AfriForum eis duidelikheid oor beloofde amnestie vir diegene met kriminele rekords vir oortredings tydens inperking
|

AfriForum eis duidelikheid oor beloofde amnestie vir diegene met kriminele rekords vir oortredings tydens inperking

Die burgerregteorganisasie AfriForum het vandag ’n brief aan Ronald Lamola, die minister van Justisie en Korrektiewe Dienste, gestuur waarin hy duidelikheid eis oor die regering se planne om amnestie te gee aan burgers wat skuldig bevind is aan die oortreding van inperkingsregulasies tydens die nasionale ramptoestand vir die Covid-19-pandemie. “AfriForum het ’n aantal klagtes ontvang…

Springs-tak neem eendedam onder hul vlerk
| |

Springs-tak neem eendedam onder hul vlerk

AfriForum se Springs-tak het die afgelope naweek besluit om self in te gryp om hul dorp weer netjies te maak. Die tak het die boorgatpomp by die eendedam wat onklaar geraak het laat herstel. Hierdie boorgat sal ook die Springs-tak in staat stel om dit as noodwaterpunt te gebruik tydens ’n watertekort of wanneer water…

Toename in geweldsmisdaad ’n teken vir gemeenskappe om te mobiliseer
|

Toename in geweldsmisdaad ’n teken vir gemeenskappe om te mobiliseer

Die kwartaallikse misdaadstatistieke vir Januarie tot Maart 2023 is vandag deur Bheki Cele, die minister van Polisie, vrygestel. Dit is nie verbasend dat die statistieke ’n donker prentjie skets van die Suid-Afrikaanse Polisiediens (SAPD) se vermoë om sy mandaat na te kom nie. Volgens die burgerregteorganisasie AfriForum het die polisie weer bewys dat hy nie…

Warmbad-tak behaal verskeie suksesse gedurende Mei
| |

Warmbad-tak behaal verskeie suksesse gedurende Mei

AfriForum se Warmbad-tak het in Mei in samewerking met verskeie gemeenskapslede ingespring om onder meer Chris Hani-rylaan skoon te maak en slaggate op te vul. Die ingange na die dorp se gras is gesny en rommel is opgetel om die area netjies te maak. Dit volg nadat die omgewing al hoe meer agteruit begin gaan…

AfriForum stel kuberboeliegids bekend in samewerking met Solidariteit Helpende Hand, SECI, die Universiteit van Johannesburg en Unisa
| |

AfriForum stel kuberboeliegids bekend in samewerking met Solidariteit Helpende Hand, SECI, die Universiteit van Johannesburg en Unisa

Die burgerregteorganisasie AfriForum se teenboelieveldtogafdeling en privaatvervolgingseenheid het op 29 Mei – die eerste dag van die Nasionale Kinderbeskermingsweek – ’n kuberboeliegids bekendgestel. Hierdie gids skep bewusmaking oor die gevare van tegnologie, sosiale media, seksskrywery (sexting) en kinderpornografie. Die doel van hierdie gids is om ouers, onderwysers en leerders te bemagtig om #SkermSlim te wees….

AfriForum stig plaaswag in Uitenhage
| |

AfriForum stig plaaswag in Uitenhage

Die burgerregteorganisasie AfriForum het op 24 Mei die Winterberg-plaaswag in Uitenhage gestig. Die bestuur bestaan uit Darius Stumke (plaaswagleier), Pieter Jacobs (operasionele spanleier), Brandon Buckley (steun spanleier), Yvette du Piesanie (inligting spanleier). Dié plaaswag vorm deel van AfriForum se takstruktuur en het ten doel om die gemeenskap in samewerking met die polisie en ander plaaslike…

Privaatvervolgingseenheid stuit wrede uitbuitings deur beweerde “babasmous”
| |

Privaatvervolgingseenheid stuit wrede uitbuitings deur beweerde “babasmous”

Byna ’n dekade van hartelose misleiding en valse beloftes aan hoopvolle aanneemouers het geëindig met die beweerde “babasmous” wat 39 aanklagte van mensehandel in die gesig gestaar het. Letitia van den Berg se dag in die hof het aangebreek nadat AfriForum se privaatvervolgingseenheid (PVE) ingegryp het, waarna die owerhede gedwing was om aanklagte van mensehandel…

Delmas Valke-buurtwag help om gesteelde voertuig terug te vind
| |

Delmas Valke-buurtwag help om gesteelde voertuig terug te vind

Lede van AfriForum se Delmas Valke-buurtwag het in samewerking met die SAPD in Delmas ’n gesteelde voertuig teruggevind. Dié voertuig is opgespoor toe die Valke-buurtwag die N12-hoofweg tussen Delmas en Emalahleni gepatrolleer het. Hierdie aksie het op 25 Mei om 19:00 begin en tot die volgende oggend om 01:30 geduur. Drie vermeende kabeldiewe is ook…

Motorkapers loop rieme styf
| |

Motorkapers loop rieme styf

AfriForum se Brits-buurtwag het op 18 Mei omstreeks 16:37 inligting ontvang dat ’n grys Toyota Fortuner by die Armansis Mediese Sentrum gesteel is. Die registrasienommer van die voertuig is blitsig aan die betrokke groepe deurgegee. Die Brits-buurtwag het ook die publiek versoek om versigtig en op die uitkyk vir die gesteelde voertuig te wees. Dit…

PAS BEKEND: Cholera in Vaalrivier
| |

PAS BEKEND: Cholera in Vaalrivier

Die watermonsters wat AfriForum en Save Ngwathe Dinsdag in die Vaalrivier by Parys laat neem het, het positief getoets vir cholera. ’n Geakkrediteerde laboratorium het watermonsters op verskillende plekke in hierdie dorp onder toesig van ’n waterspesialis geneem. Die eerste watermonster wat by die uitloop van die waterwerke geneem is, is nie met cholera besmet…

End of content

End of content