Boomplantmaand: AfriForum se Vryburg-tak dra by tot ’n groener toekoms
| |

Boomplantmaand: AfriForum se Vryburg-tak dra by tot ’n groener toekoms

Die AfriForum-tak in Vryburg het op Erfenisdag vier olienhoutbome by die Groot Trek Monumente buite Vryburg geplant as deel van dié burgerregteorganisasie se jaarlikse boomplantmaandprojek. Die tak het onlangs ook die monumente se heining herstel. Volgens Alta Pretorius, AfriForum se distrikskoördineerder vir Stellaland, beoog dié organisasie om vanjaar landwyd meer as 3 000 bome te plant….

Boomplantmaand: AfriForum dra by tot ’n groener toekoms
| |

Boomplantmaand: AfriForum dra by tot ’n groener toekoms

Die AfriForum-tak in Paulpietersburg het vyf witstinkhout- en vyf kannabasbome by verskeie skole en die dorp se aftree-oord geplant as deel van dié burgerregteorganisasie se jaarlikse boomplantmaandprojek. Volgens Eugene van Aswegen, AfriForum se distrikskoördineerder vir KwaZulu-Natal, beoog die organisasie om vanjaar meer as 3 000 bome dwarsoor die land te plant. “Deur inheemse bome te plant,…

#OnsDorp-veldtog: AfriForum se Moot-tak hou gemeenskapsaksie
| |

#OnsDorp-veldtog: AfriForum se Moot-tak hou gemeenskapsaksie

AfriForum se Moot-tak het in samewerking met die Riviera Huiseienaars-, Inwoners- en Besigheidsorganisasie (Rhibo) op 20 September 2019 ’n stuk grond op die hoek van Annie Bothalaan en Viljoenstraat in Riviera geteer. Dít volg nadat die tak die afgelope tyd talle klagtes ontvang het oor mense wat alkohol op straat gebruik. Dié aksie vorm ook deel van…

AfriForum plant bome by Hoërskool Waterkloof
| |

AfriForum plant bome by Hoërskool Waterkloof

AfriForum het op Woensdag 18 September 2019 tien Vanwykshoutbome by Hoërskool Waterkloof geplant as deel van dié burgerregteorganisasie se jaarlikse boomplantmaand. Dit is die eerste van ’n reeks boomplant-aksies wat AfriForum se takke in Pretoria gedurende September aanpak. Volgens Jaco Grobbelaar, AfriForum se distrikskoördineerder vir Groter Pretoria, beoog die organisasie om vanjaar landwyd meer as…

AfriForum se Bronkhorstspruit-buurtwag bied noodhulpopleiding aan
| |

AfriForum se Bronkhorstspruit-buurtwag bied noodhulpopleiding aan

Die AfriForum-buurtwag in Bronkhorstspruit het onlangs vlak 2-noodhulpopleiding in die omgewing aangebied en 12 gemeenskapslede het die kursus voltooi. Dié opleiding vorm deel van ’n opleidingsprogram wat deur AfriForum se veiligheidstrukture van stapel gestuur is om hul veiligheidsnetwerk verder te ontwikkel en te versterk. “Ná onlangse insidente en voorvalle in ons omgewing het ons weer…

Boomplantmaand: AfriForum se Bethlehem-tak dra by tot ’n groener toekoms
| |

Boomplantmaand: AfriForum se Bethlehem-tak dra by tot ’n groener toekoms

Die AfriForum-tak in Bethlehem het op 21 September 2019 vyftig bome by die Charlotte Theron-kinderhuis geplant as deel van dié burgerregteorganisasie se jaarlikse boomplantmaand­projek. Volgens Jp Nel, AfriForum se assistentkoördineerder vir die Hoogland, beoog die organisasie om vanjaar landwyd meer as 3 000 bome te plant. “Deur inheemse bome te plant bewaar ons nie net ons omgewing en…

#OnsDorp: AfriForum-tak in Hertzogville en leerders plant groente by skool
| |

#OnsDorp: AfriForum-tak in Hertzogville en leerders plant groente by skool

Die AfriForum-tak in Hertzogville tesame met leerders en onderwysers van die Saamwerk Primêre Skool het verlede week met ’n projek begin waar hulle organiese groente by die skool plant. Dié projek vorm deel van AfriForum se #OnsDorp-veldtog. Die groente gaan dan gebruik word om etes vir die koshuisleerders voor te berei. Daar word beoog om…

Goeie samewerking lei tot ’n skoner omgewing
| |

Goeie samewerking lei tot ’n skoner omgewing

Lede van AfriForum se Velddrif-tak het op Donderdag 19 September 2019 saam met ander organisasies aan ’n strandskoonmaakprojek deelgeneem. Die strand is vanaf die mond by Laaiplek-hawe tot by Dwarskersbos skoongemaak. Hierdie strandskoonmaakprojek is ’n inisiatief van Cape Nature en Berg River Estuary Forum. Die GPF het ook aan die skoonmaakaksie deelgeneem. “Die projek was…

AfriForum stig Welbekend-buurtwag
| |

AfriForum stig Welbekend-buurtwag

Die burgerregteorganisasie AfriForum het op 21 September 2019 ’n nuwe buurtwag in die Welbekend-area gestig. Díe buurtwag vorm deel van die Moreletapark-tak en is deel van drie ander AfriForum-buurtwagte in die area. “Dié buurtwag gaan die gemeenskap in tye van nood in samewerking met die polisie en ander plaaslike veiligheidsinstansies bystaan,” sê Jaco Grobbelaar, AfriForum se distrikskoördineer­der…

AfriForum reorganiseer sy Waverley-tak
| |

AfriForum reorganiseer sy Waverley-tak

Die burgerregteorganisasie AfriForum het op Donderdag 19 September 2019 die bestuur van die Waverley-tak gereorganiseer en ’n nuwe bestuur gekies. Dit volg nadat daar besluit is die tak moet nuwe leiers uit die gemeenskap kies om die tak se vooruitgang te bewerkstellig en voort te gaan met projekte. Die nuwe takbestuur bestaan uit: Gideon van Deventer…

End of content

End of content