AfriForum se Bethlehem-tak gee opleiding vir senior burgers
|

AfriForum se Bethlehem-tak gee opleiding vir senior burgers

Die AfriForum-tak in Bethlehem het op Vrydag 11 Oktober 2019 veiligheidsopleiding vir die dorp se senior burgers aangebied. Tydens dié opleidingsessie het bejaardes geleer hoe om pepersproei korrek as selfverdediging te gebruik. Elke persoon wat teenwoordig was het hul eie pepersproei ontvang. Hulle het ook tydens ’n demonstrasie geleer hoe om ’n brandblusser te gebruik. “AfriForum se…

#OnsDorp-veldtog: AfriForum se Stellenbosch-tak maak Kromrivier skoon
| |

#OnsDorp-veldtog: AfriForum se Stellenbosch-tak maak Kromrivier skoon

AfriForum se Stellenbosch-tak het op 12 Oktober 2019 ’n skoonmaakprojek geloods as deel van dié burgerregteorganisasie se #OnsDorp-veldtog. Lede van dié tak het in samewerking met die Stellenbosch Plaaslike Munisipaliteit en gemeenskapslede die omgewing langs Kromrivier by die Helshoogtebrug skoongemaak. Die munisipaliteit het die vullissakke voorsien en ongeveer 25 sakke rommel en ander groter items…

#OnsDorp-veldtog: AfriForum-tak in Sasolburg help skole om gevaarlike groen strook skoon te maak
| |

#OnsDorp-veldtog: AfriForum-tak in Sasolburg help skole om gevaarlike groen strook skoon te maak

Die AfriForum-tak in Sasolburg het op 12 Oktober 2019 ’n skoonmaakaksie naby Hoërskool Fakkel en Hoërskool Sasolburg gehou as deel van die organisasie se #OnsDorp-veldtog. Dit volg nadat die SAPD en wyksraadslede die tak genader het om hulp te verleen met die skoonmaak van die groen strook tussen die hoërskole. Hierdie oorgroeide strook was ’n veiligheidsrisiko…

AfriForum se Edenvale-tak dra by tot ’n groener toekoms
| |

AfriForum se Edenvale-tak dra by tot ’n groener toekoms

Die AfriForum-tak in Edenvale het op 14 Oktober 2019 ses bome by Hurlyvale Primary School geplant nadat die tak vroeër in September drie bome by die Laerskool M.W. de Wet geplant het as deel van dié burgerregteorganisasie se boomplantmaandprojek. Volgens Peter Kingsley, voorsitter van AfriForum se Edenvale-tak, het AfriForum vanjaar meer as 2 500 bome landwyd geplant. “Deur…

Springs-gemeenskap hou sigbaarheidspatrollie
| |

Springs-gemeenskap hou sigbaarheidspatrollie

Die AfriForum-buurtwagte in Kempton Park, Brakpan, Edenvale en Springs het in samewerking met die SAPD en die gemeenskapspolisiëringsforum van Bakerton op Vrydag 11 Oktober 2019 ’n sigbaarheidspatrollie in Bakerton, Springs gehou. “Die gemeenskap van Bakerton gaan swaar onder ’n vlaag van misdaad gebuk, wat veral motorkapings en breek-en-gryp-gevalle insluit. As gemeenskap kan ons dit nie…

#OnsDorp-veldtog: AfriForum dra by tot ’n groener toekoms
| |

#OnsDorp-veldtog: AfriForum dra by tot ’n groener toekoms

Die AfriForum-tak in Rustenburg het tussen 7 en 11 Oktober 2019 nege peperbasbome by verskeie skole in Rustenburg geplant. Volgens Sampie Steinberg, AfriForum se assistentkoördineerder vir Marico, het AfriForum vanjaar reeds meer as 2 500 bome landwyd geplant. “Deur inheemse bome te plant bewaar ons nie net ons omgewing en maak dit ’n mooier plek om in te…

AfriForum se Thabazimbi-plaaswagte ontvang protospanopleiding
| |

AfriForum se Thabazimbi-plaaswagte ontvang protospanopleiding

Die AfriForum-plaaswagte in Thabazimbi se protospan het op 10 Oktober 2019 taktiese opleiding by Matla Mamba Safaris ontvang. Die opleiding het onder meer vaardighede in fisiese geveg, vlak 1-noodhulpopleiding, regs-en-risiko-opleiding, asook toneelbewaring ingesluit. Die doel van dié opleiding was om die protospan met die nodige kennis toe te rus wat hulle in staat sal stel om aspekte rondom…

AfriForum-buurtwag ontvang sertifikaat van SAPD
| |

AfriForum-buurtwag ontvang sertifikaat van SAPD

Gerhard Moll, voorsitter van AfriForum se Standerton-buurtwag, het op 4 Oktober 2019 tydens AfriForum se nasionale patrollie ’n sertifikaat namens die Standerton-buurtwag van die SAPD ontvang vir goeie samewerking en die strewe om misdaad in en om Standerton te bekamp. Moll het die sertifikaat by lt.kol. T.R. Sikhakhane van die Standerton-polisiestasie ontvang. Volgens Moll was…

Solidariteit: Ankerdorpe volledig toegerus vir Afrikaner teen 2030
| |

Solidariteit: Ankerdorpe volledig toegerus vir Afrikaner teen 2030

Deur Elaine Krige (Maroela Media) Oorspronklike skakel: https://spens.co.za/o9F Solidariteit gaan teen 2030 noodsaaklike dienste en kulturele ruimtes in 29 sogenaamde ankerdorpe vestig. Navorsing deur die Solidariteit Navorsingsinstituut (SNI) wys ʼn derde van Afrikaners gaan teen 2031 in 29 dorpe in Suid-Afrika woon. Die helfte van Afrikaners (53%) sal boonop in slegs 10 dorpe en stede…

#AnkerdorpPadskou-veldtog skep hoop in Secunda
| |

#AnkerdorpPadskou-veldtog skep hoop in Secunda

Die burgerregte-organisasie AfriForum se #AnkerdorpPadskou-veldtog is hierdie maand in Secunda en die plaaslike AfriForum-tak het tot dusver veral op bemarking, sake-ondernemings en veiligheid in die dorp gefokus. AfriForum het reeds einde September ’n bemarkingstalletjie by die Landbouskou in Secunda beman, sowel as by die Cansa Relay for Life op 5 Oktober, waar AfriForum Jeug ook…

End of content

End of content