by tot ’n groener toekoms
| |

Boomplantmaand: AfriForum dra by tot ’n groener toekoms

Die AfriForum-tak in Boksburg het op 13 September 2019 vyf bome by Laerskool Goudrand geplant as deel van dié burgerregteorganisasie se jaarlikse boomplantmaandprojek. Volgens Helen Bergh, voorsitter van AfriForum se Boksburg-tak, beoog die organisasie om vanjaar landwyd meer as 3 000 bome te plant. “Deur inheemse bome te plant, bewaar ons nie net ons omgewing en…

Boomplantmaand: AfriForum se Schweizer-Reneke-tak dra by tot ’n groener toekoms
| |

Boomplantmaand: AfriForum se Schweizer-Reneke-tak dra by tot ’n groener toekoms

Die AfriForum-tak in Schweizer-Reneke het op 11 September 2019 vyf witstinkhoutbome by een van die dorp se ingange geplant as deel van dié burgerregteorganisasie se jaarlikse boomplantmaandprojek. Volgens Alta Pretorius, AfriForum se distrikskoördineerder vir Stellaland, beoog die organisasie om vanjaar landwyd meer as 3 000 bome te plant. “Deur inheemse bome te plant bewaar ons nie net…

Boomplantmaand: AfriForum se Helderbergkom-tak dra tot ’n groener toekoms by
| |

Boomplantmaand: AfriForum se Helderbergkom-tak dra tot ’n groener toekoms by

Die AfriForum-tak in die Helderbergkom het op 7 September 2019 twee bome by die Hope and Light Primary School in Somerset-Wes geplant as deel van dié burgerregteorganisasie se jaarlikse boomplantmaand. Die tak beplan om later die maand nóg bome by ander skole in die Helderbergkom te plant. Volgens Deon de Jager, AfriForum se distrikskoördineerder vir die Boland,…

AfriForum se Fochville-buurtwag ontvang opleiding
| |

AfriForum se Fochville-buurtwag ontvang opleiding

AfriForum se Fochville-buurtwag het op 6 September 2019 regs-en-risiko-opleiding ontvang. Dié nuut gestigte buurtwag het die opleidingsgeleentheid dadelik aangegryp om die patrolleerders met die nodige kennis toe te rus sodat hulle binne die raamwerk van die wet kan optree. Volgens André van den Berg, voorsitter van AfriForum se Fochville-tak, was daar die afgelope tyd ’n…

End of content

End of content