Boomplantmaand: AfriForum se Malmesbury-tak dra by tot ’n groener toekoms
| |

Boomplantmaand: AfriForum se Malmesbury-tak dra by tot ’n groener toekoms

Die AfriForum-tak in Malmesbury het op Vrydag 20 September in samewerking met Big Tree Growers-groothandelkwekery vier bome by die O.J. Erasmus NGK Primêre Skool in Kalbaskraal geplant as deel van dié burgerregteorganisasie se jaarlikse boomplantmaand­projek. Die tak het op drie wildepruimbome en een witkareeboom besluit omdat dié bome inheems, gehard en waterwys is. Volgens Deon…

AfriForum se Vaalharts-buurtwag vind gesteelde goedere en ontvang opleiding
| |

AfriForum se Vaalharts-buurtwag vind gesteelde goedere en ontvang opleiding

AfriForum se Vaalharts-buurtwag het op Woensdagoggend 18 September 2019 in samewerking met Hartswater Crime Watch gesteelde goedere terugbesorg. Dit volg nadat ’n gemeenskapslid die buurtwag op ’n WhatsApp-groep in kennis gestel het dat hulle pas ’n diefstal aanskou het. Die buurtwag het die area dadelik begin fynkam en die verdagte is vinnig aangekeer en aan die…

AfriForum-buurtwagte in Apiesrivier-omgewing hou massapatrollie
| |

AfriForum-buurtwagte in Apiesrivier-omgewing hou massapatrollie

AfriForum se buurtwagte het die naweek van 13 September ’n massapatrollie in die Apiesrivier-omgewing gehou om misdaad te voorkom. Dié massapatrollie het in samewerking met verskeie sekuriteitsmaatskappye en gemeenskapslede plaasgevind, wat gehelp het om sigbaarheid in die area te verhoog. Altesaam 76 voertuie en 152 gemeenskapslede het aan die patrollie deelgeneem. Die lede het gedurende…

AfriForum se Vaalharts-tak pas druk toe om rioolprobleem op te los
| |

AfriForum se Vaalharts-tak pas druk toe om rioolprobleem op te los

’n Rioollek in Jan Kempdorp is ná volgehoue druk deur AfriForum se Vaalharts-tak herstel nadat die gemeenskap die probleem verskeie kere by die Phokwane Plaaslike Munisipaliteit aangemeld het. “Mense het begin kla dat die munisipaliteit nie op die probleem reageer nie,” sê Hilgard Futcher, voorsitter van AfriForum se Vaalharts-tak se omgewingsakeportefeulje. Futcher en Brendon Fourie,…

AfriForum se Oos-Rand-buurtwagte ontvang opleiding in toneelhantering
| |

AfriForum se Oos-Rand-buurtwagte ontvang opleiding in toneelhantering

Die AfriForum-buurtwagte in Boksburg, Brakpan, Edenvale, Kempton Park, Germiston en Springs het op 17 September 2019 opleiding in toneelhantering ontvang. Hierdie opleiding is in Brakpan aangebied onder leiding van inspp. Eruka Mackenzie en Christo Botha van die Ekurhuleni-metropolisie. Nagenoeg 95 mense het die geleentheid bygewoon, wat hoofsaaklik op die hantering en beveiliging van misdaad- en ongelukstonele gefokus…

AfriForum se Piet Retief-buurtwag hou massapatrollie
| |

AfriForum se Piet Retief-buurtwag hou massapatrollie

Die AfriForum-buurtwag in Piet Retief het op 13 September 2019 aan nóg ’n suksesvolle massapatrollie deelgeneem. Die plaaslike SAPD het 16 lede en ses voertuie vir die patrollie beskikbaar gestel. ’n Konvooi het elke sektor in Piet Retief besoek om sigbaarheid te verhoog. Altesaam 24 voertuie en 52 lede het deur die nag aan die patrollie deelgeneem….

AfriForum se Bronkhorstspruit-tak bied noodhulpopleiding aan
|

AfriForum se Bronkhorstspruit-tak bied noodhulpopleiding aan

Die AfriForum-tak in Bronkhorstspruit het die afgelope naweek vlak 2-noodhulpopleiding in die omgewing aangebied en 12 gemeenskapslede het die kursus voltooi. Dié opleiding vorm deel van ’n opleidingsprogram wat deur AfriForum se veiligheidstrukture van stapel gestuur is om hul veiligheidsnetwerk verder te ontwikkel en te versterk. “Ná onlangse insidente en voorvalle in ons omgewing het ons…

AfriForum se Bellville-buurtwag ontvang veiligheidsopleiding
| |

AfriForum se Bellville-buurtwag ontvang veiligheidsopleiding

Die AfriForum-buurtwag in Bellville, wat deel vorm van dié burgerregteorganisasie se Kaapstad-Noord-takstruktuur, het op 17 September 2019 opleiding in regsaspekte vir patrolleerders ontvang. Johandré van Zyl, AfriForum se veiligheidshoof vir die suidstreek, het dié opleidingsessie aangebied en ongeveer 30 buurtwaglede het dit bygewoon. “Dit is belangrik dat buurt- en plaaswaglede kennis dra wat hulle volgens die wet…

Skoonmaakaksie op Margate se strand skep natuurbewustheid onder die jeug
|

Skoonmaakaksie op Margate se strand skep natuurbewustheid onder die jeug

Die jeugvleuel van AfriForum se Margate-tak het in samewerking met Jeug in Aksie en Margate Ratepayers’ and Residents’ Association weer eens hul moue opgerol en op 14 September 2019 ’n skoonmaakaksie op Margate se hoofstrand aangepak. Dié skoonmaakaksie is daarop gemik om natuurbewustheid onder die jeug te skep, asook ’n skoner, meer aangename omgewing aan Margate se…

Boomplantmaand: AfriForum dra by tot ’n groener toekoms
| |

Boomplantmaand: AfriForum dra by tot ’n groener toekoms

Die AfriForum-tak in Vanderbijlpark het op 14 September 2019 vyftig bome by Vaal Pets geplant as deel van dié burgerregteorganisasie se jaarlikse boomplantmaandprojek. Volgens Dewet Ungerer, AfriForum se assistentkoördineerder vir die Wes-Rand, beoog die organisasie om vanjaar landwyd meer as 3 000 bome te plant. “Deur inheemse bome te plant bewaar ons nie net ons omgewing en maak…

End of content

End of content