#HardloopvirHoop: Bennie Roux sluit sy wedloop af
| |

#HardloopvirHoop: Bennie Roux sluit sy wedloop af

Die ultramaratonatleet Bennie Roux (41) het sy hardloopprojek – van meer as 220 km deur die Vrystaat – vandag by die Oranje Gasteplaas tussen Fouriesburg en Clarens afgesluit. Roux het ten bate van AfriForum se Trauma-ondersteuningseenheid gehardloop om geweldslagoffers – veral slagoffers van plaasaanvalle en -moorde – te ondersteun. Roux en die ander atlete het…

Dag vier van #HardloopvirHoop: Bethlehem tot Fouriesburg
| |

Dag vier van #HardloopvirHoop: Bethlehem tot Fouriesburg

Die vierde en voorlaaste dag van die ultramaratonatleet Bennie Roux (41) se hardloopprojek het vanoggend om 05:10 by die Lavender Hill Country Estate net buite Bethlehem op die N5 begin. Roux en ander atlete het vandag 42 km tot in Fouriesburg gehardloop. Dié atlete hardloop ten bate van AfriForum se Trauma-ondersteuningseenheid om geweldslagoffers – veral…

AfriForum se Harrismith- en Kroonstad-tak ontvang GOP-opleiding
| |

AfriForum se Harrismith- en Kroonstad-tak ontvang GOP-opleiding

AfriForum se Harrismith- en Kroonstad-tak het onderskeidelik op 23 en 24 Oktober 2019 opleiding in geïntegreerde ontwikkelingsplanne (GOP) ontvang. Dié opleiding het oor onder meer die werkinge van munisipale begrotings gehandel, asook watter insette die gemeenskap daarop kan lewer. Probleme wat die dorp tans ervaar en hoe die gemeenskap dit onder die munisipaliteit se aandag…

NGV: Gemeenskap van Nelspruit woon AfriForum-gemeenskapsvergadering by
| |

NGV: Gemeenskap van Nelspruit woon AfriForum-gemeenskapsvergadering by

Die gemeenskap van Nelspruit het AfriForum se gemeenskapsvergadering oor die wetsontwerp op nasionale gesondheidsversekering (NGV) op 24 Oktober 2019 bygewoon. Die burgerregteorganisasie het die gemeenskap tydens hierdie geleentheid aangemoedig om die openbare verhoor oor NGV by te woon ten einde kommentaar teen dié vernietigende wetsontwerp te gee. AfriForum het tydens hierdie gemeenskapsvergadering ook meer duidelikheid gegee…

Dag drie van #HardloopvirHoop: Reitz tot Bethlehem
| |

Dag drie van #HardloopvirHoop: Reitz tot Bethlehem

Die derde dag van die ultramaratonatleet Bennie Roux (41) se hardloopprojek het vanoggend om 08:00 in Reitz begin. Roux en ander atlete het vandag 50 km gehardloop en in Bethlehem geëindig. Dié atlete hardloop ten bate van AfriForum se Trauma-ondersteuningseenheid om geweldslagoffers – veral slagoffers van plaasaanvalle en ‑moorde – te ondersteun. Hy het om…

#OnsDorp-veldtog: AfriForum-tak in Vryburg speel klaar met slaggate
| |

#OnsDorp-veldtog: AfriForum-tak in Vryburg speel klaar met slaggate

Die AfriForum-tak in Vryburg het die afgelope maand oorlog verklaar teen die ontelbare slaggate in die dorp, as deel van die organisasie se #OnsDorp-veldtog. Die tak het reeds 20 dromme teer gebruik en in die proses ook werk aan vyf mense verskaf. Ongeveer 710m² se slaggate is reeds gevul; veral in die strate met die…

NGV: Gemeenskap van Middelburg woon AfriForum-gemeenskapsvergadering by
| |

NGV: Gemeenskap van Middelburg woon AfriForum-gemeenskapsvergadering by

Die gemeenskap van Middelburg het AfriForum se gemeenskapsvergadering oor die wetsontwerp op nasionale gesondheidsversekering (NGV) op 23 Oktober 2019 bygewoon. Die burgerregteorganisasie het die gemeenskap tydens hierdie geleentheid aangemoedig om die openbare verhoor oor NGV by te woon ten einde kommentaar teen dié vernietigende wetsontwerp te gee. AfriForum het tydens hierdie gemeenskapsvergadering ook meer duidelikheid gegee…

‘Onaantasbare’ Malema en Moyane in adv. Nel se visier
| |

‘Onaantasbare’ Malema en Moyane in adv. Nel se visier

Adv. Gerrie Nel, hoof van AfriForum se Privaatvervolgingseenheid, het vandag tydens ’n mediakonferensie aangekondig dat sy eenheid ’n mandamus-aansoek op die Nasionale Vervolgingsgesag (NGV) en die minister van justisie beteken het om die NVG deur die hof te dwing om ’n besluit te neem oor die vervolging van EFF-leier Julius Malema vir beweerde korrupsie, bedrog,…

Mbete-sindroom: Is klassieke konserwatisme of liberale individualisme ons uitkoms?
| |

Mbete-sindroom: Is klassieke konserwatisme of liberale individualisme ons uitkoms?

Deur Barend Uys “I have no me outside of the collective. … I do not have a personal space to do things, you know, personally, as an individual, no.” Hierdie stelling is gemaak deur Baleka Mbete, voormalige speaker van die nasionale vergadering, tydens ’n onderhoud met Mehdi Hasan van Al Jazeera wat Vrydag in Londen…

Dag twee van #HardloopvirHoop: Frankfort tot Reitz
| |

Dag twee van #HardloopvirHoop: Frankfort tot Reitz

Dag twee van die ultramaratonatleet Bennie Roux (41) se hardloopprojek het vanoggend om 05:00 by die Frankfort-gholfklub begin. Roux en ander atlete het vandag 68 km gehardloop en in Reitz geëindig. Dié atlete hardloop ten bate van AfriForum se Trauma-ondersteuningseenheid om geweldslagoffers – veral slagoffers van plaasaanvalle en ‑moorde – te ondersteun. Kinders en inwoners…

End of content

End of content