AfriForum se Witbank-tak doen opknappingswerk
|

AfriForum se Witbank-tak doen opknappingswerk

Die AfriForum-tak in Witbank gaan voort met hul volhoubaarheidsprojek om die dorp op te knap. Die tak het tot dusver in Maart spoedhobbels herstel, stopstrate en voetoorgange oorgeverf en slaggate gevul. Aangesien die strate se swak toestand ’n veiligheidsrisiko geword het, het die tak besluit om in te gryp en dit op te knap. “Die…

Malema en Ndlozi se aanrandingsaak uitgestel
| |

Malema en Ndlozi se aanrandingsaak uitgestel

Julius Malema, leier van die EFF, en Mbuyiseni Ndlozi, EFF-woordvoerder, het ná volgehoue druk deur AfriForum vandag in die Randburgse landdroshof verskyn vir die beweerde aanranding van ’n SAPD-kolonel. Die saak is egter tot 23 en 24 Junie 2020 uitgestel omdat Malema en Ndlozi se regsverteenwoordiger aangevoer het die regspan het nog tyd nodig om…

AfriForum se Brits-tak help munisipaliteit met herstelwerk
| |

AfriForum se Brits-tak help munisipaliteit met herstelwerk

AfriForum se Brits-tak het die afgelope tyd in samewerking met Madibeng Plaaslike Munisipaliteit en die Departement van Openbare Werke riool-, water-, krag-, en vullisverwyderingsprojekte in Sonop gedryf. Dié projekte het plaasgevind nadat die Sonop-gemeenskap die afgelope 10 maande met erge riool- en diensleweringsprobleme gesukkel het. AfriForum het die Departement van Openbare Werke met dié probleme…

AfriForum se Potchefstroom-tak en -buurtwag maak park mooi, skoon en veilig
|

AfriForum se Potchefstroom-tak en -buurtwag maak park mooi, skoon en veilig

AfriForum se Potchefstroom-tak en -buurtwag het in Februarie 2020 verskeie skoonmaakprojekte van stapel gestuur om dié dorp weer mooier, skoner en veiliger te maak. Die laaste projek vir Februarie is by die park in Klinkenbergstraat aangepak, waar die gras gesny en rommel opgetel is. Die Potchefstroom-tak bedank graag vir Henk Fritz vir die gebruik van sy trekker en snyer wat…

AfriForum se Vryheid-tak dien interne appèl in
|

AfriForum se Vryheid-tak dien interne appèl in

AfriForum se Vryheid-tak het ingevolge die Wet op die Bevordering van Toegang tot Inligting, 2000 (wetno. 2 van 2000) (PAIA) redes versoek waarom AfriForum nie ’n afskrif van die kontrakteur wat vir die  bestuur van die Abaqulusi Plaaslike Munisipaliteit se vullisterrein verantwoordelik is, se kontrak ontvang het nie. Dít volg op ’n reeks klagtes oor die…

AfriForum se Oos-Moot-tak maak spruit in 26ste Laan skoon
|

AfriForum se Oos-Moot-tak maak spruit in 26ste Laan skoon

AfriForum se Oos-Moot-tak het op 29 Februarie 2020 die Louis Trichardt-spruit in 26ste Laan in samewerking met die stadsraad en plaaslike ondernemings skoongemaak. Dít volg nadat inwoners hul kommer uitgespreek het oor dwelmhandel en ander misdaad wat in die omgewing van die spruit plaasvind. In die week voordat die spruit skoongemaak is, het ’n verdagte…

Naboomspruit-tak woeker in Februarie
| |

Naboomspruit-tak woeker in Februarie

AfriForum se Naboomspruit-tak het gedurende Februarie 2020 verskeie projekte aangepak en die gemeenskap só ondersteun. Dié tak het onder meer – ’n boom verwyder wat voor ’n inwoner se erf omgeval het; die begraafplaas beveilig en die gras daar gesny; ’n vergadering met die verbruikersforum gehou oor die elektrisiteitsprobleme in dié dorp; nóg ’n boorgatpomp herstel…

Uitvoerende hoof deel bemoedigende boodskap tydens besigheidsontbyt
|

Uitvoerende hoof deel bemoedigende boodskap tydens besigheidsontbyt

Kallie Kriel, uitvoerende hoof van AfriForum, het die Mosselbaai-tak op 27 Februarie 2020 by Die Koswerf in Hartenbos tydens ’n besigheidsontbyt toegespreek. Kriel het aan taklede gesê hy het, soos baie ander mense, nou veel meer hoop en geloof in die toekoms as 20 jaar gelede. “AfriForum is 14 jaar gelede met slegs drie werknemers op…

Uitvoerende hoof deel bemoedigende boodskap met Oudtshoorn-taklede
| |

Uitvoerende hoof deel bemoedigende boodskap met Oudtshoorn-taklede

Kallie Kriel, uitvoerende hoof van AfriForum, het die Oudtshoorn-tak op 26 Februarie 2020 tydens hul algemene jaarvergadering toegespreek. Kriel het aan taklede gesê hy het, soos baie ander mense, veel meer hoop en geloof in die toekoms as 20 jaar gelede. “AfriForum is 14 jaar gelede met slegs drie werknemers op die been gebring. As jy…

End of content

End of content