AfriForum se Alberton-tak ondersteun bejaardes
|

AfriForum se Alberton-tak ondersteun bejaardes

Die AfriForum-tak in Alberton het die afgelope naweek in samewerking met die Nasionale Paramediese Dienste (NPD) bejaardes van die Brackenhurst- en Brackendowns-gebied ondersteun wat erg onder waterprobleme gebuk gaan. Die onderskeie organisasies het van ’n waterpunt by die Brackendowns-polisiestasie in Letabastraat gebruik gemaak om waterdromme te vul. Hulle het die water ook vervoer en by…

Boomplantmaand: AfriForum dra by tot ’n groener toekoms
|

Boomplantmaand: AfriForum dra by tot ’n groener toekoms

Die AfriForum-tak in Worcester het op Vrydag 13 September vier bome by die Langerug Skool en op Saterdag 14 September twee bome by Sandy’s Eden-dierewelsynsorganisasie geplant as deel van dié burgerregteorganisasie se jaarlikse boomplantmaand. Die tak het besluit om witstinkhoute te plant, omdat dit inheems en gehard is, en redelik vinnig groei. Volgens Deon de…

AfriForum se Winburg-buurtwag help om veldbrande te blus
| |

AfriForum se Winburg-buurtwag help om veldbrande te blus

AfriForum se Winburg-buurtwag het op 13 September 2019 gehelp om veldbrande in die gebied te bestry en te blus. ’n Voertuig het Saterdagoggend omgeslaan nadat die bestuurder beheer daaroor verloor het. Die veld naby die Wildlife Sanctuary in Winburg het tydens dié ongeluk aan die brand geslaan. Trevor Kalp, voorsitter van AfriForum se Winburg-buurtwag, is oor die…

Misdaad in Suid-Afrika: Die skreiende werklikheid
| |

Misdaad in Suid-Afrika: Die skreiende werklikheid

Deur Lorraine Claasen Die minister van polisie, Bheki Cele, het op 12 September 2019 Suid-Afrika se jongste misdaadsyfers by die parlement in Kaapstad bekendgemaak. Die syfers vir die 2018/2019 finansiële jaar is skokkend en beaam die werklikheid dat Suid-Afrikaners in vrees lewe. In elke jaarlikse verslag word ’n misdaad geïdentifiseer wat feitlik daagliks plaasvind, wye…

AfriForum se Bethlehem-tak neem deel aan stille optog by hof
| |

AfriForum se Bethlehem-tak neem deel aan stille optog by hof

Die AfriForum-tak in Bethlehem het op Maandag 16 September 2019 aan ’n stille optog voor die landdroshof in Bethlehem deelgeneem, waar die borgaansoek van ’n beskuldigde in ’n plaasmoord voorgekom het. Die bejaarde Mienie Frost is in die vroeë oggendure van Saterdag 7 September 2019 op haar plaas in die Bethlehem-distrik vermoor. ’n Groep gemeenskapslede het Maandagoggend…

Boomplantmaand: AfriForum se Hartbeespoort-tak en jeug dra by tot ’n groener toekoms
| |

Boomplantmaand: AfriForum se Hartbeespoort-tak en jeug dra by tot ’n groener toekoms

Die AfriForum-tak in Hartbeespoort het tien kareebome by Laerskool Generaal Hendrik Schoeman geplant as deel van dié burgerregteorganisasie se jaarlikse boomplantmaandprojek. Volgens Sampie Steinberg, AfriForum se assistentkoördineerder vir Marico, beoog die organisasie om vanjaar landwyd meer as 3 000 bome te plant. “Deur inheemse bome te plant, bewaar ons nie net ons omgewing en maak dit…

AfriForum se Vryburg-tak herbou heining om monumente
| |

AfriForum se Vryburg-tak herbou heining om monumente

Die AfriForum-tak in Vryburg het die heining om die Groot Trek-monumente, wat deur vandale beskadig is, weer herbou. Daar is besluit om dié heining dadelik weer op te rig toe dit aan die lig kom dat sluipslapers by die monument slaap. Die tak het ook die muur herbou wat in Desember 2018 deur vandale beskadig…

Boomplantmaand: AfriForum dra by tot ’n groener toekoms
|

Boomplantmaand: AfriForum dra by tot ’n groener toekoms

Die AfriForum-tak in Alberton het op 14 September 2019 twaalf bome in die park op die hoek van Collinsweg en Kritzingerstraat geplant as deel van dié burgerregteorganisasie se jaarlikse boomplantmaandprojek. Volgens Chris Fourie, voorsitter van die omgewingsakeportefeulje van die Alberton-tak, beoog die organisasie om vanjaar landwyd meer as 3 000 bome te plant. Een boom is…

AfriForum se Lichtenburg-tak knap pad en parkeerarea voor kleuterskool op
| |

AfriForum se Lichtenburg-tak knap pad en parkeerarea voor kleuterskool op

Die jeugvleuel van AfriForum se Lichtenburg-tak het op 13 September 2019 die pad voor Tjokker Kleuterskool opgeknap en geverf. Leerders van die CVO-skool het gehelp om die randstene, parkeerstrepe en vierrigtingstoptekens te verf. “Hierdie was die jeug se derde verfprojek by Lichtenburg se skole. Ons benodig steeds ’n paar ekstra hande om van hierdie projek ’n blywende…

#OnsDorp: AfriForum se Elliot-tak ruim dorp op
|

#OnsDorp: AfriForum se Elliot-tak ruim dorp op

AfriForum se Elliot-tak het dié dorp op 7 September 2019 self opgeruim ná die gemeenskap se pleidooie aan die munisipaliteit op dowe ore geval het. Die tak het reeds verskeie skrywes oor die onopgeloste kwessie in die dorp aan Elliot se munisipale bestuurder en burgermeester gerig. “Die vullistrokke daag al vir twee weke lank nie…

End of content

End of content