Meer as 100 buurtwaglede ontvang Nehemia-opleiding
| |

Meer as 100 buurtwaglede ontvang Nehemia-opleiding

AfriForum het op 9 Novemeber 2019 Projek Nehemia-opleiding aan buurtwaglede van die Groter Pretoria-omgewing aangebied. Lede van buurtwagte in Brits, Rustenburg, Fochville en Benoni het ook dié opleiding bygewoon. Projek Nehemia is ’n strategie teen geweldsmisdaad. Die Groter Pretoria-buurtwagte en die Projek Nehemia-bevelgroep het tydens die opleiding verskeie veiligheidsmodules behandel, met die doel om misdaad in hul…

AfriForum verf padtekens by Hoërskool Waterkloof
| |

AfriForum verf padtekens by Hoërskool Waterkloof

AfriForum het op 8 en 9 November 2019 ’n selfdoenaksie by die Hoërskool Waterkloof in Pretoria gehou waartydens die organisasie gehelp het om die skool se parkeerterrein en padtekens nuut oor te verf ten einde padveiligheid op te skerp. Dié aksie vorm deel van die organisasie se groter projek om skole by te staan en veiligheid by…

AfriForum waarsku dat rommelstatus op implementering van NGV gaan volg
| |

AfriForum waarsku dat rommelstatus op implementering van NGV gaan volg

AfriForum het vandag in ’n brief aan president Cyril Ramaphosa, minister van finansies Tito Mboweni en minister van gesondheid Zweli Mkhize gestuur waarin die burgerregteorganisasie waarsku dat die inwerkingstelling van nasionale gesondheidsversekering (NGV) uiteindelik tot die afgradering van die land se kredietgradering tot rommelstatus kan lei. Dít volg nadat die kredietgraderingsagentskap Moody’s Suid-Afrika se kredietgradering…

AfriForum se Zeerust-buurtwag verhoog sigbaarheid voor feesseisoen
| |

AfriForum se Zeerust-buurtwag verhoog sigbaarheid voor feesseisoen

AfriForum se Zeerust-buurtwag het op 8 November 2019 in samewerking met die Vergenoegd-plaaswag aan die burgerregteorganisasie se nasionale sigbaarheidsaksie deelgeneem. AfriForum het op 30 Oktober 2019 ’n nasionale projek van stapel gestuur om buurtwagsigbaarheid oor die komende feesseisoen te verhoog. Misdaad sal na verwagting oor die komende feesseisoen toeneem; daarom wil AfriForum se buurtwagte ’n verskil in hul…

AfriForum dien klagte by MRK in oor Hammanskraal-water
| |

AfriForum dien klagte by MRK in oor Hammanskraal-water

AfriForum het op 7 November 2019 ’n klagte by die Menseregtekommissie (MRK) ingedien en ’n prokureursbrief aan die Tshwane-metro gestuur oor die watersituasie in Hammanskraal nadat inwoners van die Hammanskraal-omgewing al geruime tyd sonder water is. Die MRK het AfriForum reeds in kennis gestel dat hulle besig is om die saak te ondersoek. Kragtens die Grondwet het…

AfriForum-buurtwagte verhoog sigbaarheid voor feesseisoen
| |

AfriForum-buurtwagte verhoog sigbaarheid voor feesseisoen

AfriForum het op 30 Oktober 2019 ’n nasionale projek van stapel gestuur om buurtwagsigbaarheid oor die komende feesseisoen te verhoog. Na verwagting sal misdaad oor die komende feesseisoen toeneem; daarom wil AfriForum se buurtwagte ’n verskil in hul onderskeie gemeenskappe maak deur inwoners met hoë sigbaarheidsaksies gerus te stel en te beveilig. As deel van dié nasionale…

AfriForum se #AnkerdorpPadskou skop in Bethlehem af
| |

AfriForum se #AnkerdorpPadskou skop in Bethlehem af

AfriForum het sy #AnkerdorpPadskou op 4 November 2019 in Bethlehem begin om die burgerregteorganisasie se teenwoordigheid in dié dorp te verhoog en saam met die gemeenskap hoop te skep. AfriForum se Bethlehem-tak het tydens die eerste week van die veldtog straattekens, spoedwalle, stoptekens en voetoorgange by Primêre Skool Jordania, Hoërskool Witteberg, Hoërskool Voortrekker, Laerskool Truida…

AfriForum stig buurtwag in Stilbaai
| |

AfriForum stig buurtwag in Stilbaai

Die burgerregteorganisasie AfriForum het op 30 Oktober 2019 ’n nuwe buurtwag in Stilbaai gestig. Dié stigting is deel van die AfriForum-tak in Hessekwa se visie van ’n veilige omgewing waarin alle inwoners hul deel kan bydra. AfriForum se Goukou-plaaswag – wat al verskeie suksesse behaal het – vorm ook deel van dié organisasie se veiligheidnetwerk in…

AfriForum se Rustenburg-tak begin met skoonmaakprojek
| |

AfriForum se Rustenburg-tak begin met skoonmaakprojek

AfriForum se Rustenburg-tak het op 7 November 2019 ’n skoonmaakprojek afgeskop nadat verskeie gemeenskapslede gekla het oor rommel wat rondlê en gras wat nie gesny word nie. Dié aksie het in Safari Tuine in die Helen Joseph-omgewing plaasgevind en die tak beoog om dié skoonmaakaksie as ’n volhoubare projek aan te pak. “Kyk uit vir ons langs…

AfriForum se Standerton-buurtwag trek veedief vas
| |

AfriForum se Standerton-buurtwag trek veedief vas

AfriForum se Standerton-buurtwag en die plaaslike polisie se veediefstaleenheid het op 7 November 2019 ’n groot deurbraak in veediefstalsake gemaak nadat ’n verdagte in hegtenis geneem is. Buurtwaglede het tydens ’n patrollie onraad by die plase Holmdene en Vlakfontein vermoed toe hulle ’n geknipte draadheining sien wat net weer vasgemaak is. Die buurtwag het vermoed dat beeste…

End of content

End of content