#OnsDorp-veldtog: AfriForum se Ermelo-tak verf padtekens by laerskool
| |

#OnsDorp-veldtog: AfriForum se Ermelo-tak verf padtekens by laerskool

AfriForum se Ermelo-tak het op 30 November 2019 verskeie padtekens by die Laerskool J.J. van der Merwe geverf as deel van dié organisasie se #OnsDorp-veldtog. Sommige padtekens en randstene was nie geverf nie of nie meer duidelik sigbaar nie en die Ermelo-tak het ingegryp om die skool te help om die leerders se veiligheid te verseker. “Dit…

AfriForum: Raad vir Eiendomsagente se voorgestelde resolusie is blatante rassisme
|

AfriForum: Raad vir Eiendomsagente se voorgestelde resolusie is blatante rassisme

AfriForum het vandag ’n skrywe aan Lindiwe Sisulu, die minister van menslike nedersettings, en die Raad vir Eiendomsagentskappe gerig wat aandring dat dié raad se voorgestelde resolusie om “voorheen benadeelde individue” onregverdig te bevoordeel, geskrap word. Die burgerregteorganisasie is ook besig om regsadvies in te win, sou die resolusie in werking gestel word. Tydens ’n…

#OnsDorp-veldtog: AfriForum se Helderbergkom-tak hou skoonmaakaksie in Gordonsbaai
| |

#OnsDorp-veldtog: AfriForum se Helderbergkom-tak hou skoonmaakaksie in Gordonsbaai

As deel van AfriForum se Ons Dorp-veldtog het dié organisasie se Helderbergkom-tak die verlede week die groen strook langs die Summervale-aftreeoord in Gordonsbaai skoongemaak. Dié groen strook, wat strek vanaf Lemoenboomstraat tot by Dennehofstraat, is in samewerking met Blue Daisy Lawns skoongemaak. Ses vragte bourommel en twee vragte herwinbare materiaal is verwyder, waarna die hele…

Water-meesterplan: Takel éérs wanbestuur, sê AfriForum
| |

Water-meesterplan: Takel éérs wanbestuur, sê AfriForum

AfriForum is van mening dat Lindiwe Sisulu, minister van menslike nedersettings, water en sanitasie, éérs die wanbestuurprobleem binne dié departement moet takel en ’n kultuur van aanspreeklikheid moet kweek alvorens die water-meesterplan wat gister bekend gemaak is, suksesvol uitgerol kan word. Hoewel AfriForum die aankondiging dat daar herstrukturering binne die departement gaan plaasvind verwelkom, is…

Hammanskraal-drinkwater nie geskik vir menslike gebruik 
| |

Hammanskraal-drinkwater nie geskik vir menslike gebruik 

AfriForum het vandag ’n skrywe aan die Tshwane-metro gestuur oor die gehalte van Hammanskraal se drinkwater en die metro versoek om alternatiewe bronne te gebruik om skoon drinkwater aan die inwoners te voorsien totdat die probleem opgelos is. Dít volg nadat AfriForum op 12 November 2019 watertoetse in die Hammanskraal-gebied uitgevoer het ná mediaberigte oor die gehalte…

VN-forum: SA-verteenwoordiger val AfriForum-voorlegging met leuens aan
| | |

VN-forum: SA-verteenwoordiger val AfriForum-voorlegging met leuens aan

Afgevaardigdes van die burgerregte-organisasie AfriForum woon sedert vanoggend die twaalfde sitting van die VN se Forum vir Minderheidsaangeleenthede in Genève, Switserland by. Die tema van vanjaar se byeenkoms is “Onderwys, taal en die menseregte van minderhede”. In haar voorlegging, het Alana Bailey, AfriForum se hoof van kultuursake, kommer uitgespreek oor die feit dat die Grondwet…

AfriForum se Richardsbaai-tak bied opleiding in regsaspekte aan
|

AfriForum se Richardsbaai-tak bied opleiding in regsaspekte aan

AfriForum se Richardsbaai-tak het op Vrydag 22 November 2019 opleiding in regsaspekte aangebied vir lede wat by plaaslike gemeenskapsveiligheid betrokke is. Dit vorm deel van AfriForum se program om gemeenskappe te bemagtig om tydens veiligheidsaksies binne die raamwerk van die wet op te tree. “Deur ons aktiewe veiligheidslede met regsinligting en funksionele parameters toe te…

Buurtwaglede ontvang brandbestrydingsopleiding
|

Buurtwaglede ontvang brandbestrydingsopleiding

Twaalf lede van AfriForum se Kraaifontein-buurtwag en die Kraaifontein Sektor 4B-buurtwag het die afgelope naweek vlak 1-opleiding in brandbestryding ontvang. AfriForum het dié opleiding in samewerking met SafeTech aangebied. “AfriForum wil die gemeenskappe bemagtig om in alle noodsituasies ondersteuning aan die gemeenskap te bied – hetsy dit is om brande te bestry, noodhulp vir beseerdes op…

NGV: Jou gesondheid hoort nie in ’n onbekwame staat se hande nie
| |

NGV: Jou gesondheid hoort nie in ’n onbekwame staat se hande nie

AfriForum veroordeel die regering se volgehoue misleiding van die publiek oor die werkbaarheid van nasionale gesondheidsversekering (NGV) en sal aanhou om die implementering van hierdie wetgewing teen te staan. Die datum vir die indien van kommentaar oor die NGV-wetsontwerp sluit môre. AfriForum het die proses sedert die aankondiging van die regering se planne om NGV…

Genl. De la Rey-standbeeld weer skoon
| |

Genl. De la Rey-standbeeld weer skoon

Die AfriForum-tak in Lichtenburg het op 25 November 2019 die Genl. De la Rey-standbeeld in die dorp skoongemaak nadat vandale dit op 10 November 2019 met spuitverf beskadig het. Die plaaslike AfriForum-tak het talle versoeke vanuit die gemeenskap ontvang om hierdie geskiedkundige standbeeld weer skoon te maak. Wentzel Pretorius het sy hoëdrukwaterspuit aan die tak beskikbaar gestel om die…

End of content

End of content