Eskom se beplande hoër vaste tariewe is onbillik en ondoeltreffend
| |

Eskom se beplande hoër vaste tariewe is onbillik en ondoeltreffend

AfriForum is van mening Eskom se beoogde verhoging van vaste tariewe sal kliënte straf en onbedoelde gevolge hê. Eskom beplan om die vaste komponent wat alle Eskom-verbruikers betaal om hulle aan die netwerk te koppel, aansienlik te verhoog terwyl hulle die wisselende verbruikskostes glo wil verlaag. Morné Mostert, AfriForum se bestuurder van Plaaslikeregeringsake, sê dié…

AfriForum se Vryburg-tak vier Erfenisdag
|

AfriForum se Vryburg-tak vier Erfenisdag

As deel van Erfenisdag in September het die AfriForum-tak in Vryburg van die buurtwagbrandspan se hulp gebruik gemaak om die konsentrasiekampkerkhof en die parkie langsaan skoon te maak. Die gesnyde gras is aan ’n plaaslike boer as voer vir sy beeste geskenk. Op Erfenisdag het inwoners van Vryburg ’n kransleggingseremonie by die konsentrasiekamp­kerkhof bygewoon. Prieur…

AfriForum dien korrupsieklagtes in ná R176 miljoen-vermorsing in grondtransaksies
| |

AfriForum dien korrupsieklagtes in ná R176 miljoen-vermorsing in grondtransaksies

Die burgerregteorganisasie AfriForum het vandag korrupsieklagtes teen die Tshwane-metro, Proco Management, Linked Thoughts Consulting en Faragamo Trading by die SAPD ingedien. Dit volg nadat Proco Management, Linked Thoughts Consulting en Faragamo Trading as middelmanne opgetree het toe drie plase aan die munisipaliteit verkoop is teen pryse beduidend hoër as die markwaarde daarvan. Die sogenaamde middelmanne…

AfriForum se Standerton-buurtwag help om brandende huis te blus
| |

AfriForum se Standerton-buurtwag help om brandende huis te blus

Die AfriForum-buurtwag in Standerton het op Woensdag 2 Oktober 2019 kragte saamgespan om ’n brandende huis in Kosmospark te help blus. Die buurtwag is ontplooi nadat hulle in kennis gestel is dat die huis brand en hulp benodig word om die vlamme te blus. Die plaaslike brandweer is geskakel, maar het nie opgedaag nie. Volgens Bronwen…

Boomplantmaand: AfriForum dra by tot ’n groener toekoms
| |

Boomplantmaand: AfriForum dra by tot ’n groener toekoms

Die AfriForum-tak in Lichtenburg het op 1 en 2 Oktober 14 bome by verskeie skole in Lichtenburg geplant as deel van dié burgerregteorganisasie se jaarlikse boomplantmaandprojek. Volgens Sampie Steinberg, AfriForum se assistentkoördineerder vir Marico, het AfriForum vanjaar nagenoeg 2 500 bome landwyd geplant. “Deur inheemse bome te plant bewaar ons nie net ons omgewing en maak…

AfriForum se Witbank-tak dra by tot ’n groener toekoms
| |

AfriForum se Witbank-tak dra by tot ’n groener toekoms

Die AfriForum-tak in Witbank het op 3 Oktober 100 bome by die dorp se skole en kerke geplant as deel van dié burgerregteorganisasie se jaarlikse boomplantmaandprojek. Volgens Bronwen Pretorius, AfriForum se distrikskoördineerder vir die Hoëveld, het AfriForum vanjaar nagenoeg 2 530 bome landwyd geplant. “Deur inheemse bome te plant bewaar ons nie net ons omgewing en…

AfriForum se Kraaifontein-buurtwag skep hoop
| |

AfriForum se Kraaifontein-buurtwag skep hoop

AfriForum se Kraaifontein-buurtwag het in September in samewerking met die Kraaifontein Sektor 4B-buurtwag en die SAPD op verskeie voorvalle gereageer en verdagtes aangekeer. Dié twee buurtwagte het twee weke gelede gereageer nadat twee vermeende rowers twee slagoffers met messe gedreig het en ’n selfoon geroof het. Die buurtwagte het ’n soektog van stapel gestuur en…

AfriForum waarsku Rand Water oor vermindering in watervoorsiening weens geen betaling
| |

AfriForum waarsku Rand Water oor vermindering in watervoorsiening weens geen betaling

AfriForum se regspan het vandag aanmaningsbriewe aan Rand Water, asook die Emfuleni-, Govan Mbeki-, en Victor Khanye plaaslike munisipaliteite gerig oor vermindering in watervoorsiening nadat dié munisipaliteite versuim het om hul waterrekeninge te betaal. Rand Water het op 26 September 2019 kennisgewings aan dié munisipaliteite uitgereik nadat geen betaling ontvang is nie. AfriForum se regspan…

Boomplantmaand: AfriForum se Mooinooi-tak dra by tot ’n groener toekoms
| |

Boomplantmaand: AfriForum se Mooinooi-tak dra by tot ’n groener toekoms

Die AfriForum-tak in Mooinooi het op 30 September 2019 olienhoutbome by Laerskool Elandskraal geplant as deel van dié burgerregteorganisasie se jaarlikse boomplantmaandprojek. Volgens Sampie Steinberg, AfriForum se assistentkoördineerder vir Marico, het AfriForum vanjaar nagenoeg 2 500 bome landwyd geplant. “Deur inheemse bome te plant, bewaar ons nie net ons omgewing en maak dit ’n mooier plek om in…

AfriForum se Helderbergkom-tak belê in jeug se toekoms
|

AfriForum se Helderbergkom-tak belê in jeug se toekoms

Die jeugvleuel van AfriForum se Helderbergkom-tak het in September vier watertenks van 2 200 liter elk vir Solidariteit Helpende Hand se Ons Plek-sentrum in die Strand aangekoop. Die installasie van die tenks stel die sentrum nou in staat om 8 800 liter reënwater te berg. Dit volg nadat die Helderbergkom-tak ook in Augustus vanjaar gesorg het dat…

End of content

End of content