AfriForum gee met video aan desperate Eldorado Park-skoolgemeenskap ’n stem
| |

AfriForum gee met video aan desperate Eldorado Park-skoolgemeenskap ’n stem

AfriForum stel vandag ’n video-opname aan die media bekend van ’n gesprek waarin die Eldorado Park-gemeenskap vertel van hul frustrasies met inmenging waardeur die onderwysvakbond Sasou die skool probeer lamlê, asook die onvermoë van die Gautengse onderwysdepartement om hulle by te staan. Ná tevergeefse versoeke elke maand aan die onderwysdepartement, het die skoolgemeenskap van Eldorado…

Buitengewone hoë matriekuitslae in 2019 skets nie die waarheid
| |

Buitengewone hoë matriekuitslae in 2019 skets nie die waarheid

AfriForum wens almal wat die matriekeksamen van 2019 geslaag het, asook die toegewyde onderwysers wat hulle getrou bygestaan het, van harte geluk met dié prestasie. Terselfdertyd word met groot kommer kennis geneem van 2019 se amptelike slaagsyfer van 81.3%. Alhoewel dit baie hoog is, skets dit ongelukkig nie die volledige en ware prentjie van die…

AfriForum eis duidelikheid rondom vuurwapenamnestie
|

AfriForum eis duidelikheid rondom vuurwapenamnestie

AfriForum het op 12 Desember 2019 ’n skrywe aan Bheki Cele, minister van polisie, en Khehla Sithole, nasionale polisiekommissaris, gerig en vrae gestel rondom die ingestelde vuurwapenamnestie. Dié amnestie is op 27 November 2019 in die Staatskoerant aangekondig en behels onder meer dat mense wat ’n onwettige vuurwapen besit dié vuurwapen by enige polisiekantoor in Suid-Afrika kan inhandig sonder…

AfriForum se Christiana-buurtwag verhoog sigbaarheid voor feesseisoen
|

AfriForum se Christiana-buurtwag verhoog sigbaarheid voor feesseisoen

AfriForum se Christiana-buurtwag het van 26 November tot 12 Desember 2019 aan dié burgerregteorganisasie se nasionale sigbaarheidspatrollie deelgeneem. AfriForum het op 30 Oktober 2019 ’n nasionale projek van stapel gestuur om polisiëringsigbaarheid oor die komende feesseisoen te verhoog. Misdaad sal na verwagting oor die feesseisoen toeneem; daarom wil AfriForum se buurtwagte ’n verskil in hul onderskeie gemeenskappe maak…

AfriForum vra publieke steun teen onteiening sonder vergoeding
| |

AfriForum vra publieke steun teen onteiening sonder vergoeding

Die burgerregteorganisasie AfriForum begin vandag met ’n openbare steunwerwingsveldtog om standpunt teen onteiening sonder vergoeding in te neem. Dít volg nadat die parlementêre ad hoc-komitee wat met die wysiging van die Grondwet gemoeid is, die wetsontwerp gepubliseer het wat ten doel het om die Grondwet in hierdie verband te wysig. Die publiek het tot 31…

AfriForum eis geregtelike ondersoek ná dood van Senzo Meyiwa
| |

AfriForum eis geregtelike ondersoek ná dood van Senzo Meyiwa

AfriForum het vandag aangekondig dat adv. Gerrie Nel, hoof van dié burgerregteorganisasie se privaatvervolgingseenheid, namens die Meyiwa-familie geëis het dat die Nasionale Vervolgingsgesag (NVG) ’n formele geregtelike ondersoek na die dood van Senzo Meyiwa aanbeveel. AfriForum en die Meyiwa-familie het verlede maand aangekondig dat die burgerregteorganisasie die Meyiwa-familie gaan verteenwoordig. Adv. Nel is aangestel as…

Fase 6-beurtkrag: AfriForum en die publiek had genoeg van Eskom-probleme
| |

Fase 6-beurtkrag: AfriForum en die publiek had genoeg van Eskom-probleme

Die burgerregteorganisasie AfriForum het die publiek ’n direkte platform gegee waar hulle hul onvergenoegdheid met Eskom se stand van sake kan lug – veral met die ongehoorde inwerkingstelling van fase 6-beurtkrag. AfriForum se tong-in-die-kies-petisiebrief werf die publiek se ondersteuning en lys verskeie eise waaraan sowel Pravin Gordhan en Gwede Mantashe – onderskeidelik minister van openbare…

AfriForum se Geelhoutboom-plaaswag ontvang opleiding in toneelhantering
|

AfriForum se Geelhoutboom-plaaswag ontvang opleiding in toneelhantering

AfriForum se Geelhoutboom-plaaswag buite George het op 5 Desember 2019 opleiding in toneelhantering ondergang en nuwe toerusting ontvang om hulle toe te rus om die uitdagings die hoof te bied wat hulle daagliks in dié landelike gebied ervaar. David Olivier, AfriForum se veiligheidskoördineerder vir die Suid-Kaap, het ná die oorhandiging van die nuwe toerusting opleiding…

Op-en-wakker AfriForum-buurtwaglid fnuik skaapdiewe
| |

Op-en-wakker AfriForum-buurtwaglid fnuik skaapdiewe

’n Patrollielid van AfriForum se Potchefstroom-buurtwag het op 5 Desember 2019 tydens ’n patrollie op twee bakkies met sleepwaens afgekom wat 105 skape vervoer het. Die patrollielid het die verdagte voertuie dopgehou en tot op die N12 in Fochville se rigting gevolg. Die patrollielid het ’n lid van die Potchefstroom-brandbeskermingsvereniging en ’n polisiereservis in Fochville met dié…

Veiligheidstrukture in Matzikama verhoog sigbaarheid voor feesseisoen
|

Veiligheidstrukture in Matzikama verhoog sigbaarheid voor feesseisoen

AfriForum se buurt- en plaaswagte in die Matzikama-streek neem sedert November vanjaar aan dié burgerregteorganisasie se nasionale sigbaarheidspatrollie deel. Die Matzikama-streek se patrollies sal tot 15 Desember 2019 voortduur. AfriForum het dié nasionale projek van stapel gestuur om polisiëringsigbaarheid oor die komende feesseisoen te verhoog. Misdaad sal na verwagting oor die feesseisoen toeneem; daarom wil AfriForum se…

End of content

End of content