Geregtelike ondersoek na dood van Deedat-gesin gaan voorlopig in April voort
| |

Geregtelike ondersoek na dood van Deedat-gesin gaan voorlopig in April voort

Die geregtelike doodsondersoek (GDO) in die Johannesburgse landdroshof na Suraya Deedat en haar vier kinders sal voorlopig op 16 April 2020 voortgaan. Adv. Gerrie Nel, hoof van AfriForum se privaatvervolgingseenheid, verteenwoordig Suraya se familie. Suraya en haar kinders het in Julie 2011 in hul huis doodgebrand het. Niemand is nog vir hul dood aanspreeklik gehou…

AfriForum en HPG trek koperdiewe vas
| |

AfriForum en HPG trek koperdiewe vas

AfriForum se Matlabas-plaaswag het op 14 Februarie 2020 drie vermeende koperdiewe in die Steenbok-omgewing in hegtenis geneem. HPG in samewerking met die Lephalale Trio-taakspan het verdere ondersoek ingestel en die verdagte wat die gesteelde goedere gekoop het, is met die koper in sy besit gearresteer. “Hierdie is ’n goeie voorbeeld van die verskil wat gemaak…

AfriForum-peiling bewys dienslewering in moedertaal is lewensbelangrik in gesondheidsorg
| |

AfriForum-peiling bewys dienslewering in moedertaal is lewensbelangrik in gesondheidsorg

AfriForum het deur die loop van 2019 ’n peiling onder lede onderneem om vas te stel wat hul taalbehoeftes is wanneer hulle gesondheidsorgpraktisyns raadpleeg. Dit volg op die aanvegbare aanname van onder meer hospitaalgroepe, die Suid-Afrikaanse Nasionale Bloeddiens en mediese skemas dat gesondheidsorgkommunikasie in slegs Engels voldoende is. Volgens Alana Bailey, AfriForum se hoof van…

AfriForum se Margate-tak voorsien water aan gemeenskap
| |

AfriForum se Margate-tak voorsien water aan gemeenskap

Die AfriForum-tak in Margate en die N.G. Kerk Margate se gemeenskaplike boorgat het die afgelope maand meer as 50 kl water aan die gemeenskap verskaf nadat die plaaslike munisipaliteit nie basiese toegang tot water aan die gemeenskap kon voorsien nie en ook nie watertenks beskikbaar gestel het nie. “Die druk op ons plaaslike ekonomie en basiese…

AfriForum se Duiwelskloof-buurtwag neem aan sigbaarheidsaksie deel
| |

AfriForum se Duiwelskloof-buurtwag neem aan sigbaarheidsaksie deel

AfriForum se Duiwelskloof-buurtwag in Tzaneen het op 14 Februarie 2020 ’n suksesvolle sigbaarheidsaksie geloods en padblokkades saam met die SAPD beman. Vyf mense is tydens die padblokkades vir openbare dronkenskap gearresteer, terwyl bestuurders ook beboet is omdat hulle nie hul sitplekgordels vasgemaak het nie, vir ongelisensieerde voertuie en vir die bestuur sonder ’n geldige rybewys. “Ons wil…

AfriForum se Sektor 3-tak gaan voort met skoonmaakprojek
| |

AfriForum se Sektor 3-tak gaan voort met skoonmaakprojek

AfriForum se Sektor 3-tak in Bloemfontein het op 15 Februarie 2020 voortgegaan om die middelman in Walter Sisulustraat, wat een van die hoofingangsroetes na Bloemfontein is, skoon te maak. Dié tak en AfriForum Jeug-lede het dié skoonmaakprojek op 1 Februarie 2020 begin om die netheid van die hoofingang te verseker. Die lede gaan gereeld hier byeenkom om skoon…

AfriForum en Evolve Life besoek Laerskool Helderkruin-leiers
| |

AfriForum en Evolve Life besoek Laerskool Helderkruin-leiers

Die burgerregteorganisasie AfriForum het in samewerking met Evolve Life se Manie Botha op 14 Februarie 2020 besoek by die Laerskool Helderkruin in Roodepoort afgelê om die nuwe leiers te help ontwikkel. “Dit is vir AfriForum belangrik om saam met leerders, onderwysers en ouers te werk om ’n verskil te maak en hoop te skep in skole. Elke…

Innoverende Afrikaanse ondernemings met Tinteltong Toekennings bekroon
|

Innoverende Afrikaanse ondernemings met Tinteltong Toekennings bekroon

AfriVriendelik en AfriForum het op 19 Februarie 2020 – tesame met die viering van Internasionale Moedertaaldag wat jaarliks op 21 Februarie gevier word – innoverende Afrikaanse ondernemings tydens ’n glansgeleentheid in Pretoria beloon. Die Tinteltong Toekennings is vanjaar vir die vierde keer aangebied en het in 2016 die lig gesien toe slegs vier ondernemings met ’n pakkie in…

Pompeo-uitspraak ’n hupstoot vir stryd teen onteiening sonder vergoeding
| |

Pompeo-uitspraak ’n hupstoot vir stryd teen onteiening sonder vergoeding

AfriForum het Mike Pompeo, die Amerikaanse minister van buitelandse sake, se waarskuwing verwelkom dat onteiening sonder vergoeding katastrofies vir Suid-Afrika se ekonomie en die land se bevolking sal wees. Volgens Kallie Kriel, uitvoerende hoof van AfriForum, is dié uitspraak ’n reusehupstoot vir dié burgerregteorganisasie se internasionale veldtog om buitelandse druk te mobiliseer teen die Suid-Afrikaanse…

AfriForum en Saai: SA het ’n plaasaanvalepidemie; boere egter meer weerbaar
| |

AfriForum en Saai: SA het ’n plaasaanvalepidemie; boere egter meer weerbaar

Die burgerregteorganisasie AfriForum en die familieboerorganisasie Saai het vandag tydens ’n mediakonferensie AfriForum se 2019-statistieke oor plaasaanvalle en ‑moorde bekendgestel en bespreek. Vanuit die data wat AfriForum oor dié kwessie ingesamel het, blyk dit dat plaasaanvalle verlede jaar met meer as 100 gevalle toegeneem het, maar die hoeveelheid plaasmoorde het ’n aansienlike laer toename gehad…

End of content

End of content