Buurtwagte in Overstrand verhoog sigbaarheid voor feesseisoen
| |

Buurtwagte in Overstrand verhoog sigbaarheid voor feesseisoen

AfriForum se Overstrand-buurtwagte het in November begin met die burgerregteorganisasie se nasionale sigbaarheidspatrollie wat tot 15 Desember 2019 sal duur. AfriForum het dié nasionale projek van stapel gestuur om polisiëringsigbaarheid oor die komende feesseisoen te verhoog. Misdaad sal na verwagting oor die feesseisoen toeneem; daarom wil AfriForum se buurtwagte ’n verskil in hul onderskeie gemeenskappe maak deur…

Redes waarom Malema tronk toe moet gaan ná skietery
|

Redes waarom Malema tronk toe moet gaan ná skietery

AfriForum beskou die aangeleentheid rondom die skote wat Julius Malema, leier van die EFF, na bewering met ’n voorwerp wat soos ’n aanvalsgeweer lyk afgevuur het van die staanspoor af in ’n ernstige lig. Die Nasionale Vervolgingsgesag (NVG) het verlede week met die vervolging van Malema oor hierdie saak begin ná volgehoue druk deur die…

Kamieskroon se krag bly aan ná AfriForum vertoë rig
|

Kamieskroon se krag bly aan ná AfriForum vertoë rig

AfriForum se Kamieskroon-tak het op 3 Desember 2019 ’n brief van Eskom ontvang waarin dié kragreus onderneem om nie die dorp se elektrisiteitstoevoer af te sny nie. Dít volg nadat AfriForum se Kamieskroon-tak ’n vertoë aan Eskom gerig het. Eskom het vroeër gedreig om elektrisiteitstoevoer na die Kamiesberg Plaaslike Munisipaliteit te staak weens agterstallige munisipale…

AfriForum se Brits-buurtwag verhoog sigbaarheid voor feesseisoen
|

AfriForum se Brits-buurtwag verhoog sigbaarheid voor feesseisoen

AfriForum se Brits-buurtwag het op 29 November 2019 in samewerking met die plaaslike GPF, SAPD en Monitor Net aan dié burgerregteorganisasie se nasionale sigbaarheidspatrollie deelgeneem. Altesaam 40 voertuie het ’n afstand van 834 km afgelê. AfriForum het op 30 Oktober 2019 ’n nasionale projek van stapel gestuur om polisiëringsigbaarheid oor die komende feesseisoen te verhoog. Misdaad sal na…

#OnsDorp-veldtog: AfriForum se Frankfort-tak knap begraafplaas op
| |

#OnsDorp-veldtog: AfriForum se Frankfort-tak knap begraafplaas op

AfriForum se Frankfort-tak het in Oktober en November 2019 die plaaslike begraafplaas opgeknap as deel van dié organisasie se #OnsDorp-veldtog. Die tak het aan die begin van die jaar ook die begraafplaas se gras gesny en vullis verwyder. Die gras in die begraafplaas is weer mooi kort gesny, onkruid is verwyder en vullis is opgetel…

#OnsDorp-veldtog: AfriForum-tak in Bultfontein verskerp veiligheid by polisiestasie
|

#OnsDorp-veldtog: AfriForum-tak in Bultfontein verskerp veiligheid by polisiestasie

AfriForum se Bultfontein-tak het gedurende die naweek van 29 November die veiligheid by Bultfontein se polisiestasie verskerp deur ligte by die aanhoudingselle te installeer. Die omgewing rondom die selle is só swak belig, dat polisiebeamptes tans spreiligte gebruik wat eintlik vir padblokkades bedoel is. Daarom het die Bultfontein-tak besluit om ligte te installeer, ter wille…

AfriForum se Hessekwa-buurtwagte verhoog sigbaarheid voor feesseisoen
| |

AfriForum se Hessekwa-buurtwagte verhoog sigbaarheid voor feesseisoen

AfriForum se Hessekwa-buurtwagte en -plaaswag het op 1 November 2019 begin met dié burgerregteorganisasie se nasionale sigbaarheidspatrollie wat tot 15 Desember 2019 sal voortduur. AfriForum het dié nasionale projek van stapel gestuur om polisiëringsigbaarheid oor die komende feesseisoen te verhoog. Misdaad sal na verwagting oor die feesseisoen toeneem; daarom wil AfriForum se buurtwagte ’n verskil in hul onderskeie gemeenskappe…

Standerton-tak en -buurtwag help om nóg ’n brandende huis te blus
|

Standerton-tak en -buurtwag help om nóg ’n brandende huis te blus

Die AfriForum-tak en -buurtwag in Standerton se hulp is op Vrydag 29 November 2019 ontbied toe die tweede brandende huis binne drie maande in Stanwest onder hul aandag gebring is. Die plaaslike brandweer is ook in kennis gestel, maar het nie opgedaag nie. Dit is ook die tweede keer dat die plaaslike brandweer nie by ’n…

AfriForum-buurtwag in Fochville hou gesamentlike Swart Vrydag-operasie
| |

AfriForum-buurtwag in Fochville hou gesamentlike Swart Vrydag-operasie

Die AfriForum-buurtwag in Fochville het tydens Swart Vrydag vir die eerste keer saam met die SAPD aan ’n geslaagde operasie deelgeneem. Lede van die buurtwag het van 06:00 saam met lede van die gemeenskapspolisiëringsforum (GPF) voetpatrollies in die sakesentrum gedoen en het mense bedag gemaak op veiligheid. Hulle het veral aan ouer gemeenskapslede bystand verleen…

AfriForum appelleer teen Gelykheidshof se uitspraak oor ou Suid-Afrikaanse vlag
|

AfriForum appelleer teen Gelykheidshof se uitspraak oor ou Suid-Afrikaanse vlag

AfriForum het vandag tydens ’n mediakonferensie in Centurion redes gegee waarom die burgerregte-organisasie appèl aanteken teen die gelykheidshof se onlangse uitspraak dat die vertoon van die 1928-vlag (die ou Suid-Afrikaanse vlag) haatspraak is. Die onderskeie partye se hofstukke is ook tydens die konferensie bekend gemaak. Kallie Kriel, uitvoerende hoof van AfriForum, sê dat AfriForum sterk…

End of content

End of content