AfriForum stig Walker Drive-buurtwag in Port Elizabeth
| |

AfriForum stig Walker Drive-buurtwag in Port Elizabeth

AfriForum het op 29 Oktober 2019 die Walker Drive-buurtwag gestig wat deel vorm van dié organisasie se Port Elizabeth-tak. “Dié buurtwag se doel is om die gemeenskap in samewerking met die polisie en ander plaaslike veiligheidsinstansies te help om misdaad doeltreffend te bekamp,” sê Johandré van Zyl, AfriForum se veiligheidshoof vir die suidstreek. David Olivier, AfriForum se…

NGV: Gemeenskap van Upington woon AfriForum-gemeenskapsvergadering by
| |

NGV: Gemeenskap van Upington woon AfriForum-gemeenskapsvergadering by

Die gemeenskap van Upington het AfriForum se gemeenskapsvergadering oor die wetsontwerp op nasionale gesondheidsversekering (NGV) op 30 Oktober 2019 bygewoon. Die burgerregteorganisasie het die gemeenskap tydens hierdie geleentheid aangemoedig om die openbare verhoor oor NGV by te woon ten einde kommentaar teen dié vernietigende wetsontwerp te gee. AfriForum het tydens hierdie gemeenskapsvergadering ook meer duidelikheid gegee…

AfriForum nader minister van polisie vir antwoorde oor generaal se wapen
|

AfriForum nader minister van polisie vir antwoorde oor generaal se wapen

Die burgerregteorganisasie AfriForum het ’n skrywe aan Bheki Cele, minister van polisie, gerig nadat dié organisasie geen terugvoer van die nasionale polisiekommissaris, genl. Khehla Sitole, ontvang het nie. AfriForum het Sitole in September versoek om ondersoek in te stel na die beweerde nalatigheid van die Noord-Kaapse polisiekommissaris, lt.genl. Risimati Shivuri, nadat sy diensvuurwapen in September…

Privaat vervolging van Thandi Modise begin in Maart 2020
| |

Privaat vervolging van Thandi Modise begin in Maart 2020

Thandi Modise, voorheen voorsitter van die Nasionale Raad van Provinsies en tans speaker van die Nasionale Vergadering, het vandag op aanklagte van dieremishandeling in die Potchefstroomse streekhof verskyn. Die saak is voorlopig tot 24 tot 27 Maart 2020 uitgestel, wanneer Modise op die aanklagte sal pleit en die saak ’n aanvang sal neem. Die finale…

NGV: Gemeenskap van Kimberley woon AfriForum-gemeenskapsvergadering by
| |

NGV: Gemeenskap van Kimberley woon AfriForum-gemeenskapsvergadering by

Die gemeenskap van Kimberley het AfriForum se gemeenskapsvergadering oor die wetsontwerp op nasionale gesondheidsversekering (NGV) op 29 Oktober 2019 bygewoon. Die burgerregteorganisasie het die gemeenskap tydens hierdie geleentheid aangemoedig om die openbare verhoor oor NGV by te woon ten einde kommentaar teen dié vernietigende wetsontwerp te gee. AfriForum het tydens hierdie gemeenskapsvergadering ook meer duidelikheid gegee…

AfriForum-teenboelieveldtogspan en Matteus besoek Wes-Kaapse skole
| |

AfriForum-teenboelieveldtogspan en Matteus besoek Wes-Kaapse skole

Die burgerregteorganisasie AfriForum se teenboelieveldtogspan en Matteus het in Oktober vanjaar besoek afgelê by Laerskool Laurus in Oudtshoorn en Laerskool Park in Mosselbaai, asook by Dysselsdorp Primêr, Sint Konrad (RK) Primêr en P.J. Badenhorst Primêr in Dysselsdorp. Dié veldtog dien as bewusmaking van afknouery in skole en sluit inligtingsessies met leerders in oor hoe hulle…

AfriForum: Cele dryf ontwapeningsveldtog met eie huis in wanorde
|

AfriForum: Cele dryf ontwapeningsveldtog met eie huis in wanorde

Die burgerregteorganisasie AfriForum het met teleurstelling van die 500 diensgewere verneem wat oor die afgelope drie finansiële jare deur SAPD-beamptes verloor is ná hulle toegelaat is om dié wapens huis toe te neem. ’n Bykomende 10 765 rondtes ammunisie is ook deur beamptes verloor terwyl hulle van diens af was. Dié inligting is deur Polisieminister Bheki…

NGV: Openbare verhore in Mpumalanga ’n klug
| |

NGV: Openbare verhore in Mpumalanga ’n klug

Die burgerregteorganisasie AfriForum het sy misnoeë uitgespreek met die verloop van die openbare verhore oor die wetsontwerp op nasionale gesondheidsversekering (NGV) en gaan ook regsadvies inwin oor die prosedurele onbillikheid van die proses tot dusver. Die parlementêre portefeuljekomitee vir gesondheid het van 25 tot 28 Oktober 2019 hierdie verhore in Mpumalanga gehou waar daar verskeie…

AfriForum: Gordhan erken gebrek aan mededinging het kostes verhoog
| |

AfriForum: Gordhan erken gebrek aan mededinging het kostes verhoog

Pravin Gordhan, minister van openbare ondernemings, het vandag sy plan bekend gestel om Eskom reg te ruk. Die burgerregteorganisasie AfriForum is van mening dat die onderverdeling van dié monopolie – in klusters binne Eskom wat met mekaar meeding – ’n stap in die regte rigting is, maar dat dié entiteite wat krag kan opwek, vergroot…

AfriForum veroordeel Totalsports se verwydering van Etzebeth-staanplakkate
|

AfriForum veroordeel Totalsports se verwydering van Etzebeth-staanplakkate

Die burgerregteorganisasie AfriForum veroordeel Totalsports se besluit om staanplakkate van die Springbokslot Eben Etzebeth uit sy winkels te verwyder en beskuldig dié winkelgroep daarvan dat dit sigself onnodig by rassepolitiek laat insleep. Ernst Roets, hoof van beleid en aksie by AfriForum, sê Totalsports dui met dié besluit aan dat die winkelgroep bereid is om deur…

End of content

End of content